EFF dring daarop aan dat Kaapse Internasionale Lughawe se naam verander moet word na die Winnie Mandela Internasionale Lughawe, ’n vrou wat skuldig bevind is aan ontvoering, diefstal en bedrog

EFF waarsku van ‘maksimum’ ‘anargie’ as die regering nie registrasie fooie by universiteite skrap nie. – Hoe arrogant van hulle, lyk of hulle alles in die lewe alles gratis wil hê en op ’n silwer skinkbord!

Dit lyk asof die DA ook nou die pad gaan byster raak so voor die 2019 verkiesings

ANC en regering leiers is almal kommuniste wat hulle baie mooi wegsteek deurdat dit nog nie gereed is om hul ten volle te openbaar

Die koeël is deur die dak, ons grond gaan gesteel word:- Parlement wettig grond diefstal

‘n Tussenverkiesing op George het gister die unieke probleem van die blanke kieser skerp uitgelig – daar is geen herkenbare verskil meer tussen politieke partye nie, net die kleur van die T-hemp!

KYK | #SwartMaandag: Plaasmoord betogers vra Donald Trump om hulp

EFF vra vir die verwydering van Die Stem, uit die Volkslied omdat dit vir die gerief van rassiste en wit oppergesag is

Malema dagvaar ANC Jeugliga vir naamskending

Suid-Afrika se kerke is nie gevrywaar teen grondonteiening sonder vergoeding, EFF doen beroep dat dit as staatsgrond verklaar moet word

DA veraai sy kiesers deur toe te gee aan EFF se eise

Grondeienaar van Burgersfort in Limpopo vlug uit vrees vir sy lewe voor grondgrypers en polisie doen niks