Bankrot staatskas van SA lankal leeg – ANC-regime skuld R165 miljard aan munisipaliteite

Skuif solank die kragopwekker nader en maak solank die kerse gereed, Eskom beurtkrag kom weer

ANC gee miljoene aan Jeugliga alhoewel hul self tegnies bankrot is volgens tesourier-generaal

Nasionale Tesourie gee SA Express redery ’n R300 miljoen inspuiting

Nog ‘n SBE sink! Bankrot Denel vra ANC-regime vir kontantinspuiting van R2,8 miljard na hul sukkel om salarisse en vergoeding aan personeel uit te betaal

Die ANC-regime kom vir jou pensioen om bankrot staat beheerde entiteite te finansier

Skrif is teen die muur, bankrot spreekbuis van ANC-regime besig om te sink in skuld – SABC sluit kantore en dank 37% van sy personeel af

Bankrot Eskom se uitvoerende hoof lê tuig neer vanweë stres, wie sal nou waag om die leisels oor te neem?

Rommelstatus wink vir Mangaung Metro met laste wat bates oorskry;  amptenare  ontvang ruim salarisse en selfoon toelae,  terwyl vlak van dienslewering swak vertoon

Gordhan: Eskom sal staande bly – Ja, met belastingbetalers se geld om die staatsentiteit van bankrotskap te red

Bankrot SA se bankrot regeerders – belastingbetalers se bydrae tot die staatskas word roekeloos verkwis

ANC-regime kondig aan dat deskundiges uit Italië se hulp ingeroep is om swak diens van Eskom te herstel, dit terwyl Suid-Afrika wemel van uiters bekwame blankes wat die werk kan verrig