Die Hoof Uitvoerende Beampte van Passenger Rail Agency of SA (Prasa), het skielik sy bedanking aan die Raad oorhandig, en sy bedanking beteken glo sy onmiddellike uittrede. Sibusiso Sithole se bedanking kom slegs nege maande nadat hy in die pos aangestel is, en die onverwagse bedanking het menige se wenkbroue in die sakesektor gelig. Die..
Continue reading…
Wenkbroue lig na Prasa hoof skielik bedank na hy nie eens ’n volle jaar in sy amp is
Enjoyed this post? Share it!
Deesdae sukkel die Transkaroo om huis toe te kom – Shosholoza Meyl is die spoor byster – Alle goeie dinge kom tot ‘n einde met ANC aan bewind!
Die Shosholoza Meyl, die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) se langafstand-passasierstrein, vat deesdae so lank om by sy bestemming uit te kom dat passasiers partykeer met busse daarheen aangery moet word. Dis wat twee weke gelede met Kobus van Eeden, ’n spoorwegpensioenaris, gebeur het nadat hy die trein in Kaapstad gehaal het om Johannesburg toe te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Voormalige Prasa baas uitgevang vir sy betrokkenheid by die steel van trein toerusting – Wonder of dit die rede is vir al die kommerwekkende treinbotsings die laaste paar maande?
Die vorige waarnemende Hoof Uitvoerende Beampte van Prasa, Mthuthuzeli Swartz, is op borgtog vrygelaat hangende klagtes van bedrog, geld wassery en diefstal van meer as R1,5 miljoen. Swartz was na bewering betrokke by die diefstal van trein toerusting in die Oos-Kaap gedurende 2013. Hy is in April 2018 afgedank as hoof van Prasa en in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onbevoegde personeel werksaam by Spoortnet asook die versuim om instandhouding en herstelwerk te doen, is oorsaak van noodlottige treinbotsing
Die waarheid is uit. Kommunikasie probleme tussen die treindrywer en die kontrole beampte van Spoornet het die ongeluk by Mountain View veroorsaak toe twee treine gebots het. Die treindrywer het glo die verkeerde magtiging herhaaldelik aangevra en wou weet waarop die kontroleerder die verkeerde magtiging bevestig het. Die taal beleid van Spoornet is volgens die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Voormalige waarnemende hoof van PRASA voel gegrief en eis nou miljoene vir skadevergoeding
Collins Letsoalo, die voormalige waarnemende hoof van die Passasiers Spoor Agentskap, (Prasa), is gegrief en wil nou afvaardigings stuur aan verskeie persone en instansies. Die senior beampte van Prada, ene Bhekani Khumalo, sowel as die voormalige voorsitter, Popo Molefe, is onder diegene wat in sy visier is. Hy gaan ook die Engelse koerant, die Sunday..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swak sekuriteit en veiligheid skrik pendelaars af om gebruik te maak van Suid-Afrika se spoordienste
‘n Verslag rondom die toestand van veiligheid op Suid Afrika se spoornetwerk toon dat daar 6,379 sekuriteit verwante voorvalle was in die 2016/17 tydperk. Sestien sterftes en 525 beserings is aangemeld in die tydperk, wat kenners die wenkbroue laat lig oor die beheerstelsels en toepassing daarvan. Hierdie voorvalle word beskou as “krimineel” van aard en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Metrospoor se spoor van verwoesting word net al hoe groter onder die ANC-regime
Die Kaapse LUK vir Gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, het gesê dat die bestuur van Metrospoor totaal in wanorde is en dat die stelsel inmekaar gestort het. Wie skuld hiervoor gaan aanvaar sal seker nooit werklik plaasvind nie, want onbekwame amptenare word van een departement na ‘n ander geskuif sodra hul onbevoeg is om hul werk te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC mors meer as R75 miljard, en dan leen Cyril nog geld van uit die buite land!
Dit blyk dat die ANC regering daarin geslaag het om meer as R75 miljard te vermors met ongemagtigde, onreëlmatige en verkwistende transaksies.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gedink jy kan net op die trein klim, wel, spoorverkeer word nog gevaarliker
Prasa het kennis ontvang van die Spoorweg Veiligheid Reguleerder dat sy operasionele permit teruggetrek gaan word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat ‘n gemors:- Polisie misluk met veiligheid op treine en op eiendomme van PRASA
Die polisie het vandeesweek ’n preek oor veiligheid op Metrofail se treine gekry. Die Wes-Kaapse polisiebestuur het Woensdag voor die provinsiale wetgewer se staande komitee oor gemeenskapsveiligheid verskyn.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Prasa treine ry sonder permitte
Prasa se veiligheids permit het op Dinsdag 31/7/18 verval en ‘n nuwe permit is geweier deur die Spoor Veiligheids Reguleerder(SVR.) ‘n Woordvoerder van SVR, Madelein Williams, het gesê die optrede van Prasa toon dat hul nie vermoë, toewyding en hulpbronne het om kontrole uit te oefen op hul bates en veiligheid van passasiers nie. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Steenkooltekort maar geen beurtkrag – Pravin Gordhan
Volgens minister Pravin Gordhan sal daar geen beurtkrag wees die winter nie.
Hy maak die stelling terwyl Eskom beweer dat kragstasies ‘n steenkooltekort ervaar.
Waarnemers meen daar sal maar eers gesien word of Eskom so vinnig omgekeer kan word met of sonder kontant hulp van Tesourie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.