Die ANC poep en kreun om van ons vlag ontslae te raak, maar ons sê:- ‘BAN’ die ANC vlag !! Dit bring pynlike herinneringe aan terroriste aanvalle op burgerlikes. ‘BAN’ DIE ANC VLAG !!!

DRINGENDE NUUS:- Belangrike inligting vir jou vir more se 2019 Verkiesings:- Wees veilig!

Dis ‘n verskriklike groot skande en skrikwekkend om te weet dat die Weermag (SANW) se geld besig is om op te droog, wie gaan ons land dan beskerm wanneer die ‘paw-paw die fan tref’, dis maar net nog ‘n bodemlose pit

Die gekonkel teen Cyril, as hy nie oppas nie kan ‘n paar van sy ‘eie goeie vriende’ ‘n Judas op hom trek, WIE kan Cyril se draadjie kort knip

BLF bedreig die land met oorlog, maar hulle word nie gearresteer nie (video)

‘N Terugblik in die verlede en die eer van Eugène Terre’Blanche (ET), en wat nie geregtigheid gekry het nie, jy kan wegkom met alles in hierdie ‘reënboognasie’, veral as jy dronk en minderjarig is (video)

Nog ‘n bejaarde vrou word vermoor in Vredendal, pas jou handsak op en die inhoud daarvan

Nou hier kom groot ‘bollie’ ou Cyril, jy maak die grense oop vir misdadigers, twintig miljoen Nigeriese immigrante op pad na Suid-Afrika, en om die ‘cherry’ op die koek te sit is die grense nou ook oop vir Zimbabwiërs, loer in die berig na watse geskenke hulle gaan kry

Deesdae moet jy jou ‘vuiste’ stukkend slaan net om na die bokant te kom of om geregtigheid te kry:- AfriForum behaal reuseoorwinning vir polisiereserviste

As dit nie geld is nie dan is dit ‘n groot wapenverliese by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, maak die mense reg vir ‘n ‘oorlog’ of gee hulle dit maar net gratis weg vir terroriste

Vind U Familieboom of Stamboom nou – ons doen dit als vir jou!

“ANC party se ou slagspreuk, ‘A better life for all’, bly slegs dit – ’n slagspreuk”: 55,5% van die Suid-Afrika se bevolking is in armoede gedompel weens finansiële ongelykheid