Met die klaarblyklike inisiatief en leiding van die nuwe hoof by die wapenvervaardigers, Denel, is daar stilweg ’n kontrak aangegaan vir die uitvoer van wapentuig ter waarde van meer as R6 miljard. ’n Woordvoerder van die vervaardiger het bevestig dat ’n kontrak verkry is, maar dat die breër besonderhede daarvan nog nie bekendgemaak sal word..
Continue reading…
Wapenvervaardiger Denel stilweg kontrak ter waarde van R6,3 miljard losgeslaan vir uitvoer van wapentuig
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n SBE sink! Bankrot Denel vra ANC-regime vir kontantinspuiting van R2,8 miljard na hul sukkel om salarisse en vergoeding aan personeel uit te betaal
Wapenvervaardiger Denel is een van verskeie ondernemings in staatsbesit (SBE) wat hom bevind te midde van aantygings oor korrupsie en staatskaping. Die entiteit bevind hom in ‘n diep finansiële krisis en moes noodgedwonge ’n reddingsboei van R2,8 miljard van regering vra om verskaffers en uitstaande salarisse te betaal. Minister van openbare ondernemings Pravin Gordhan het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sal die sinkende skip gered kan word? – Denel se agteruitgegaan word toegeskryf aan politieke aanstellings wat gemaak is waar onbevoegde mense in sleutel posisies geplaas is wat geen kennis dra van die wapen bedryf, nou het die staatsentiteit ’n nuwe Hoof Uitvoerende Beampte
Die kabinet het Daniel du Toit se aanstelling as Hoof Uitvoerende Beampte by Denel goedgekeur. Hy sal glo onmiddellik aandag gee aan oppervlakkige kontrakte wat aangegaan is tydens die staats kaping tydperk. Koste besnoeiing sal ook een van sy prioriteite wees. Die wapenvervaardiger het die afgelope aantal jare drasties agteruit gegaan weens die politieke aanstellings..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Denel erken beurs toekenning van R1,1 miljoen aan Supra Mahumapelo se seun was verkeerd
Denel het aangekondig dat die beurs toekenning aan Supra Mahumapelo se seun van R1,1 miljoen gekanselleer is. Denel het aanvanklik ontken dat die toekenning onbehoorlik was en dat enige bewerings daar rondom vals is. Nou erken Denel dat die beurs toegeken was sonder om die korrekte prosedure te volg, en ook dat die vliegskool waar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geen wonder die Staatsbeheerde wapenvervaardiger Denel, ondervind tans geldelike probleme en staar bankrotskap in gesig- Hoof van finansies word in pad gesteek na hy glo skuldig bevind is aan bedrog en onregmatige aanwending van fondse
Die staatsbeheerde wapenvervaardiger Denel het sy hoof van finansies, Odwa Mhlwana, afgedank nadat hy glo skuldig bevind is aan bedrog en onregmatige aanwending van fondse. Denel het intussen vir Wim de Klerk aangestel in die pos. Hy is die voormalige uitvoerende beampte van ArcelorMittal en sal eersdaags sy pligte begin in die nuwe pos. Mhlwana..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime is soos ‘n bodemlose put wat geld verorber, enigste verskil is dat dit net groter en dieper is
Die wapenvervaardiger Denel het in 2012 R290 miljoen geleen by die Johannesburgse stadsraad. Na dreigemente ontvang is dat die raad Denel gaan likwideer, het Pravin Gordan versoek dat dit nie gedoen moet word nie en gesê dat die minister van finansies ‘n waarborg sal gee vir die lening. So word die bodemlose put wat geld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede wapenvervaardiger Denel is besig om te vou
Pravin Gordhan het vergader met die direkteure van die wapenvervaardiger Denel.
Denel ervaar ernstige kontantvloei probleme en die staat moes ingryp met ‘n lening van R580 miljoen om te verseker dat personeel en verskaffers betaal kon word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.