Suid Afrika het nou die ergste werkloosheid ter wêreld volgens ‘n Bloomberg monitor, en val nou onder ander rampspoedige lande soos Colombia, Cuba, Syria en Venezuela. Vir al Ramaphosa se mooi praatjies en beloftes, verstaan hy nie dat een hoofdoel van ‘n goeie regering, is om ‘n ekonomie daar te stel, wat die inwoners van die land die geleentheid gee om ‘n eerlike bestaan te kan maak. Die ANC regering doen dit allermins. Hulle stel ‘n voorbeeld van korrupsie en onvolwassenheid. Korrupsie bou geen ekonomie. Plundery is net dit. Dit bou niks. En dan die belaglike redes wat aangevoer word: gratis behuising, gratis onderrig, gratis als, wat die bogenoemde net vererger. En as ANC aanhangers dit nie gratis kry nie, gooi hulle ‘n vloermoer soos ‘n kleuter, en brand alles af wat hulle sien.
Continue reading…
Werkloosheid in Sosialistiese SA Ergste ter Wêreld Volgens Bloomberg, en dra glo by tot Onluste en Plundery!
Enjoyed this post? Share it!
Toekoms van SA is donker na ANC-regering ’n eens modelstaat tot rommelstatus regeer
Dit is duidelik dat Suid-Afrika op finansiële gebied so broos geword het, dat algehele armoede, met die uitsondering van ’n klompie rykstes, gaan lei tot die noodwendige verandering in regeerders. Wie die nuwe maghebbers sal wees, is tans ’n onderwerp wat wyd bespreek word, maar daar is ook die aanvoeling dat die ANC in beheer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die staatsbeheerde Landbank word die eerste SBE wat na rommel afgegradeer is
Die Land Bank het die eerste groot staatsbeheerde maatskappy in SA geword wat deur die Moody-graderingsagentskap na rommelstatus gegradeer word. Die agentskap in New York, wat die laaste oorblywende een van die groot drie is wat SA as ‘n beleggingsgraad-ekonomie beoordeel, het gesê as gevolg van die regering se fiskale uitdagings, verwag hy minder finansiële..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
S&P Global wat SA tot rommelstatus afgradeer het, waarsku ANC-regering dat dit nie maklik gaan wees om land te herstel
Die graderings agentskap S&P Global, wat regmatig die land tot rommelstatus afgradeer het, sedert 2017, het die ANC regime gewaarsku en gesê die pad van herstel is nie bereikbaar met die klap van vingers nie. Die agentskap wys ook daarop dat die moontlikheid nie uitgesluit is dat hy oor twee weke weer ’n verdere afgradering..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphose se lugkastele oor nuwe werkskeppingsgeleenthede word nie ernstig opgeneem – grootpratery en wanbestuur loop mos hand aan hand in ANC-regime
Met die aankondiging van die president, Cyril Ramaphosa, dat ’n nuwe sake onderneming in Pretoria sal lei tot die skepping van 6,700 nuwe werksgeleenthede, het niemand werklik opgewonde geraak nie. Selfs die krediet graderings agentskap het hom nie daaraan gesteur nie, want niks kan die byna 30 miljoen werkloses laat jubel as ’n druppel in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA, die land wat eens bekend gestaan het as welvarendste een op Afrika-kontinent word deur Moody’s afgegradeer tot vlak by rommelstatus
Terwyl Cyril Ramaphosa hom verlustig in die Rugbyspelers se oorwinning in Japan, het Moody’s die land se finansiële stand afgradeer tot vlak by rommelstatus. In die volgende 12 tot 18 maande sal die Ramaphosa regime goeie planne tot uitvoer moet bring anders is daar nog ’n groot terugslag vir die land wat eens bekend gestaan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Buitelandse beleggers verkoop R25 miljard se aandele in SA
Volgens ekonome is beleggers besig om voor te berei vir D-dag vir Eskom. Suid Afrika vaar tans op finansiële gebied net-net beter as Nigerië, Turkye en Lebanon. Buitelandse beleggers het meer as R25 miljard van die land se aandele verkoop en die Rand is onder die vyf geldeenhede wat die swakste presteer teenoor die Dollar…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa op bedel sending in Londen in poging om bankrot gesteelde SA te red van ekonomiese ondergang
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa is op ’n bedel sending na Londen in ’n poging om die bankrot Suid-Afrika se ekonomiese ondergang te voorkom. Die besoek is ’n uitvloeisel van die onlangse afspraak net die Presidensiële Ekonomiese Adviesraad wat glo uit deskundiges saamgestel is en aanbeveel het dat die ANC president in die buiteland..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rommelstatus wink vir Mangaung Metro met laste wat bates oorskry; amptenare ontvang ruim salarisse en selfoon toelae, terwyl vlak van dienslewering swak vertoon
Die ANC-beheerde Mangaung Metro staar rommelstatus in gesig ná die graderingsagentskap Moody’s aangedui het verdere afgradering word oorweeg indien die metro nie dringend sy huishouding in orde kry nie. Die metro is in effek reeds bankrot met laste wat bates met bykans R1 miljard oorskry en met meer as R6 miljard uitstaande diensteskuld. Moody’s het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dis ‘rommelstatus of dieper’ vir SA by kredietgraderingsagentskap Standard & Poor’s Global Ratings
Suid-Afrika se kredietgradering by S&P is onveranderd op sogenaamde rommelstatus gehou. Die paar moontlikhede van verbetering wat in Suid-Afrika se kredietgradering by Standard & Poor’s Global Ratings (S&P) se verslag genoem word, versteek net die feit dat ons eintlik “net mooi gaan bly waar ons is”. So som Annabel Bishop, hoofekonoom van Investec, S&P se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vakbonde in SA is grootste enkele rede waarom land op rand van afgrond staan en enige tyd rommel status kan bereik
Meer as 15,000 mynwerkers sal vir die eerste keer in vyf maande weer begin werk by die Driefontein – Kloof- en Beatrix myne na ‘n geskil tussen die vakverbond Amcu en die Sibanye groep. Die nuwe ooreenkoms toon dat werkers R700 per maand meer sal verdien as voorheen, maar intussen het vyf maande se salaris..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril kruip gat by Moody’s ongeag rommelstatus of nie
Hoop, vernuwing, werkskepping en ekonomiese groei.
Dít is die rooskleurige prentjie van Suid-Afrika wat pres. Cyril Ramaphosa vir die graderingsagentskap Moody’s skets.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.