Net soos in Suid Afrika en elders op die vasteland, waar die eenvoudige instandhouding en beheer van ‘n volle funksionele infrastruktuur ‘n uitdaging vir Afrika regimes blyk te wees, is Zimbabwe, wat eens die kragbron vir Suider Afrika was, gedwing om sy bure te vra om nuwe kragstasies te bou om krag aan Zimbabwe te verskaf, waar dit wil voorkom asof hulle nie eens meer hul eie kragstasies kan opstel nie.
Continue reading…
Gedekoloniseerde Zimbabwe Smeek Buurlande vir Meer Elektrisiteit om Daaglikse 12 uur Onderbrekings te Stop!
Enjoyed this post? Share it!
Voer Eskom Krag uit na #SAPP Wanneer dit Koue Weer as Verskoning Gebruik om Slegte Onderhoud en Korrupsie te Verberg?
Koue weer in winter is selfs vir diere vanselfsprekend, maar vir Eskom is dit ‘n verassing? Vir dekades in Apartheid, voor die ANC regime die destydse eerste wêreld land gegee is, het Eskom sonder onderbreking die aanvraag voorsien danksy goeie lang termyn beplanning en onderhoud maatreëls, maar nou het Eskom gewaarsku oor elektrisiteitsfoute in KwaZulu-Natal weens koue weer! Die vraag is, word krag nog stilletjies na die buitelandse #SAPP netwerk gestuur, wanneer ons gevra word om krag, waarvoor ons duur betaal het met belasting, te bespaar? Word ons ook daar geforseer om Afrika te onderhou en op die been te hou? Selfs Malawi se kragvoorsiener word “Escom” genoem!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ontploffing Skud Alweer vir Medupi! Impak op Nasionale Netwerk Onbekend, Wyl Ontplooide Kaders Kopkrap…
Dit blyk asof die implementering van kaderontplooing en BSEB -praktyke steeds hul tol eis by die berugte nasionale kragvoorsiener. Eskom het Maandag bevestig dat die Medupi -kragstasie Sondagaand omstreeks 22:50, ‘n ontploffing op die nommer 4 eenheid se kragopwekker beleef het, en dat eenheid 5 ook vermoedelik as gevolg hiervan gestruikel het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Koeberg-kragstasie Hoofbestuurder Geskors na Eenheid 1 Buite Werking is Sedert Januarie, wat Beurtkrag Vererger!
Eskom het bevestig dat die hoofbestuurder van Koeberg se kernkragstasie, Velaphi Ntuli, geskors is weens kwessies rakende prestasie, terwyl ondersoek ingestel word na die uitvoering van die Koeberg-kragstasie, Eenheid 1 by Koeberg wat sedert Januarie 2021 onderbreek.
Enjoyed this post? Share it!
Eskom te Bankrot om Salaris Verhogings te Gee
Suid-Afrika se bankrot nasionale kragvoorsiener, Eskom het nie die vermoë om salarisse te verhoog nie, omdat daar geen geld oor is nie. Eskom het ‘n skuldlas van byna R500 miljard wat vereffen moet word, en met rentekoerse wat mettertyd geleidelik styg, groei die uitdaging.
Enjoyed this post? Share it!
ANC Regering wil Turkse Skepe Huur om Krag op te Wek met Gas Teen 218 Miljard Rand!
Die ANC regering beplan om gebruik te maak van skepe wat elektrisiteit opwek met gas, om die tekorte aan te vul omdat Eskom blykbaar nie die vermoë of vernuf of kennis of geld het om voldoende krag te lewer aan Suid-Afrika nie.
Alhoewel die Minister van Energie, Gwede Mantashe se departement onder kruisverhoor geneem is in die parlement oor die wenslikheid, en die koste verbonde aan so ʼn moontlikheid, blyk dit vir kenners meer na wensdenkery as werklikheid.
Deskundiges op die gebied van energie het die moontlikheid skerp bevraagteken, en die gevoel bestaan dat dit ʼn onnodige duur projek sal wees, en ook uiters onprakties.
Ingeligte bronne reken die geld wat daarvoor betaal sou moes word, kan eerder aangewend word om meer son-plase op te rig wat ook meer permanent is en waarvan die instandhouding relatief laag is.
Karpowership, ‘n eenheid van die Turkse Karadeniz Energy Groep, en is op pad vir sy langste kontrak tot nou toe, om kr
Enjoyed this post? Share it!
#TheAfricanWay: Substasie in Springs Brand Af Omdat Ekhurhuleni (Oos-Rand) Munisipaliteit Versuim Het Om Dit Te Herstel Ná Inbraak Verlede Jaar, Ten Spyte van Waarskuwings, En Nou Sit Duisende Sonder Krag!
#BeterOnderApartheid ‘n Belangrike elektriese substasie in Springs, wat verlede jaar tydens ‘n inbraak deur vandale beskadig is, is in die vervalle toestand gelaat, wat ‘n brandrisiko veroorsaak het. Dit het Sondag toe afgebrand en duisende inwoners, besighede en vervaardigers in die New Era nywerheidsgebied, sonder elektrisiteit gelos en kan tot twee weke duur om die skade te herstel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom se #Beurtkrag skedule ontaard in chaos en los verkeersligte dood gedurende spitsverkeer, ondanks beloftes!
Eskom se stelsel van rollende kragonderbrekings, en sy gepubliseerde skedules daarvoor, het heeltemal in duie gestort en soveel chaos veroorsaak dat niemand meer seker is wanneer beurtkrag in ‘n spesifieke gebied toegepas sal word nie, wat die energiekrisis nog verder vererger. Tog probeer Eskom voorgee dat dit besigheid soos gewoonlik is…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hou die kragopwekkers, kerse en paraffien lampies maar byderhand – Fase 6 beurtkrag lê en loer weer vir ons weens tegniese probleme by kragsentrales
Eskom het verlede Maandagmiddag sy beurtkragskedule opgestoot na fase 6‑beurtkrag. Dit is die eerste keer wat Eskom beurtkrag in só ʼn drastiese mate toepas. “Ons vra opreg om verskoning dat ons vanaf 18:00 Maandagmiddag fase 4‑beurtkrag moet opskuif na fase ses,” lui ʼn verklaring deur Eskom laat Maandagmiddag. Dit is omdat Eskom tegniese probleme by..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Soweto wat R20 miljard aan Eskom skuld se voorstel vir R150 p.m. vir krag word verwerp!
Soweto is R20 miljard aan die kragverskaffer Eskom verskuldig, maar inwoners van die township wil slegs R150 per maan vir hul krag betaal. Mpho Sesedinyane, ANC-raadslid en voorsitter van die South African National Civic Organisation (Sanco) in Soweto, voel dat R150 ’n billike bedrag is en dat die inwoners gegewe die stand van die ekonomie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom met skuldlas van meer as R450 miljard sny krag toevoer af na dele van Soweto weens wanbetaling
Die nasionale kragvoorsiener spartel om kop bo water te hou met sy skuldlas van meer as R450 miljard en die oneffektiewe funksionering van talle kragsentrales. Benewens sy eie probleme, het Eskom nog deurgaans met huiwering opgetree teen munisipaliteite wat nie hulle maandelikse verbruik aan Eskom betaal nie, en Eskom te lamlendig is om op te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom met skuldlas van R441 miljard, sal nie geprivatiseer word nie – ANC se plan om kragvoorsiener van ondergang te red ietwat teleurstellend
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het gister die jongste bloudruk van die regering onthul en het groot verskuiwings in die sakemodel voorgestel. Politici, sowel as politieke ontleders en finansiële kundiges is teleurgesteld in die plan, waarvan die inhoud vaag en waarskynlik swak geïmplementeer kan word. Nie net het hy Suid-Afrika teleurgestel nie, maar ook..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.