Die openbare uitsaaier SABC het aangekondig dat hulle geen wedstryde van die Rugby Wêreldbeker-reeks op hul kanale gaan uitsaai nie, omdat hulle nie ‘n onderlisensie-ooreenkoms met SuperSport kon bereik vir die televisie-uitsending van die Rugbywêreldbeker vir 2019 nie. Volgens die woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie, Vuyo Mthembu, sou die koste van die regskoste nie kommersieel..
Continue reading…
Geen DSTV, geen Rugby Wêreldbeker reeks! Tog kan die SABC die sokker PSL wedstryde uitsaai teen verliese van R1,3 miljard
Enjoyed this post? Share it!
SABC ’n sinkende skip in ‘n gety van skuld – Kort R3,2 miljard reddingsboei van regering om voort te bestaan
Die SABC benodig ’n reddingsboei van R3,2 miljard om die toekoms van die uitsaaiwese, in die land te verseker. Gekonfronteer met ‘n baie moeilike keuse in Mei maand, óf hy hoes om sy agt-syfer munisipaliteit rekening te betaal óf hul vereffen die salarisrekening; het die nasionale uitsaaier egter verkies om sy personeel betaal. Dit is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SABC stort in duie – eens trotse staatsentiteit is nou grootste verleenthede van die land se beeld na ANC-regime se oorname gedurende 1994
Die Maatskappye en Intellektuele Eiendoms Kommissie (CIPC) het ‘n kennisgewing aan die SABC uitgereik waarin gevra word dat die uitsaaier moet verduidelik hoekom daar nie aanvaar moet word dat hul roekeloos besigheid bedryf terwyl hul insolvent is nie. Volgens berigte oorskry die SABC se laste die bates met R1,8 miljard en kan korttermyn verpligtinge nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale uitsaaier-SABC wat feitlik bankrot is, blaas miljoene rande van belastingbetalers se geld op partytjies en bonusse terwyl honderde werkers afgedank word
LP’s wat op die Staande Komitee van Openbare Rekeninge (Scopa) dien, het aan die SABC-top base gesê dat dit onbillik is om gewone werkers af te lê terwyl die openbare uitsaaier miljoene rande op partytjies en bonusse bestee. Die SABC-direksie en sy senior uitvoerende beamptes, insluitend die hoof uitvoerende beampte, Madoda Mxakwe en die hoof..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dis geen wonder die openbare uitsaaier soek so dringend geld nie, SABC in moeilikheid oor R1 miljard salaris rekening
Die moontlikheid bestaan dat die SABC etlike honderde werkers gaan aflê as deel van sy herstruktureringsproses. Hieronder is die aflegging van duisende werknemers om sy R3,1 miljard salarisrekening te besnoei. Veral die liberale pers is bekommerd dat die SABC nie finansieel gaan oorleef nie, terwyl daar in volkskringe vreugdevure sal brand as die staatsuitsaaier en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nou moet kykers opdok vir wanadministrasie en korrupsie in staatsbeheerde SABC – Nasionale uitsaaier voorspel reuse-tarief verhogings
Volgens ’n voorlegging op die hersiening van die beleid van die openbare uitsaaier wat op 31 Augustus 2018 deur die SABC uitgereik is, kan die TV-kyker R252,75 meer betaal op hulle TV-lisensie. Indien die uitsaaier hulle tariewe volgens inflasie aanpas sal die kyker ’n volle R517.75 per jaar moet betaal. “Lisensie-fooie is die afgelope vyf..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geen wonder ons is in ‘n tegniese resessie! – SABC se verlies is meer as R622 miljoen en regering spring weer in om die staatsentiteit te red
Seker een van die redes vir die land se resessie is die sogenaamde semi staatsentiteite soos Eskom, Telkom, Sasol, Denel, Transnet en andere, wat almal in ernstige finansiële krisis verkeer. Die SABC het ‘n R622 miljoen verlies aangekondig vir die jaar einde 31 Maart 2018. Volgens die SABC is dit ‘n verbetering op verlede jaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Media gaan oorboord met ‘n byna aanbiddende lofuiting van die eens veroordeelde terroris, Nelson Mandela
Veral die Afrikaanstalige deel van die ANC se openbare uitsaaier, RSG, gaan oorboord met ‘n byna aanbiddende lofuiting van die eens veroordeelde terroris, Nelson Mandela, wat 100 jaar oud sou gewees het indien hy nie reeds die ondermaanse verlaat het nie. In dié verband steun hulle sterk op die voormalige Amerikaanse kleurling president, Barack Obama,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n belaglike bonus aan SABC bestuurder
Die SABC het onlangs ‘n staking van personeellede oor salarisverhogings beleef en uiteindelik afgeweer, omdat werkenemers ‘n tien persent verhoging eis, en die SABC sê dat hy nie in staat is vir enige salarisverhoging nie. Onlangse syfers aan die parlement het ook onthul dat die SAUK tegnies bankrot is, en waarskynlik net deur belastingbetalersgeld staande..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-beheerde Openbare uitsaaier verdraai feite: Coligny saak
Twee mans wat beskuldig word op die moord van ‘n tiener nadat dié van ‘n bakkie in Coligny afgespring of afgeval het, verskyn weer vandag in die hof. Verskeie lesers het egter hulle absolute misnoeë teenoor Die Vryburger uitgespreek oor die wyse waarop die Afrikaanse sender van die ANC-beheerde openbare uitsaaier, RSG, die nuus hieroor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Openbare uitsaaier SABC alweer sonder uitvoerende hoof
Skaars in die pos en klaar weer geskors. Dit is die lot van die waarnemende uitvoerende hoof van die SABC, James Aguma. Die waarnemende waarnemende hoof sal nou wees Tseliso Ralitabo, groephoof vir media, tegnologie en infrastruktuur. Skynbaar is die hoofklagte teen hom dat hy nie hard genoeg was teen sy voorganger, die omstrede Hlaudi..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.