Die bankrot, staatsbeheerde SAL redery sal daarin slaag om sy personeel se salarisse vir Januarie te betaal, maar dit is waar alles eindig. Met ’n bankrot regering wat nie sy belofte nakom om nog R2 miljard in die redery in te pomp nie, wil dit lyk of SAL nie staande gaan bly nie. Die redery..
Continue reading…
SAL se vlerke geknip – bankrot SBE kan net Januarie salarisse betaal
Enjoyed this post? Share it!
Shosholoza Meyl wat 9 ure vertraag is, het vele passasiers rooi onder die kraag – net nog ’n staatsdiens wat nie diens lewer
’n Man wat al die pad van Velddrif aan die Weskus gery het om sy kinders en kleinkinders op die stasie in Kaapstad te gaan haal, is woedend nadat die trein langer as nege ure later eers daar aangekom het.
James Swart sê sy kinders was op die Shosholoza Meyl, wat weens verskeie tegniese probleme sowat nege uur vertraag is.
Hulle het glo Sondag 15:00 op Klerksdorp op dié trein geklim. Toe hy Dinsdag omstreeks 19:30 in Kaapstad aankom om hulle te kry, was daar geen teken van die trein nie. Die trein het glo om 04:00 eers by die stasie aangekom.
Swart se kinders sê die trein het glo byna twee uur op die Beaufort-Wes-stasie gestaan en daarna nog ’n paar uur by Leeu-Gamka.
“Dit het meegebring dat die trein byna nege uur laat was. Niemand lig die passasiers of hul familie, wat hulle op die stasie kom haal, in nie,” het Swart aan Netwerk24 gesê.
In dié tyd het hy en sy kinders weens ’n swak selfoonsein kontak verloor.
Continue reading…Enjoyed this post? Share it!
Passasiers gestrand na talle vlugte van SA Lugdiens gekanselleer is weens ongerymdhede met onlangse oudit verslag
Talle vlugte van die SA Lugdiens en sy filiale soos Comair het vlugte gekanselleer omdat ’n oudit-verslag getoon het dat vliegtuie verbied word om op te styg. Die SA Lugdiens Tegniese afdeling het die oudit vrygestel wat toon dat daar blykbaar “ongerymdhede” is wat met die oudit na vore gekom het. Presies watter onreëlmatighede by..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale Lugredery van SA wek groot kommer – tweedehandse, foutiewe onderdeel van Mango verander passasiers se vlug in nagmerrie
Swak sekuriteit, en twyfelagtige nasorg op vliegtuie is van die belangrikste redes waarom toenemende kommer bestaan oor die wenslikheid om met die staats entiteit se rederye dit te waag in die lug. Reisigers het in vrees en bewing gesit toe Mango Lugdiens se vlug van Johannesburg na Kaapstad in ’n nagmerrie verander het die die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SANW moet Prasa treine oppas na kriminele en betogers die veiligheid van treine, passasiers bedreig
Die nuwe treine wat deur Ramaphosa bekendgestel is moet nou op hul roetes bewaak word deur die SA Weermag, aldus Untu voorvoerder Sonja Carstens. Sy het versoek dat Ramaphosa die toestand by Prasa as ‘n “nood toestand” moet verklaar aangesien kriminele en betogers die veiligheid van treine en passasiers bedreig. Die bekendstelling van die een..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swak sekuriteit en veiligheid skrik pendelaars af om gebruik te maak van Suid-Afrika se spoordienste
‘n Verslag rondom die toestand van veiligheid op Suid Afrika se spoornetwerk toon dat daar 6,379 sekuriteit verwante voorvalle was in die 2016/17 tydperk. Sestien sterftes en 525 beserings is aangemeld in die tydperk, wat kenners die wenkbroue laat lig oor die beheerstelsels en toepassing daarvan. Hierdie voorvalle word beskou as “krimineel” van aard en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa se vliegkoste R50 miljoen die afgelope vier maande
Die onvermoë van die SA Lugmag om vliegtuie te voorsien aan Cyril Ramaphosa en sy gevolg, kos die belastingbetaler ongeveer R50 miljoen die afgelope vier maande. SAL voorsien die lugmag met vliegtuie en dan word daar net ongeveer 30 passasiers vervoer in ‘n kommersiële straler wat meer as 300 passasiers kan vervoer, en dit teen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Busstaking veroorsaak grootskaalse ontwrigting vir pendelaars
Die nasionale busstaking het sy derde week ingegaan met grootskaalse ontwrigting vir pendelaars.
Intussen het werkgewers ‘n ultimatum uitgereik rondom die staking en ‘n finale aanbod van ‘n 8% verhoging nou, en 8,5% volgende jaar, gemaak maar is nie bereid om nagskof gelde te betaal nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jeugdiges van Vrystaatse Goudveld stop bus, beroof passasiers en stig brand
Jeugdiges het Maandagaand klaarblyklik die wydverspreide onluste op die Vrystaatse Goudveld uitgebuit om ’n Greyhound-bus buite Allanridge voor te keer, die 46 passasiers te besteel en die bus aan die brand te steek. Van die passasiers is deur klippe getref toe die jeugdiges die bus bestook het en sommige is aangerand. Drie van die slagoffers,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.