Dikgatlong se munisipaliteit wat ongeveer R83 miljoen se skuld het spandeer R700 000 op munisipale spele – Dit is geld wat beter benut kon word!

Bankrot ANC-regime oorweeg om nuwe spoorlyn netwerk tussen Sentraal Transvaal en Durban op te rig, dit uit te brei met ’n nuwe snelweg na Kaapstad

Jaagduiwels los in Durban – verkeers afdeling sê hulle kan nie boete kaartjies uitreik omrede kamera-stelsel nie behoorlik funksioneer

Staatshospitale in SA kort-kort in nuus en nie oor goeie mediese sorg! – Addington hospitaal in vlamme gehul, 84 pasiënte moes inderhaas ontruim word terwyl hysbakke buite werking is

SA vrou-atleet verpletter Comrades-rekord met ’n rekordtyd van 05:58:53 en behaal ’n algeheel 17de plek

Strate en kusgebiede van Durban is besoedel met rou riool a.g.v. growwe nalatigheid deur ANC-regerende eThekwini munisipaliteit wat versuim het om stukkend pompe te herstel en te diens

Ontevrede vullis werkers bring Durban sentrale sake gebied tot stilstand deur strate te versper met afval

Belastingbetalers in Durban gaan moet hoes vir die oprigting van twee nuwe standbeelde van terroriste, ter waarde van R20 miljoen– en dit net om swart eenheid te bevorder in provinsie

R7 miljard opgraderings projek van Durban hawe gestaak weens bedrog

Durban prof in die moeilikheid na beweerde dieretuin uitlatings – klomp agtergeblewenisse kan darem van miershoop ’n berg maak!

‘n Poging word aangewend deur Solidariteit wat blankes wil verdig op 30 dorpe

Lafhartige terroriste slaan ou man dood tydens rooftog in KZN, sy mond is toegplak en sy hande en bene gebind – Misdaad is heeltemal buite beheer