“Die diefstal en verlies van wapens en ammunisie by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) bly kommerwekkend en dit wil voorkom of die weermag nie die vermoë het om voorkomend op te tree teen misdaad en ongedissiplineerdheid in sy eie geledere nie,” sê dr Pieter Groenewald, VF Plus-leier. In die tydperk vanaf 1 April 2016 tot..
Continue reading…
Diefstal en verlies van wapens ,ammunisie by SANW wek groot kommer
Enjoyed this post? Share it!
VF Plus blaas fluitjie oor korrupsie in Rustenburg en die Raadslid van ‘n bekende politieke party erken skuld
‘n DA-raadslid, Agnes Tsamai, het op drie klagtes teen haar skuld erken. Die klagtes wat teen haar gemaak is sluit onder andere in die intimidasie van amptenare, korrupsie en bedrog. Die VF Plus het teen einde 2017 aan die raad bekend gemaak dat DA- en EFF-raadslede na bewering onwelvoeglik opgetree het en die raad versoek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die VF Plus neem ferm stappe teen Gauteng-regering se rassediskriminasie teen wittes
Die VF Plus het besluit om ferm op te tree teen die Gautengse regering na die onlangse rassistiese uitsprake van LUR Faith Mazibuko, LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning, jeens wittes en Indiërs. Sy is opgeneem toe sy op 15 Februarie in ʼn rassistiese tirade teen wit personeellede van haar departement uitgevaar het. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime is onbevoeg en het gedurende die laaste 25 jaar gewys dat hulle nie in staat is om SA te regeer of om die land se ekonomie te laat groei – Net ʼn verandering van regering sal dié situasie kan verander
Debat in parlement oor die fiskale raamwerk vir 2019/20: Die ANC-regering het oor ʼn kwarteeu gewys hy is onbevoeg om te regeer of om die land se ekonomie te laat groei. Net ʼn verandering van regering sal dié situasie kan verander. Tot dit gebeur, word enige poging verwelkom om staatsbesteding te besnoei, soos die aankondiging..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ons bejaardes word al hoe meer sagte teikens vir die terroriste:- Twee bejaardes wreed op plaas aangeval:- BARNARDSVLEI (foto)
Donderdag, 14 Maart 2019 is Boet Pienaar (88) en sy vriendin, Jessie Lewis (57) op ‘n plaas in Barnardsvlei, in die Mooinooi-omgewing, wreedaardig deur drie aanvallers wat toegang tot die huis gekry het, met ‘n hamer aangeval. Dit blyk dat hulle ook vir Pienaar met ‘n serp probeer verwurg het. Klaarblyklik was die boewe reeds..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VF Plus kap Cyril Ramaphosa en sê hy moet oor gesteelde grond praat (video)
Cyril Ramaphosa het in vraetyd in die parlement aangesluit by die EFF se narratief dat grond in Suid-Afrika gesteel is, en hy het herhaal dat onteiening sonder vergoeding sal plaasvind. Die president het Donderdag dié uitlatings gemaak in reaksie op ʼn stelling dat hy dubbel praat oor sekere beleidsaspekte van die ANC soos oor onteiening..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA President Cyril Ramaphosa raak die kluts kwyt na hy verklaar dat blanke bevolking uitlanders was met Jan van Riebeeck se koms, en dat blankes grond van swartes gesteel het
Tydens ‘n grond-eise seremonie waar twee families se grond aan hulle terug gegee is, het die president van die land weer verval in tipiese Afrika onkunde. Volgens Ramaphosa is uitlanders(blankes) toe hulle in Suid Afrika aangekom het, met ope arms ontvang. Die Blankes, is voorsien van voedsel, vriendskap en grond maar dit was glo nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R200 miljoen droogtehulp geld wat vir KwaZulu-Natal bestem is, het soos mis voor die son verdwyn – Suid-Afrika se boere bevind hulself in ‘n krisis en gevolglik staar ons land se voedselsekuriteit en -ekonomie ook nou ‘n krisis in die gesig
Die VF Plus het met skok en afgryse verneem van die verdwyning van sowat R220 miljoen wat vir droogtehulp in KwaZulu-Natal toegeken is. Dit is nie duidelik hoe die geld verdwyn het nie en die VF Plus eis ‘n dringende ondersoek hieroor sodat die skuldiges aan die pen kan ry. Die droogte het reeds sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rou riool saam met bloed vloei tans in Nylriver weens die ANC-beheerde Modimolle-Mookgophong-plaaslike munisipaliteit se riool-infrastruktuur wat nie in ‘n werkende toestand is nie weens ‘n gebrek aan onderhoud
Die erge besoedeling van die Nylrivier skep ‘n ernstige gesondheidsrisiko en skend inwoners se grondwetlike reg tot ‘n omgewing wat nie skadelik is vir hul welstand en gesondheid nie. Bloed van die Waterberg-distriksmunisipaliteit se abattoir vloei tans in die Nylrivier. “Die VF Plus dien vandag ‘n strafregtelike klag teen die munisipale bestuurder van Modimolle/Mookgophong-plaaslike munisipaliteit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Matriekslaagsyfer is misleidend aangesien 55% van alle leerlinge wat in 2007 met graad 1 begin het, nie in 2018 matriek geskryf het nie
“Die klem vir ‘n suskesvolle onderwysstelsel moet op gehalte onderwys wees, eerder as ‘n goeie matriekslaagsyfer,” sê Tammy Wessels, VF Plus-Jeugleier. Wessels sê die slaagsyfer vir 2018 wat Donderdagdaand deur die minister van basiese onderwys aangekondig is, is misleidend aangesien 55% van alle leerlinge wat in 2007 met graad 1 begin het, nie in 2018..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VF Plus wil volgende jaar met die verkiesings terug slaan
Die tyd het aangebreek om ‘n streep in die sand te trek teen korrupsie en ‘n onbevoegde regering wat Suid-Afrika tot op die rand van ‘n ekonomiese afgrond gelei het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wel gedaan, maar ten koste van ‘n lewe: Plaasmoordenaars gou vasgetrek
Die vinnige optrede van ʼn oplettende amptenaar by ʼn weegbrug naby Heidelberg, Gauteng, wat persone gesien het wat verdag optree, het waarskynlik bygedra tot die inhegtenisneming van twee mans wat betrokke was by die moord van ʼn plaasboer in die omgewing.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.