Dit is nou al welbekend dat die ANC se Grondhervorming in Suid-Afrika ‘n totale mislukking is, maar solank as wat grond en geld geoffer word, sal die aasvoëls, hyenas en ANC kaders kom vreet. Een sulke vieslike en siniese geval is uitgebeeld toe die Grondeisehof (Randburg) beveel het dat die boeke van die Moletele Community Property Association (MCPA), deur die Ouditeur-Generaal, en die direkteur-generaal van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming ondersoek moet word, nie dat dit ooit gaan gebeur nie. MCPA, wat beweer dat die Moletale volk ‘n aparte etniese groep is, het onder ander 27 eiendomme in Hoedspruit, met twee werkende plase suksesvol ge-eies.
Continue reading…
Grondhervorming – ‘n Trog vir Aasvoëls, Hyenas en Selfsugtige ANC Kaders! Grondeiser Weier om Miljoene in Verdagte Transaksies te Verduidelik
Enjoyed this post? Share it!
Wysiging van Artikel 25 nie Nodig Omdat SA Reeds op pad is om Grondhervormingsdoelwitte te Bereik – Trevor Manuel
Voormalige minister van finansies, Trevor Manuel, is die nuutste prominente Suid-Afrikaner wat die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet te bevraagteken, om voorsiening te maak vir onteiening van grond sonder vergoeding.
Enjoyed this post? Share it!
Kommunisme Misluk Altyd! Nog ‘n ANC-SEB-Melkplaas-Kollektief Eindig Rampspoedig, Ondanks (of Danksy?) R43 Miljoen wat ons Belastingbetalers aan Hulle Gegee het!
Honderde koeie wat aan honger en verwaarlosing sterf, word deur die LUR vir Landbou in die Oos-Kaap, Nonkqubela Pieters, slegs as ‘n “uitdaging” bestempel. Watter normale mens sou so oor dieremishandeling reageer, maar die sosialiste (sosiopate?) noem dit ‘n uitdaging? Dit word duidelik dat Ramaphosa se “ons mense” eenvoudig nie kan of nie wil boer nie, hulle wil net die geld en gratis goed hê, wat saam met al hierdie rampspoedige skemas gaan, om ANC stemme te werf. Die melkplaas wat deur die staat met ‘n bedrag van R43 miljoen gefinansier is, as ‘n swart bemagtigingsprojek vir Ramaphosa se “ons mense”, het in die Oos-Kaap in duie gestort, en die meeste koeie is dood, met slegs die enkele paar vreemde siek koei wat ronddwaal wat oorbly.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Verhuur Staatsplase Aan Swart Vrouens, Jeugdiges en Gestremdes net om Polities Korrekte Blokkies te Merk! “Oppervlakkige Grondoordrag Benadeel Landbou” – TLU SA
Kommunisme 101 bepaal dat ‘n sosialistiese regering al die middele van (voedsel) produksie moet besit, so waarom verhuur die ANC-regering plase gebaseer op oppervlakkige, rassistiese en seksistiese kriteria sonder om gevestigde boerdery-organisasies te raadpleeg? Is die ANC besig om kameraad Lenin se beleid oor etniese volksmoord en gedwonge hongerte te implementeer? Die Transvaalse Landbou-unie (TLU SA) het gesê hy is nie oortuig daarvan dat die ANC-regering die verskil tussen landbou en maatskaplike welsyn besef nie. Dit kom nadat die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, aangekondig het dat 135 117 hektaar staatsgrond hierdie jaar (30 jaar huurkontrak) aan 275 swartes oorgedra is – maar jong mense, vrouens en mense met gestremdhede kry voorkeur. Nog 260 000 hektaar staatsgrond sal binne die volgende twee weke geadverteer word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC wil onteienings proses versnel gedurende Kersvakansietyd
Die proses om art. 25 van die Grondwet te verander om onteiening sonder vergoeding te vergemaklik, het skielik Dinsdag na ʼn vinniger versnelling oorgeskakel toe ʼn konsepweergawe van die grondwetlike wysiging deur die parlement se regsafdeling voorgehou is. Dit het gebeur tydens ʼn sitting van die ad hoc-komitee oor die wysiging van art. 25. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wanfunksionele ANC-regime besig om landbou oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig vir die vernietiging van SA se voedselsekuriteit
Die TLU is van mening dat die wanfunksionele ANC-regering is aktief besig om die landbousektor oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig aan die versnellende tempo van vernietiging van Suid-Afrika se voedselsekuriteit. Dit volgens mnr. Johan Steyn, Voorsitter: TLU SA Oos-Kaap, na aanleiding van die onthulling dat die regering nie die Wêreld Dieregesondheidorganisasie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema dalk minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling? – Indien gerugte waarheid is, kom daar groot marakkas!
Buti Manamela, adjunkminister vir die presidensie, is moontlik ‘n kandidaat wat as Suid-Afrika se nuwe minister van landbou, bosbou en visserye aangestel kan word. Dit in die lig van pres. Cyril Ramaphosa wat na verwagting later vandeesweek sy kabinet gaan aanwys. ‘n Politieke ontleder verbonde aan die departement politieke wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US),..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die gekonkel teen Cyril, as hy nie oppas nie kan ‘n paar van sy ‘eie goeie vriende’ ‘n Judas op hom trek, WIE kan Cyril se draadjie kort knip
In die verloop van 25 jaar kon nog geen Suid-Afrikaanse president twee termyne voltooi nie, tog is Cyril Ramaphosa die eerste een wie se verwydering bespreek word nog voordat sy eerste termyn verby is, skryf PIET CROUCAMP. GEEN president sedert 1994 was só erg in sistemiese konflik met sy eie party gewikkel as wat Ramaphosa..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Werklikheid van Onteiening kan SA terugplaas in apartheidsjare’ – Voorgestelde wetsontwerp hou bedreiging in vir alles wat deur bevrydingstryd bereik is
Die Vryemarkstiging sê ’n verandering aan die Grondwet kan mense terugplaas in dieselfde situasie as gedurende die apartheidsjare waar op grond beslag gelê is teen geen of onvoldoende vergoeding. Luidens ’n verklaring sê die stigting die Grondwet waarborg op die oomblik eiendomsregte vir almal ongeag ras. As artikel 25 van die Grondwet verander word, sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
TLU SA Eis Bewyse Van President Ramaphosa Wat Boere As Gronddiewe Impliseer – Betwyfel Akkuraatheid Van Paneelverslag
President Cyril Ramaphosa het die afgelope ruk (en selfs so onlangs soos verlede Donderdag) in die openbaar herhaaldelike bewerings oor die diefstal van grond gemaak. Met dié bewerings impliseer die president dat kommersiële boere hulle grond gesteel het. “Volgens die Suid-Afrikaanse reg lê die bewyslas op diegene wat die bewerings maak,” sê Louis Meintjies, die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die kalf is in die puts – ‘ANC-Regime kan grondhervorming nie suksesvol toepas’ – bevoegdheid om grondhervorming suksesvol deur te voer misluk en korrupsie vier hoogty
Die onthullings in die ondersoek deur die spesiale ondersoekeenheid (SOE) na korrupsie in die grondhervormingsproses is ’n duidelike bewys dat die regering nie die vermoë het om grondhervoming, selfs op ’n baie klein skaal, suksesvol toe te pas nie. Dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die finansiële groep Optimum, het Sondag gesê selfs al is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog enorme bedrog oopgevlek in grondhervormings program – ANC-regime stel plase en miljoene Rand beskikbaar aan mense wat hoegenaamd nie kwalifiseer daarvoor – gin wonder dat soveel suksesvolle plase en vrugbare grond tot niet gegaan het in die tydperk
Die enorme korrupsie en bedrog in Suid-Afrika is klaarblyklik so groot in omvang, dat niemand werklik besef wat dit alles behels nie. Volgens ’n Engelse koerant is daar ook ’n enorme bedrog aan die uitspeel in die sogenaamde “grond hervorming” waaroor sekere mense so entoesiasties is. Die Spesiale Ondersoek Eenheid wat blykbaar die bedrog en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.