#KakFonteinANC Randfontein Herdoop na Kakfontein Weens Stinkende Riviere en Damme, Selfs Die Lug Stink! ALLE Dorpe & Stede Word #Kakfontein in ANC se Sh*thole Reënboognasie!

Ons Weet U Het NIE die SONA-Sirkus Gekyk nie, So Ons Het, en ‘n “Mad Hatters-Teeparty in La La Land” Gesien, Waar Onsin Regeer!

Vergeet Die SONA Sirkus Waar Aasdiere Hul Gulsigheid Probeer Wettig, Hier is Die SOBS: Staat van Ons Boere Staatsrede Volgens TLU!

ANC-regime is Piesangrepubliek Despote: Ongebruikte Kaal Grond in Klerksdorp Word Gebruik om R556 Miljoen van Staatspensioenfonds te Plunder! Die Feite:

Wie het Korrupte Vuil Eskom Nodig? Mynhuise gaan “Off-Grid” en Jy Moet Ook, Maar Wag ANC vir Omkoopgeld Voordat Hulle “Sonplaas” Goedkeuring Gee?

In die Vrystaat Gee Boere Baie Inwoners Hul Basiese Mensereg op Water, NIE die Mafia ANC & Ace Magashule nie!

GESOEK: Plaasmoordenaar Verdink Van Hendrick Peter Peterson se Moord Buite Ellisras, Tshepo Justice Rasodi, Verdwyn Na Borgtog Van Slegs R1,000!

500,000 mense in Vrystaatse Goudveld sit sonder hul basiese mensereg op water, danksy korrupsie en plundering van munisipale geld deur die ANC!

Twee Toeriste uit Nederland Erg Getraumatiseerd in Plaasaanval in Buffelsdrift, Pretoria

Natalse boere oorwin staat in hofsaak in dispuut  oor wat billike en regverdige vergoeding moet wees vir hoogs produktiewe landbougrond

Die Afrika Manier: Vrede Melkplaas Was Net Nog ‘n Geleentheid Vir Estina en Guptas Om Te Besteel en Stroop!

Noord-Kaap ervaar die ergste droogte in 50 jaar, maar sukkel nog steeds om as droogterampgebied verklaar te word