Tito Mboweni, minister van finansies, het ’n kille waarskuwing Woensdag in sy mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) gerig en gesê as daar nie nou dringend opgetree word, kan Suid-Afrika in ’n skuldstrik beland, met stygende rentebetalings op skuld, hoër rentekoerse en nóg hoër werkloosheid. Dié vermaning kom te midde van ’n skerp laer aanpassing in die verwagte ekonomiese..
Continue reading…
SA skuldlas hemelhoog, munisipaliteite bankrot, SBE’s ’n groot las op belastingbetalers se skouers, en ANC-regime is planloos om oplossings te vind wat haalbaar en effektief is
Enjoyed this post? Share it!
ANC -regime bedreig finansiële voortbestaan van SA, Staatskuld verhoog elke dag
Die ANC regering is uiters gevaarlik, en bedreig die finansiële voortbestaan van Suid-Afrika, want sy gier om te leen, bly onversadig. Dit is die mening van ’n ekonomiese adviseur na aanleiding van die SA Reserwebank se aankondiging dat die staatskuld vinniger styg as wat deur enige instansie voorsien is. Die regering se totale leningskuld het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom wil so wrintie waar nóg ’n kragstasie bou – dit terwyl hy spartel om sy Medupi- en Kusilekragstasie te voltooi en operasioneel te kry
Die sukkelende kragreus Eskom het planne om ’n gaskragstasie buite Richardsbaai op te rig wat sowat 3 000 MW op die nasionale kragrooster sal plaas. Dit terwyl hy nog spartel om sy Medupi- en Kusilekragstasie te voltooi en gebukkend gaan onder ’n skuldas om die twee steenkoolkragstasies te bou. Dít beoogde kragsentrale sal Eskom na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Parasiet Staats Beheerde Entiteite, soos Eskom slurp staatskas leeg, SA sit met staatskuld krisis wat slegs deur verdere skuld en verhoogde belasting dalk gered kan word
Die graderings groep Moody’s het die regering se finansiële “hulp” aan Eskom as negatief beskryf aangesien dit ‘n verdere las plaas op die land se begroting. Medium termyn planne om in die Oktober begroting verdere geld beskikbaar te stel laat baie min plek vir beweging vir Tesourie. Volgens Moody’s is daar ‘n gebrek aan positiewe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma, jou blikskottel! – Ekonoom verklaar dat Zuma bewind belastingbetalers ongeveer R470 miljard gekos het
Die hoof ekonoom van Nedbank, Dennis Dykes, sê die Zuma bewind het Suid-Afrika R470 miljard gekos. Dennis Dykes sê hulle het ’n deeglike berekening gedoen wat Suid-Afrika se verlies is weens die korrupsie, wanadministrasie en die verwronge beleid wat in Jacob Zuma sy tweede termyn gehad het. Hy sê daar was ’n beraamde verlies van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC –regering het die land tot ‘n resessie gelei, maar wat beteken dit eintlik vir ons as Suid-Afrikaanse burgers?
Gister, 5 September 2018 omstreeks 12:00 is daar aangekondig dat Suid-Afrika in ‘n amptelike resessie is. Byna almal regoor die land het die met groot kommer gelees, maar min besef presies die gewraakte uitspraak egter beteken. ’n Resessie dui basies op ’n toestand wat in ’n periode plaasvind wat tydelike ekonomiese agteruitgang beteken. Dit is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
IMF stel skuldplafon voor vir staat om land van die rand van die fiskale afgrond terug te ruk
Die IMF glo dat die ANC-regering se staatskuld ‘n skuldplafon moet hê. Die skuldplafon moet bepaal word deur die kapitaalbates van die staat en vereis dat skuld nooit die kapitaalbates van die staat mag oorskry nie. Dit sal verhinder dat ontsparing plaasvind (die aangaan van lenings sonder sekuriteit), aangesien alle skuld gerugsteun is deur bates..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma sê Gigaba moet plan maak met ekonomie – sal help as ANC regime minder spandabelrig is en ophou steel
Pres. Jacob Zuma het Malusi Gigaba, die minister van finansies, aangesê om tasbare maatreëls te identifiseer om die ekonomiese uitdagings te takel wat Gigaba in sy onlangse mini-begrotingsraamwerk uitgelig het. Gigaba het in Oktober die ekonomiese groeivooruitsig afwaarts van 1,3% na 0,7% aangepas. Hy het gesê die ekonomiese groeivooruitsigte behoort eers teen 2020 tot 1,9%..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gigaba se begrotingstoespraak laat tuimel die Rand tot op sy laagste vlak in tien maande
Net nadat Malusi Gigaba sy tussentydse begrotingsrede in die parlement gelewer het, het die rand met 2 persent getuimel en sy laagste vlak in tien maande bereik. Dit was die markte se stil maar verdoemende reaksie op Gigaba se rede. Hy het min goeie reaksie gekry oor sy toespraak. Inteendeel, is hy daarvan beskuldig dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.