Lesings by al vyf kampusse van die Durbanse Universiteit van Tegnologie se akademiese programme is “tydelik” opgeskort weens voortslepende studente proteste. Meningsvormers reken dit raak tyd dat die regering hoër opvoedkundige instellings sluit wat onproduktief en destruktief is. Intussen is sewe studente in hegtenis geneem by die Mongosuthu Universiteit van Tegnologie in Durban vir saakbeskadiging…
Continue reading…
Al vyf kampusse van die Durbanse Universiteit van Tegnologie se akademiese programme is “tydelik” opgeskort weens voortslepende studente protes
Enjoyed this post? Share it!
Iemand kan duidelik nie somme maak nie – Altesame 460 studente kry per abuis dubbel hul beursgeld – totale bedrag wat verkeerdelik aan studente betaal is, beloop R2,3 miljoen
Altesame 460 studente aan die Sentrale Universiteit van Tegnologie van die Vrystaat moet elk R5 000 aan dié universiteit terugbetaal nadat hulle verkeerdelik dubbele toelaes ontvang het. Die totale bedrag wat verkeerdelik aan studente betaal is, beloop R2,3 miljoen. Die beursgeld, wat veronderstel is om onder meer boeke en etes te dek, word sedert vanjaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Universiteit Natal beleef al weer ‘n ernstige krisis – studente steek al weer voertuie aan die brand en breek af wat die destydse regering opgebou het – alle klasse opgeskort tot verdere kennisgewing
Alle klasse by die Universiteit van Natal is tot verdere kennisgewing opgeskort wees die vele protes aksies van studente. ‘n Voertuig is tydens die protes aan die brand gesteek en vreedsame dosente en leerders het onveilig gevoel op die kampus. Akademiese aktiwiteite is die afgelope jare gekenmerk deur voortslepende geweld, betogings en beskadiging van eiendom…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kan iemand enige rede gee waarom moet ons nog veg vir ons taal as almal te bang is om te baklei wat hulle sin is?
Diegene wat my volg die afgelope jaar sal weet dat ek ‘n ding sê soos dit is. Vandag sal ook nie anders wees nie. Ek gaan my mond uitspoel oor twee dinge vanoggend. A. Afrikaans en Tuks: Eerstens moet ek dankie sê vir Tito Mboweni , hy is van die min mense wat die verdwyning..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
NSFAS- skema toelaes staan die kans om nou misbruik te word vir drank en sigarette in plaas van boeke, behuising en kos na nuwe toegewing ingestel is waar fondse direk in student se rekening geplaas word
Studente wat beurshouers by die staat se NSFAS-skema is, se toelaes vir kos, handboeke en behuising word vanjaar vir die eerste keer direk in hul bankrekeninge inbetaal. Dié aankondiging is gemaak in ’n kennisgewing wat op 16 Januarie net aan universiteite gestuur is. Rapport het dit gesien. In die verlede is ’n kaart uitgereik aan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrika mentaliteit vier weer hoogty onder studente in SA – Unisa leerders eis dat gratis handboeke en skootrekenaars voorsien word vir studies
Die Hooggeregshof in Pretoria het die Universiteit van SA ‘n interdik toegestaan teen die studente wat sedert verlede Maandag registrasies verhoed het by die instelling. Die interdik verhoed enige persoon om binne 50 meter van enige ingang van Unisa te betoog, personeel en ander studente te verhoed om die perseel te betree. ‘n Verbod is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Unisa sluit sydeure na onderhandelinge tussen die radikale National Student Representative Council (NSRC) en die universiteit owerheid misluk
Onderhandelinge tussen die radikale National Student Representative Council (NSRC) en die universiteit owerheid het op ’n dooipunt uitgeloop en het die owerheid besluit om eerder sy deure tydelik te sluit. Die sluiting is van toepassing op al Unisa se kampusse regoor Suid-Afrika, aangesien die owerheid onwrikbaar is dat hy nie groter getalle studente kan huisves..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF waarsku van ‘maksimum’ ‘anargie’ as die regering nie registrasie fooie by universiteite skrap nie. – Hoe arrogant van hulle, lyk of hulle alles in die lewe alles gratis wil hê en op ’n silwer skinkbord!
Die EFFS-Studente-kommando (EFFSK) het Maandag ‘n perskonferensie gehou by die party se hoofkwartier in Braamfontein, waar hulle ‘n reeks eise gelys het, insluitend die ontbinding van die Nasionale Finansiëlehulpskema (NSFAS). Ander eise het ingesluit dat “geen studente weggewys mag word weens ‘n gebrek aan ruimte nie” en dat “alle sertifikate” wat deur tersiêre instellings teruggehou..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat op dees aarde gaan met diè ‘studente’ aan:- Diefstal by ‘n Drakensberg oord
Die Universiteit van Zoeloeland het 12 van die 15 Studenteraad se lede geskors weens diefstal by ‘n Drakensberg oord.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Erfenis van blanke Afrikaners word stuk-vir-stuk vernietig deur regerende ANC-party – Standbeeld van oud Pres Steyn nie meer welkom op Kovsies kampus en moet skuif
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het vandag besluit om die Pres. M.T. Steyn-standbeeld – wat tans op die Kovsie-kampus geleë is – na die Oorlogsmuseum in Bloemfontein te verskuif, langs die Vrouemonument. Dít is ook waar Steyn ter ruste gelê is. Die standbeeld se teenwoordigheid op die kampus strook nie met die universiteit se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sal Afrikaans oorleef in Suid-Afrika, dit is ‘n defnitiewe JA, kyk na die 2030 Visie
“Afrikaanse skole moet hulself posisioneer om ten volle te privatiseer om sodoende te verseker dat onderrig in Afrikaans steeds in 2030 sal plaasvind.” Dit is een van die kernaanbevelings wat ’n span Afrikaanse kundiges maak in ’n verslag getiteld Afrikaans: Visie 2030. Die verslag sal in detail bespreek word tydens ’n beraad van Afrikaanse organisasies wat in November gehou word. Afrikaans: Visie 2030 kan hier afgelaai word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DEEL 3:- Ooit gewonder wie sit agter die verengelsing van ons Afrikaanse Universiteite is? Hier is die storie!
[* Niël Barnard noem Coetsee het “ewiglik laat by vergaderings opgedaag” (p 32). Verder: “Coetsee sal waarskynlik vir twee dinge onthou word: dat hy met ‘n hospitaalbesoek in 1985 die eerste NP-politikus was wat die gevangene Nelson Mandela ontmoet het en dat hy met sy latere jakkalsdraaie tydens die onderhandelinge reg in die hande van die ANC gespeel het”, bv sy uitspraak dat “geweld en onderhandeling onlosmaaklik verbind is”
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.