Die lang lys van ANC ministers wat geskors word, of van hul pligte verlos word, gewoonlik nog op volle salaris, het groot debat ontlok. Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, is een van die mees onlangse ministers wat geskors is nadat hy in Junie op “spesiale verlof” geplaas is, hangende ‘n ondersoek na ‘n kontrak tussen die departement van gesondheid, en diensverskaffer Digital Vibes, met wie hy persoonlike vriende was, wat na bewering verdag is.
Skorsing (met Volle Salaris) van Ministers is nie Genoeg nie! 81% sê Korrupte Ministers Moet Afgedank Word!
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse Boere Betaal Self R 6 Miljoen om Paaie te Onderhou! Is Dubbele Belasting die Voorland van Blankes?
Vrystaatse boere het volgens ʼn opname van Vrystaat Landbou (VL) die afgelope jaar reeds meer as R6 miljoen bestee om herstelwerk aan provinsiale en munisipale paaie te doen.
Enjoyed this post? Share it!
Diefstal van R80 Miljoen Droogtehulp en Rou Riool in die Strate Dwing Noordwes Inwoners om Belastingboikot te Begin!
Dit moet regtig brand vir swart-raadslede, ANC-amptenare en ministers om te weet dat Trump reg was om Suid-Afrika ‘n sh*thole te noem, maar ondanks dit kan hulle nog steeds nie die drang weerstaan om alles wat nie buite hul bereik is nie, te steel! ‘n Direkte resultaat van hierdie ongebreidelde plundering is ‘n belastingboikot wat in die Noordwes-provinsie begin, waar #Kakfontein die enigste fontein is wat gevind kan word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
MINISTERS SE FINANSIES MOET VERMINDER WORD – Belastingbetalers dok tans op vir huisskoonmaakmiddels, sekuriteitsverbeteringe en selfoonrekeninge
Die minister van staatsdiens en administrasie Senzo Mchunu het Maandag verskeie veranderinge aan die ministeriële handleiding aangekondig. Ministers sal voortaan nie meer as R700 000 vir ‘n motor mag betaal nie, amptelike vlugte binne Suid-Afrika moet in ekonomiese klas onderneem word. Die staat sal ook nie meer vir sekuriteit opgraderings by ministers se privaat wonings..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jy, betaal vir ministers en adjunkministers se skoonmaakmiddels, internetdienste, DStv en selfone
Al ooit gewonder wie betaal vir ministers en adjunkministers se skoonmaakmiddels, internetdienste, DStv en selfone? Jy. Dondo Mogajane … glo verplig om twee BMW X5’e in te ruil. Selfs oudministers en hul adjunkte se gratis vlugte kan die belastingbetaler soveel as R17 miljoen per jaar kos, volgens bepalings in die bygewerkte weergawe van die ministeriële..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphose en ANC se beloftes net leë lippetaal – nuwe en skoon administrasie ’n totale klug
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa en die ANC se sogenaamde beloftes van ‘n nuwe en skoon administrasie is soos verwag is, net lippetaal. Ministers uit die Zuma ere en die wat nie nou die paal gehaal het nie, is genomineer as voorsitters van parlementêre toesig komitees. Dus is wolf nou skaapwagter gemaak. Selfs diegene..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa se kabinet is kleiner – Zuma se 36 ministers is verminder na 28, 50% van kabinet bestaan uit vroue
Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het sy nuwe kabinet bekendgemaak wat aansienlik kleiner is as die waarmee Zuma die land bankrot gemaak het. Wat verrassend is, is dat Ramaphosa sy weldoeners aangestel het, met of sonder klaarheid van hulle onskuld. Mabuza is die adjunkpresident want hy het tydens die ANC byeenkoms gesorg dat Ramaphosa verkies..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril dui aan dat hy veel kleiner Kabinet gaan saamstel om uitgawes te besnoei, wat kan beteken dat die “Zuma-ministers” in die stof gaan byt
Onbevestigde berigte vlieg tans rond oor die moontlikheid dat die ministers wat Jacob Zuma om hom geskaar het, deur Ramaphosa afgedank kan word. Die ANC president het vroeër aangedui dat hy ’n veel kleiner kabinet sal saamstel ten einde die uitgawes te snoei, en dat hy van plan is om die kabinet te herskommel. Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime wil na 25 jaar se wanbestuur sekere ministeries laat saamsmelt en die aantal provinsies verminder
Cyril Ramaphosa, die president van ons mislukte reënboognasie wil nou na 25 jaar se wanbestuur sekere ministeries laat saamsmelt en die aantal provinsies verminder. Die aantal ministers gaan van 34 na 25 verminder word met slegs 15 adjunk-ministers. Die aantal provinsies moet verminder word na ses. Tans is daar 35 ministers en 37 adjunk-ministers in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Belastingbetalers dok meer as R87 000 vir 4 nuwe beddens vir ministers – is die beddens met goud beslaan of wat?
Sowat R45,8 miljoen van belastingbetalers se geld is in die afgelope boekjaar bestee aan die instandhouding van ministers se luukse ampswonings in Kaapstad en Pretoria, sê Thulas Nxesi, minister van openbare werke. Hy het dit bekend gemaak in ’n parlementêre antwoord wat onlangs deur die parlement uitgereik is. Op nog ’n parlementêre vraag van dr…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Land word afgebrand maar waar sit Cyril Ramaphosa??
Terwyl Suid Afrika steier onder ‘n vlaag van misdaad en anargie is die land se president saam met vier ministers in Mauritanië om ‘n Afrika Unie byeenkoms by te woon oor hoe om korrupsie in Afrika te bekamp.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lede van kabinet druip en kry rommelstatus
Aan die einde van die jaar het dit gewoonte geword dat opposisiepartye die verskillende ministers in die kabinet beoordeel en dan ‘n simbool toeken, Die DA het in sy beoordeling sekere ministers nog redelik goed laat lyk. Die Vryheidsfront Plus het in die evaluering van die ministers vir die 2017-jaar besluit om al die lede..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.