Die regering gaan privaat medies stop! Die regering gaan mense dwing om deel vd staat se “National Health Insurance (NHI) Fund” te word – mense het nie ʼn keuse nie. Dit beteken n ANC amptenaar gaan nou besluit wie jou dokter is en na watter hospitaal gesinne kan gaan, selfs of jy ‘n Disprin kan..
Continue reading…
Nasionale Gesondheidsversekerings Plan van ANC-regime – dit is wat jy moet weet!
Enjoyed this post? Share it!
ANC regime debatteer oor kragvoorsiening: Steenkool of Kernkrag?
Die sogenaamde Integrale Hulpbronne Plan van die ANC regering se breër besonderhede in al sy verskillende vorms moet glo gefinaliseer word om aan die kabinet voorgelê te word in September vanjaar. Die debat wat glo tans aan die gang is, handel oor watter koers ingeslaan moet word – is die steenkool met sy besoedeling, of..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
E-tol stryd nog nie gefinaliseer – ANC-regime verdeeld oor omstrede stelsel, miljarde rande se uitstaande skuld nog nie ingevorder
Die stryd tussen die groot munisipaliteite van Pretoria en Johannesburg teen die ANC regering is nog lank nie verby of deur een party gewen nie. Met minister Tito Mboweni se siening dat e-tol gekom het om te bly, en dat pad verbruikers hulle tolgeld moet betaal, is dit duidelik dat die ANC nog diep verdeeld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Fondse wat vir Prasa geallokeer is, gaan nou gebruik word om mislukte Sanral e-tol stelsel te befonds
Die “staat” is besig om nuwe wetgewing voor te lê wat sal beteken dat fondse wat vir Prasa geallokeer is oorgeplaas gaan word om die mislukte Sanral e-tol stelsel te befonds. R2 miljard is glo betrokke by die oorplasing nadat daar reeds in 2018 R 3 biljoen van Prasa geld oorgeplaas is na Sanral. Vervoer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
LEER JOU KIND OOK DIE SNOT? WEET JY WAT IN JOU KIND SE KURRIKULUM AANGAAN?
Dis die snert wat in die regering se geskiedenis boeke aan graad 7 leerders geleer word. Nou het die Voortrekkers/Boere sommer swart kinders gesteel om as slawe te gebruik. Die is een van talle goeie redes hoekom Boere kinders hul eie Boere geskiedenis boeke nodig het. Bl. 192 van Graad 7 Sosiale Wetenskappe handboek uitgegee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oproerige betogers in plakkerskamp brand laerskool af om misnoeë teen swak dienslewering van ANC regering te toon, tog het hulle vir die party gestem, aan die einde lei kinders en hul toekoms daaronder.
Die VF Plus verwag dat die ANC uit sy eie sak sal betaal vir die herstel van die laerskool in Katlehong wat deur inwoners wat elektrisiteit eis, aan die brand gesteek is. Die VF Plus het male sonder tal in die parlement gewaarsku dat skole beskerm moet word teen oproeriges wat skole beskadig om hul..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA staar graderings krisis in gesis weens ANC-beheerde Eskom se tamaaie skuld van meer as R440 miljard – Hoe gaan Ramaphosa die probleem te oorbrug sonder om openbare fondse te misbruik?
Ten spyte van die R230 miljard wat die ANC president aan Eskom beloof het oor die volgende tien jaar, staan hulle weer bakhand by die regering vir verdere hulp. Op die stadium blyk dit dat die regering Eskom se skuld gaan inruil vir regerings effekte of deur die skepping van ʼn spesiale rekening. Volgens die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jy, betaal vir ministers en adjunkministers se skoonmaakmiddels, internetdienste, DStv en selfone
Al ooit gewonder wie betaal vir ministers en adjunkministers se skoonmaakmiddels, internetdienste, DStv en selfone? Jy. Dondo Mogajane … glo verplig om twee BMW X5’e in te ruil. Selfs oudministers en hul adjunkte se gratis vlugte kan die belastingbetaler soveel as R17 miljoen per jaar kos, volgens bepalings in die bygewerkte weergawe van die ministeriële..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa stel teleur met eerste staatsrede na verkiesing – ANC beloof alweer dinge wat nie haalbaar is nie
En hier kom die super trein en nuwe stede. Wonder hoe hulle alles gaan doen met n werksmag wat resultate is van n 30% slaagsyfer? Wonder waar gaan die geld vandaan kom om die onhaalbare droom te vervul? Malema erken darem die ANC het niks opgebou die laaste 25 jaar nie en dat alles wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Township Alexandria, waar meerderheid ondersteuners is van ANC-regime, brand al weer oor ongelukkigheid oor geen dienslewering
Die opstokers in Alexandria het weer begin om paaie te blokkeer deur brandende bande op toegangroetes te gooi. Verkeer is ontwrig terwyl voornemende werkers uit huurmotors geruk is om te voorkom dat hul kan gaan werk. Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het reeds in April ‘n inter-ministeriële taakspan aangestel om die onrus in die gebied..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime wil nou jou pensioengeld plunder om hul sukkelende staatsentiteite te red
TLU SA het sy kommer uitgespreek oor die uitsprake gemaak op openbare forums deur die ANC-regering waar voorspraak gemaak word om SA se pensioenkapitaal aan te wend vir die investering in sogenaamde vaste bates. Die grootte van die uittreefondse kan ’n reuse- impak maak op die nasionale ekonomie; volgens die 2017-jaarverslag van die registrateur van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
31 Plaasaanvalle, 2 Plaasmoorde in Suid-Afrika: 1-15 Mei 2019 – Hoofstroommedia dek nie hierdie gruweldade en die ANC-regering ontken hul bestaan
In die eerste vyftien dae van Mei 2019 was daar 31 plaasaanvalle, 2 plaasmoorde en 3 plaasaanvalle is afgewend. Die statistieke is verskaf deur die Rome Navorsingsinstituut van Suid-Afrika. Die tabel hieronder toon in watter provinsie die aanvalle plaasgevind het en op watter tye. Van 1 Januarie tot 30 April 2019 was daar reeds 126..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.