Eskom het Woensdag vroeg aangekondig dat fase 2-beurtkrag vanaf 09:00 tot 23:00 in werking gestel is. Die ernstige kragbeperkings word glo veroorsaak deur’n gebreekte steenkool-vervoerband by die Medupi-kragstasie. Dit het die stasie se kraglewering met die helfte verminder. Die sukkelende kragvoorsiener het in ʼn kort verklaring gesê weens ʼn tekort aan opwekkingsvermoë is hy gedwing..
Continue reading…
Beurtkrag is terug in SA weens ’n tekort aan opwekkingsvermoë by Eskom kragstasies
Enjoyed this post? Share it!
Ekonomiese resessie wink vir SA met swak vertoning van die rand en bedel mentaliteit van staat entiteite
Suid Afrika se ekonomie weifel op die afgrond, en die resessie staan met al vier pote op die drumpel van SA se deur. Dit is die mening van ’n deskundige in Pretoria na aanleiding van die uitermatige swak vertoning van die rand en die bedel mentaliteit van staat beheerde maatskappye. Die jongste bedel aksie van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Danksy die regerende ANC regime gaan dit sleg met SA – vooruitsigte word al donkerder met Eskom wat die land al dieper in die skuld dompel met beurtkrag
In ’n eksklusiewe onderhoud wat Die Vryburger gevoer het met ’n bekende politieke ontleder, blyk dit dat 2019 nie ’n jaar van goeie vooruitsigte is nie. Die anonieme kenner sê die vooruitsigte word al donkerder met Eskom wat die land al dieper in die skuld dompel met beurtkrag. Benewens die enorme R2 miljard wat dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Statistieke toon aan dat werkloosheid syfer gestyg het in 2018 en dinge lyk nie beter vir toekoms
Suid-Afrikaanse maatskappye het in die derde kwartaal, ten spyte daarvan dat die resessie teoreties verby is, steeds duisende mense afgedank of nie weer poste gevul as vakatures ontstaan het nie. Statistieke Suid-Afrika (SSA) se kwartaallikse indiensnemingspeiling (QES) toon dat die formele sektor as geheel in die derde kwartaal nóg 16 000 poste verloor het nadat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika op die rand van ‘n ekonomiese ineenstorting, met die korrupte regering wat kan mens anders verwag?
Ekonome waarsku dat Suid-Afrika op die rand van ‘n ekonomiese krisis is. Die resessie, werkloosheid, die rand se daling in waarde asook internasionale ontwikkelinge is faktore wat die rooi ligte laat flikker. Die graderings agentskap Fitch het Dinsdag 25 September verklaar dat die sogenaamde stimulus pakkie van Cyril Ramaphosa nie werklik enige voordeel of groei..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Darem een brokkie goeie nuus vir verbruikers – Repo koers bly vir eers onveranderd
Die resessie het klaarblyklik die SA Reserwebank gedwing om die uitleen koers onveranderd te hou. Drie van die sewe lede van die bank se monetêre beleidskomitee het egter gevra vir ‘n 25 basispunt verhoging. Die bank voorsien dat die BBP groei vir 2018 op 0,7% gaan staan teenoor die voorspelling van 1,2% in Julie. Deur:..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die vergete wit mense van Suid-Afrika wat deur die media verswyg word
Die resessie neem sy tol in Suid-Afrika en duisende blankes gaan slaap snags honger. Hierdie situasie wat daagliks sy kop uitsteek word egter deur ons linkse media verswyg. Die regering ondersteun nie die mense nie en veral nie wit mense nie, waarvan baie werkloos is as gevolg van die rassistiese regeringswetgewing soos regstellende aksie en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Resessie nie net ‘n tegniese en tydelike probleem, verbruikers kan verwag om R17 plus opdok vir brandstof
Alle aanduidings is daar dat die brandstofprys in Oktober met bykans R1,15 kan styg. Dit kan die prys van brandstof deur die R17 grens laat bars wat hoër kospryse en vervoerkoste teweeg sal bring. Dit ten spyte van Cyril Ramaphosa se versekering dat die resessie net ‘n tegniese en tydelike probleem is. Die hoër brandstofprys..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC –regering het die land tot ‘n resessie gelei, maar wat beteken dit eintlik vir ons as Suid-Afrikaanse burgers?
Gister, 5 September 2018 omstreeks 12:00 is daar aangekondig dat Suid-Afrika in ‘n amptelike resessie is. Byna almal regoor die land het die met groot kommer gelees, maar min besef presies die gewraakte uitspraak egter beteken. ’n Resessie dui basies op ’n toestand wat in ’n periode plaasvind wat tydelike ekonomiese agteruitgang beteken. Dit is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terwyl die land in ‘n resessie gedompel is leef die president van die land in uiterste luukse
Cyril Ramaphose het meer as R19,7 miljoen se wild verkoop op sy Phala Phala Wildlife plaas naby Warmbad tydens ‘n wildveiling gehou Saterdag. ‘n Politieke ontleder by Unisa sê sulke dinge bring gemengde gevoelens na vore dat iemand so ryk is maar hy dring aan op grondhervorming en dat grond sonder vergoeding gevat moet word..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regering is onbevoeg om ekonomiese stabiliteit te bewerkstellig, geen wonder land is besig om in ‘n resessie in te gaan
Die resessie waarin Suid-Afrika verkeer met die inkrimping van die land se ekonomie in die tweede kwartaal van 2018, dui op die regering se onvermoë om ekonomiese stabiliteit te bewerkstellig. Met Suid-Afrika se hoë werkloosheidskoers en armoede, kan ‘n resessie nie bekostig word nie. Die huidige resessie kan voor die deur van die ANC-regering se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dinge gaan nie beter, maar slegter – Ramaphosa is besig om SA na ‘n ekonomiese ineenstorting te lei
Ekonomiese waarnemers beskou Cyril Ramaphosa se beoogde ekonomiese groei van 3% vir 2018 as onhaalbaar. Meer as 22 kenners het in ‘n Bloomberg ondersoek getoon dat ‘n 1,4% groei dalk nader aan die kol sal wees. Die verklaring van ekonome dat slegs “sterk politieke en ekonomiese leierskap” die ekonomie sal bevorder is ‘n duidelike aanduiding..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.