JOHANNESBURG – Gesprekke tussen die bestuur van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) en stakende werkers het in duie gestort. Leiers van die unie het die media en werkers ingelig nadat die partye Saterdag vergader het in ‘n poging om die staking wat Vrydag begin het, op te los. Werkers eis ‘n loonverhoging van 8% terwyl die..
Continue reading…
Waarskuwing! Staking sal versterk, dit beteken dit dat geen van die vliegtuie gaan vlieg- gesprekke tussen die nasionale lugredery en stakende vakbonde stort ineen
Enjoyed this post? Share it!
Vakbonde dreig om SAL tot totale stilstand te ruk as hulle voortgaan om ’n vyfde van hul personeel te sny
Numsa en Sacca het reeds ‘n stakingsertifikaat verkry en beskuldig SAL bestuur dat hulle hulle met afleggings dreig. Hulle vra ook dat die hele SAL-direksie geskrap moet word. Asof hul finansiële spanning en die oorweging dat hulle ongeveer 900 mense sal moet afdank nie genoeg kommer veroorsaak, staan die nasionale lugredery, die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL)..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAL leen R3,5 miljard van plaaslike banke om hom aan die gang te hou – Is dit die regte besluit om die staatsbeheerde lugdiens te red uit sy geldpenarie aangesien korrupsie en onbevoegdheid aan die orde van die dag is?
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het ’n lening van R3,5 miljard gekry om hom tot einde Maart aan die gang te hou. Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het geld by plaaslike banke geleen. Dit vorm deel van die R21,7 miljard wat hy volgens die SAL-bestuur nodig het om sy omdraaistrategie te laat slaag. Tlali Tlali, woordvoerder van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAL is ’n sinkende skip, maar nogtans staan die bankrot redery al weer bakhand en bedel vir belastingbetalers se swaar verdiende geld om hom weereens uit nog ’n finansiële krisis te red
Die bankrot lugredery, SAL, sal glo R16,7 miljard benodig van die regering wat of ’n lening moet toestaan of waarborge moet verskaf teen Maart 2019 as hulle in die bedryf wil bly. Die verstommende gebedel kom van die uitvoerende bestuur van SAL en het parlementslede ingelig oor die vrotsige toestand waarin die redery hom bevind..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAL spandeer R16 miljoen op konsultasiefooie
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het ‘n R16 miljoen aan uitvoerende konsultasiefooie bestee. Dit sluit R10 miljoen in vir drie persone wat op ‘n ses maande kontrak werk. SAA is op die rand van ’n ineenstorting. Vanjaar het die lugredery meer as R15 miljard in staatshulp ontvang. Daar is geargumenteer dat die lugdiens se bedrywighede sonder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat ‘n skande, SAL diep in die knyp
SA Lugdiens kan nie sy geldelike verpligtinge nakom nie en is kniediep in die skuld.
Die erkenning kom van……….
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vlug vanaf Londen na JHB Gekanselleer na Vlieënier van SAL alkohol blaastoets dop voor vlug
Honderde passasiers was gereed vir hul Paasnaweek-vlug van Londen na Johannesburg toe die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se vlug gekanselleer is omdat die medevlieënier glo “beskonke” gelyk en ’n blaastoets vir alkohol gedop het.
Toe Mawethu (Mo) Majola (39) aanmeld vir vlug SA237 wat om 21:00 vanaf die Heathrow-lughawe sou vertrek, het die kaptein, wie se identiteit streng beskerm word, sy medevlieënier een kyk gegee en die lughawepolisie gebel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Presidensie slaan vure dood na DA banke waarsku teen SAL
Geen besluit is geneem om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) uit die beheer van die nasionale tesourie terug te skuif na die departement van vervoer nie. Die presidensie het Sondagmiddag dié versekering in ’n verklaring gegee enkele ure nadat die DA Suid-Afrika se banke aangemoedig het om nie toe te laat dat die SAL weereens Dudu..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Honderde miljoene rande aan borgskappe bestee deur bankrot SAL
Terwyl die staat die afgelope naweek dringend moes ingryp om die totaal bankrot Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) met R2,2 miljard te red, blyk dit uit ʼn vraag van die VF Plus aan die minister van finansies dat die SAL in rojale geldvermorsing honderde miljoene rande aan borgskappe uitdeel. Volgens dr. Pieter Groenewald, leier van die VF..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Aftreegeld van Staatsamptenare ‘nié in SAL belê’ – Sien is Glo!
Die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF) ontken dat hy pensioengeld in die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) sal belê. Dié versekering kom te midde van kommer en wrewel onder werkende en afgetrede staatsamptenare oor berigte dat die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) moontlik gebruik kan word om die SAL te herkapitaliseer. Die OBK is die staatspensioenfonds se batebestuurder. Die fonds..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.