#Senekal2 Daar is geen twyfel dat die moord op Brendin Horner in Senekal ‘n draaipunt in ons volk gebring het en het uiteindelik die plaasmoorde hoër op die media en ANC regering se agenda geplaas het, maar dit het ook ons volk geforseer om op ons penarie te fokus, en vrae begin vrae oor waar is ons, en waar gaan ons? Vir die sal ons vir ewig dankbaar wees aan Brendin Horner wat die hoogste prys betaal het.
Continue reading…
VIDEO: “Te Hel Met Vrede!” – Na 26 Jaar se “Vrede” Word ons nog Aangeval en Vermoor, Maar ons “Leiers” Soek NOG Vrede?
Enjoyed this post? Share it!
Video: Vlaandere Wil Onafhanklik Wees! Massa Optog na Brussel met Voertuigkonvooi Beplan Deur Vlaams Belang op 27 September!
NIE ONS REGERING NIE! Suid Afrika is nie alleen nie wanneer dit kom by onderdrukking van ons volk nie. Al sit Belgie vir jare sonder rgering, heers daar groot ontevredenheid onder ons Vlaamse volksgenote in Belgie, oor die dreigende Waalse-linkse regering van die Belgiese staat. Net soos in SA word daar meer en meer optogte, proteste en demonstrasies in weerstand gehou. Maar dit is moeilik in die tyd van die CCP virus wat die valse regering verskoning gee om demonstrasies to blokeer, soos die demonstrasie wat verlede naweek in Mechelen aangekondig is, wat deur diktatoriale metodes deur Open VLD onderdruk is. Selfs die Vlaamse Leeu vlag is verbied! Maar Vlaams Belang kondig ‘n oorspronklike protesoptrede aan, wat geheel en al ‘coronabestand’ is: ‘n voertuigkaravaan na die hoofstad Brussels!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Deeltydse Vertalers en Skrywers Gesoek: Ons Benodig Bydraers vir SAUK Nuus se Volksgesinde Platforms. (Nie Deel van SABC nie).
WAARVOOR WAG ONS? Verdien ‘n bietjie sakgeld terwyl U ons platform gebruik om jou vaardigheid te ontwikkel, te leer en ons mense te help. Ons het natuurlik nie die bodemlose sake van die globaliste nie, wat die ANC se “struggle” meelopers na VSA, Kanada, Europa en Rusland gestuur het, om deur Marxiste geleer te word hoe om mense te breinspoel. Hierdie linksgesinde mense is nou in gesag in SA en die gevolge hiervan is wat ons volk elke dag in hoofstroom media lees, en deel! Is dit enige wonder ons mense buig die knie en aanbid ander volke en ander gode? Tyd om terug te veg, en U kan ons help.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Waarom is Daar nie ‘n Boer Ossewa Permanent Gekamp Voor die Unie Gebou nie, Langs die Khoisan Kamp?
Kom Boere, gooi jul witskuld juk af! Waarom was dit reg vir Brittanje om lande te verower deur oorlog, nog na 1902, maar nie vir die Boervolk nie? Hier is ons op die voorstoep van Unie Gebou, waar die Khoisan ‘n permanente kamp opgerig het. Hulle is nou al vir meer as ‘n jaar hier. Waarom is daar nie ‘n Boere ossewa langsaan hulle nie?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Waaroor Gaan Hierdie “Tweestaatoplossing” Wat Deesdae so Baie op Sosiale Media Bespreek Word? Van A tot Z wil die ANC se Bendestaat Ontsnap!
Met die grendelstaat, ekstra totalitaristies wette en ongelooflike plundery deur die ANC regime, wonder almal hoe gaan ons uit dié penarie uitkom, en selfbeskikking, onafhanklikheid, emigrasie en afstigting word nou oral bespreek, nie net deur die minderhede nie! Van A tot Z – Afrikaners tot Zoeloe, het nou besef dat die reënboognasie hul soewereiniteit weggeneem het. Hoe het ons hier gekom? Niks gebeur in die huidige wat nie al in die verlede bestel is nie, so ons moet begin in die vorige eeu toe die Nasionale Party aan die bewind was, nadat hulle die landswye verkiesing in 1948 gewen het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OPROEP TOT AKSIE: Ons Volk Benodig Ondersoekende Skrywers, Aanbieders, Navorsers, Redakteurs, Vertalers, IT mense, programmeerders, ens!
Gebruik ons platform om jou vaardigheid te ontwikkel, te leer en ons mense te help. Die ANC het hul “struggle” mense na VSA, Kanada, Europa en Rusland gestuur om deur Marxiste geleer te word hoe om mense te breinspoel. Die gevolge hiervan is wat ons elke dag in hoofstroom media lees! Dan wonder ons waar kom hulle aan sulke skewe sienswyse aan?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoop Skiet Wortel! Hier is jou kans om by te dra en deel te word van ons strewe na self beskikking met Eureka Bpk
Advokaat Carlo Viljoen word aangestel as Besturende Direkteur in die direksie van die Maatskappy EUREKA BEPERK Ltd. Hieronder is sy eerste omsend skrywe maar eers die geleentheid wat Eureka nou aan alle Afrikaners bied om deel te neem, en by te dra aan ons strewe na self beskikking en onafhanklikheid.
Enjoyed this post? Share it!
Die bodemlose put, SABC, is ‘n skokkende skande en verleentheid vir Suid-Afrika en dis die ANC se skuld!
Die ongewilde SABC het met sy jongste ekonomiese tekorte nog een van SA se verleenthede geword wat in die rys staan saam met Eskom en talle ander entiteite. Die sogenaamde nasionale uitsaaier het weereens getoon hoe onbevoeg sy mense is om die senders winsgewend te bedryf. Volgens berigte is die SABC oppad na sy bankrotskap..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die SABC is nou regtig besig om ‘bloed uit ‘n klip’ te tap, hulle kry nog belasting geld
Met die komende verkiesing wat voorlê het die ANC regering waarskynlik besluit om weereens hul spreekbuis, die SABC, geldelik te help. Dit volg nadat die hoof van die uitsaaier, Madoda Mxakwe, gewaarsku het dat die entiteit op die rand van bankrotskap is en binne twee weke nie sal kan voortgaan nie. Daar word nie gemeld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Te danke aan die ANC is die kraanwater in Suid Afrika nou onveilig en dit het ‘n invloed op ons Toerisme
Dit is onveilig om kraanwater te drink in Suid-Afrika, en toeriste word gewaarsku om nie rou kraanwater in te neem nie. Dit is die advies wat ’n vakansie agentskap Globe Hunters aan sy kliënte gee as hulle Suid-Afrika besoek. Die agentskap sê hulle reis regoor die wêreld, en dit is vir hulle van die uiterste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bosasa wat nou African Global Operations is, weet nou nie meer watter kant toe hulle wil gaan nie nou wil hulle die likwidasie omkeer
Die omstrede Bosasa, nou African Global Operations, is tans besig om ‘n aansoek te bring om die vrywillige likwidasie waarvoor hul aansoek gedoen het, om te keer. Die besluit om te likwideer was glo weens swak advies van ‘n konsultant en die regte prosedure is glo nie gevolg nie. Volgens ‘n verklaring is die maatskappy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vind U Familieboom of Stamboom nou – ons doen dit als vir jou!
Ons Afrikaner en Boerevolk het sedert 1652 belangrike deurbrake gemaak en baie oorkom. Dié van ons wat vandag asemhaal is van die 9de tot die 13de nageslag van hierdie aanvanklike Europese voorouers – hoofsaaklik Franse Hugenote, Nederlanders, Duitsers en Skandinawiërs.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.