Covid-19 Tenders is Nou Duidelike Bedrog, Baantjies vir Boeties en Diefstal! Geen Tenderproses nie, Wenners Word Geheim Gehou en Enige ou Verskoning Werk om Belastingbetalers te Besteel!

#RooiGevaar ANC & SAKP Bring 217 Kubaanse Medics in om COVID-19 te Beveg? Het SA nie Genoeg Medics nie, of is ons te Kapitalisties, Christelik of te Wit?

As Kommuniste Plaas ANC Groot Regering Bo Menseregte Soos Water, met Vlakke van Beheer wat Korrupte Onaantasbare Poste vir Kader Ontplooiing Skep met Oneerlikheid en Bankrotskap!

#GangsterFreeState OG-verslag Wys Ace Magashule se Nalatenskap Laat Vrystaat en Bloemfontein Steier! Bankrot, Onder Administrasie en Wonder Nog Steeds Wat, of Eerder, WIE, Hulle Getref Het!

Joernalis Aangerand Deur Bloemfonteinse Prokureur Roelie Rossouw, Gedurende Onderhoud Met Vriend van Ex Premier Ace Magashule, Oor Tenderpreneur Korrupsie Met Bankrot Bloemfonteinse Munisipaliteit!

In die Vrystaat Gee Boere Baie Inwoners Hul Basiese Mensereg op Water, NIE die Mafia ANC & Ace Magashule nie!

500,000 mense in Vrystaatse Goudveld sit sonder hul basiese mensereg op water, danksy korrupsie en plundering van munisipale geld deur die ANC!

Matjhabeng-munisipaliteit in die Vrystaatse goudveld laat Miljarde rande verdamp, net soos water, wat nou nie meer vloei nie weens onvoldoende fondse!

Vrystaat Kubaanse Tegniese Adviseurs Program, wat meer as R84 miljoen kos, ’n skielike dood gesterf sonder dat die “water probleem” opgelos is

Eerste Gupta huis onder die hamer – eiendom glo bewoon deur omstrede ANC sekretaris-generaal, Ace Magashule se seun

Magashule: SA ekonomie is in die hande van die minderheid en ongelukkig is hulle wit – Wit monopolie bestaan steeds

Diefstal van beroemde Pierneef skildery is glo gepleeg om kosbaarhede van Afrikaner kultuur te vernietig