Die graderings agentskap S&P Global, wat regmatig die land tot rommelstatus afgradeer het, sedert 2017, het die ANC regime gewaarsku en gesê die pad van herstel is nie bereikbaar met die klap van vingers nie. Die agentskap wys ook daarop dat die moontlikheid nie uitgesluit is dat hy oor twee weke weer ’n verdere afgradering..
Continue reading…
S&P Global wat SA tot rommelstatus afgradeer het, waarsku ANC-regering dat dit nie maklik gaan wees om land te herstel
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphose se lugkastele oor nuwe werkskeppingsgeleenthede word nie ernstig opgeneem – grootpratery en wanbestuur loop mos hand aan hand in ANC-regime
Met die aankondiging van die president, Cyril Ramaphosa, dat ’n nuwe sake onderneming in Pretoria sal lei tot die skepping van 6,700 nuwe werksgeleenthede, het niemand werklik opgewonde geraak nie. Selfs die krediet graderings agentskap het hom nie daaraan gesteur nie, want niks kan die byna 30 miljoen werkloses laat jubel as ’n druppel in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC se nuwe “struggle” is veel meer ingewikkeld as om net te brand en te vermoor – dit behels glo om die verbrokkeling in die ANC te keer
Die dae om te brand en te moor omdat hulle nie van apartheid hou nie, is verby en die struggle is oor, danksy die papbroekige optrede van die NP van weleer. Die nuwe “struggle” is veel meer ingewikkeld – dit beheld glo om die verbrokkeling in die ANC te keer, maar as die “struggle” sou..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
China belê miljoene in SA – Suid-Afrika is nie te koop nie. Hierdie land kan aan niemand uitverkoop word!
China doen groot beleggings in Suid-Afrika, en die jongste beleggings in die Oos-Kaap is vir sommige ‘n bron van kommer. ‘N Chinese afvaardiging van sakelui uit die Zhejiang-streek van die land het pas hul afrondingswerk in die Oos-Kaap voltooi om ‘n ooreenkoms vir ‘n groot hawe-ontwikkelingsprojek te onderteken. Die hawe van Port St. Johns is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA ekonomie slegter onder Ramaphosa-regime as tydens Zuma era
Volgens Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, is die politieke risiko tans erger as tydens Jacob Zuma se bewind. In ʼn meningspeiling het 25% van die respondente aangetoon dat hulle reeds besig is om gedeeltes van hul bedryf aktiwiteite te verskuif na buitelandse ‘hawens”. ʼn Verdere 24% is van plan om binne die volgende..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Miljarde Rande word uit SA geneem weens ANC-regime se onbekwaamheid om land doeltreffend te bestuur
Suid Afrikaanse eiendoms maatskappye neem tans miljarde rande die land uit deur beleggings oorsee te doen. Dit vind plaas as gevolg van die swak ekonomie, verhoogde munisipale tariewe en belastings, asook politieke onsekerheid in die sektor asook vrese van perseel besetting. Beleggings oorsee in 2018 was bykans vier keer meer as wat plaaslik spandeer is. ..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
11 PIC Raadslede wil bedank te midde van voortslepende skandale en skorsing van senior personeel
Die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) of soos hy nou bekend staan Public Servants Association (PSA) verteenwoordig sowat 240,000 lede landswyd en het sopas aangedui dat hul die Public Investment Corporation(PIC) opdrag gaan gee dat daar nie verdere beleggings in Eskom gedoen moet word nie. Deur die aankoop van effekte van Eskom word pensioenarisse bloot gestel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die wittebrood is verby Ramaphosa, tyd om wet en orde toe te pas – Staatskaping kan SA finansieel skud en hou die gevaar in dat meer as ’n $100 miljard se beleggings nie sal realiseer nie
Suid-Afrika kan ’n enorme verlies ly indien die ANC president, Cyril Ramaphosa, nie seker maak dat die mense betrokke by die Staatskaping in die hof hulle straf kry nie. Die waarskuwing kom van die Verenigde Koninkryk en van Amerika wat albei onderneem het om beleggings na die land te bring indien die Ramaphosa regering kan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrikaanse pensioentrekkers se grootste vrees het nou waar geword – Pensioene moet nou bankrot regering se staats entiteite befonds
Met die ANC se loodsing van hul verkiesings manifes is daar gepleit dat Tesourie moet kyk of pensioen fondse nie gebruik kan word om die bankrot entiteite te help nie. Intussen het Mark Barnes die Hoof Beampte van die Poskantoor die voortel gesteun en gesê dat dit ‘n groot skuif sal wees vir die land…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa jou bogger, sy ‘beleggingsfondse’ vir ons ‘land’ het al lank gelede begin, nogal voor 1994
Van die “beloofde “ R290 miljard beleggings wat tydens Ramaphosa se beleggings konferensie aangekondig is, blyk dit dat meer as R95 miljard reeds in ooreenkoms was voor 2018.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril, hoe bedel jy geld oorsee as jy Suid-Afrikaners se grond wil vat?
Dit is verstommend dat pres. Cyril Ramaphosa en vier gesante die moed kan hê om die wêreld in te vaar om beleggings te gaan werf vir ’n land waarvan onteiening sonder vergoeding regeringsbeleid is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid Afrikaanse regering het mynbou vernietig – Guptas wen
Statistieke Suid-Afrika het verlede maand bevind dat na landbou, mynbou die enigste ander bedryf is wat ‘n groei getoon het, en dus bygedra het dat die land nie dieper in die resessie ingegly het nie. Net soos die bedreigings teen landbou, is die regering nou ook met ‘n doelbewuste program besig om mynbou te verlam..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.