Matjhabeng: Van Goudstad na Rioolstad onder ANC – Grootste vrugtelose verkwisters van belastinggeld in die land waar R818 miljoen se vrugtelose uitgawes aangegaan is in vorige boekjaar

ANC se onvermoë om hulpbronne te bestuur, dra by tot Mangaung-waterkrisis – inwoners se eiendomme is dae lank oorstroom met rioolwater omdat rioolpype lek, maar nie reggemaak word

SAPD grootste bron vir die verskaffing van onwettige ammunisie! – Skoksyfers toon dat 4 357 vuurwapens en 9,5 miljoen rondtes ammunisie is in ses jaar verloor

Geregistreerde onwettige immigrante uit ander lande sal toegang tot alle mediese dienste onder die NGV hê wat gefinansier gaan word deur Suid-Afrika se hardwerkende belastingbetalers

Die ANC is verantwoordelik vir munisipale chaos, ineenstorting van infrastruktuur asook watertekorte in SA

VF Plus besoek Sebokeng-hospitaal na ouers se pleidooi om ondersoek te loods na haglike toestande en onbevoegde medici

Oproerige betogers in plakkerskamp brand laerskool af om misnoeë teen swak dienslewering van ANC regering te toon, tog het hulle vir die party gestem, aan die einde lei kinders en hul toekoms daaronder.

Rassisme op blankes: VF Plus versoek ondersoek na Lesufi neerhalende na wit leerders verwys as “klein basies”

Afrikaanse ouers moet spoedig moontlik hul kinders aanlyn registreer by Afrikaanse skole vir 2020

Die veiligheid van boere en plaaswerkers in SA nie vir ANC-regime belangrik nie

Hoërskool Driehoek: Parlementêre antwoord bevestig gebrekkige onderhoud deur Lesufi – gewone mense en leerders moes ly weens die ANC wat nie vir almal regeer nie en minderhede teiken vir hulle eie gebreke

Die SAPD het nie die manskrag om ons te beskerm nie, maar tog ontbind hulle die Sedibeng-gemeenskapspolisiëringsforum