MINISTERS SE FINANSIES MOET VERMINDER WORD – Belastingbetalers dok tans op vir huisskoonmaakmiddels, sekuriteitsverbeteringe en selfoonrekeninge

Senior ANC amptenaar ontevrede oor sy tweedehandse Mercedes Benz wat belastingbetalers maandeliks R103,776 kos en soek splinter nuwe een

AfriForum gaan gesondheidsdepartemente vir wanbesteding van R5,8 miljard aankla – NGV skend Grondwet

Uitvoerende hoof van die NBF verdien meer as die president – Belasting betalers finansier luukse leefstyl van staatsamptenare

Belastingbetalers dok miljoene op vir 703 leë staatsgeboue in ANC besit

Nuwe R28.6 miljard projek by Ethekwini Munisipaliteit net nog ’n inisiatief vir ANC-regering om geld te vermors

Ekurhuleni se straatname gaan verander word vernoem na vername ANC politieke ikone – wat ’n mors van staatsgeld

ANC se grootpratery oor Gesondheidsplan – geen melding word gemaak van hoe hospitale se chaos verander gaan word vir doeltreffende gesondheid instellings

SAPD se begrotingsbesnoeiings van R20 miljard kan lei tot ‘n verlies van 23 000 personeel gedurende die volgende 3 jaar

SA burgers kan begin om hul belastingbetalings te weerhou weens jare van korrupsie gepleeg deur ANC-regime, dit kan regering dwing om ‘n internasionale borgtog te bekom

Belastingbetalers gaan nou die Ramaphosa regime se kastaiings uit die vuur moet krap na Moody’s geduld verloor met swak ekonomiese toestand van SA en stel voor dat belasting verhoog moet word

Armes sal nie baat by NGV – inderwaarheid sal hulle waarskynlik minder kry! Te min geld, onvoldoende infrastruktuur