Een uit drie mense ontvang welsyn in ANC se SA! Die ANC het dit uiteindelik dit reggekry om ‘n eerste wêreld land heeltemal om te keer na ‘n sosialistiese humanitêre rampgebied, en self die ekonomie is nou heeltemal omgedraai! Onder die sosialistiese ANC regime het Suid-Afrika se aantal werkgeleenthede en maatskaplike toelaes, die afgelope twintig jaar effektief omgekeer, en dit is nie volhoubaar nie en is dus nou een van die land se grootste risikos, sê Nkosana Mashiya, uitvoerende hoof van Risikobestuur by Capitec.
Suid-Afrika Nou Amptelik ‘n Onvolhoubare Sosialistiese Staat! 18 Miljoen (Derde van Bevolking) op Welsyn Onderhou deur net 14 Miljoen Belastingbetalers!
Enjoyed this post? Share it!
NVG en Valke te Sleg om hul ANC Makkers te Vervolg, Kruip weg Agter Heksejag vir Dekades oue “Misdade” van Apartheidsera!
Die land val uit mekaar uit en word oorheers deur bendes, kriminele, bedreigers en korrupte ANC kaders, wat Miljarde belastingbetalers geld in hul sak steek, en die NVG en Valke het heeltemal misluk, om enige verskil in die tsunami van misdaad te maak. Inderdaad, nie eens 56 moorde per dag in gruweldade soos plaasmoorde, verkragtings, kapings, huisbesettings, marteling, transito rooftogte waar bombe en masjien gewere gebruik word, ensovoorts, kan hul aanspoor om wet en orde toe te pas nie. Die NVG en Valke wil liewer lyf wegsteek en die ou apartheids donkie looi, om die aap agter die bos te gaan haal, om drie dekade oue “misdade” te gaan soek van die apartheids era. Hulle vergeet dat onder apartheid was die ANC verban, vir goeie rede, want ons sien elke dag die hel wat ANC se sosialisme meegebring het. ‘n Kommunis se misdaad is ‘n ander se veiligheid, en dit is die NVG en Valke se verskoning om nie hul eie makkers te agtervolg nie.
Enjoyed this post? Share it!
SAID kyk na R90 Miljard Taxibedryf om hul Verhoogde Belastinginkomste Verder te Verhoog
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het sy fokus nou verskuif na die taxibedryf van R90 miljard, wat verlede jaar slegs sowat R5 miljoen aan belasting betaal het. Die belasting van R5 miljoen wat verlede jaar deur die bedryf betaal is, kan nie eens die inkomstebelasting van een provinsie se minibustaxi’s wees nie, en daar was gevolglik ‘n groot reaksie in die media en op sosiale media hieroor.
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regering wil ‘n Staatsbank Stig, in Ooreenstemming met hul Sosialistiese Beginsels. Wenk: Die Sentrale Bank is Privaat!
Soos met die Nasionale Gesondheidsversekeringskema, het die Nasionale Tesourie gesê hy gaan ook voort met die stigting van ‘n staatsbank vir Suid-Afrika, en dat Cyril Ramaphosa, en die Minister van Finansies, Tito Mboweni, ten gunste van die sosialistiese doel is. Die nuwe staatsbank sal toegang tot staatspensione ook hê! Dit sal baie mense verbaas om te ontdek dat die Sentrale Bank in werklikheid in private besit is, soos dit wêreldwyd is.
Enjoyed this post? Share it!
R52 Miljoen Vermors op Kollektiewe BSEB Hoenderplaas! Nog ‘n Klug om Belastingbetalers te Plunder en Stemme te Koop, om Mag te Behou, om Aanhoudend te Plunder?
ANC TROJAN HORSE ONDERNEMINGS: R52 Miljoen belastingsgeld is vermors op nog ‘n mislukte swart Kollektiewe (kommunistiese) hoenderplaas in Virginia, Vrystaat! Maar was dit ooit bedoel om hoenders te produseer, of was dit net nog ‘n ANC trojaan-perd onderneming, wat gestig is om te misluk, om “wettig” geld te steel van die belastingbetaler, terwyl hulle voorgee dat dit ‘n BSEB-onderneming was – ‘n ‘perfekte misdaad’? Die ANC se benadering om kollektiewe BSEB-plase te vestig, met groot hoeveelhede belastingbetalersgeld, is welbekend en dit is net so bekend dat hierdie groot projekte elke keer in groot ‘mislukking’ eindig, amper asof dit beplan word om te misluk, met kaders wat plunder tydens elke stap van die kort, maar duur lewensiklus van die gedoemde projek…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: “Plaasmoordenaars Word Betaal Deur ANC & EFF om te Vermoor” sê Zimbabwiese Vragmotorbestuurder in SA, op pad na Kanada!
‘n Klankopname wat deur SAUK Nuus ontvang is, wat nie bevestig kan word nie, maar outentiek klink, toon ‘n onderhoud met ‘n Zimbabwiese vragmotorbestuurder in Suid-Afrika, wat op een of ander manier daarin geslaag het om in November na Kanada toe te kan gaan. Hy beweer dat plaasmoordenaars plaaslike inwoners en buitelanders is, wat deur die ANC en EFF betaal word, met belastingbetalersgeld! Hy sê die ANC en Ramaphosa probeer ‘n slim spel speel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Belastingbetalers hoes ongeveer R76 miljoen vir begrafnis onkostes van ANC-veterane
Patricia de Lille, minister van openbare werke, het belowe om op te tree teen amptenare wat verbind word met onreëlmatige uitgawes wat verband hou met die begrafnis van wyle Winnie Madikizela-Mandela en dié van twee ander ANC-veterane. Daar word beweer dat ‘n diensverskaffer fakture opgeblaas het en belastingbetalers ‘n verbysterende R76 miljoen kos. De Lille..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
De Lille onthul dat meer as 3 000 werknemers in die Openbare Werke sake met die departement doen en 300 van die werknemers het hul eie ondernemings
Patricia De Lille sê meer moet gedoen word om te verseker dat mense wat vir die staat werk nie sake met die departement doen nie. Patricia de Lille, minister van openbare werke, het onthul dat meer as 3 700 werknemers in die openbare werke, sake met die departement doen. Sy het gesê dat 300 van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Solidariteit: Eskom is in ’n krisis na jare se plundering, wanbestuur en ras-obsessie; om te vra dat belastingbetalers R1,8 miljard in prestasiebonusse moet finansier is verkeerd
Eskom is in ‘n krisis en moet as ‘n krisis hanteer word. Die maatskappy is as gevolg van jare se plundering, wanbestuur en rasobsessie hopeloos bankrot en operasioneel uiters broos. Die nuwe uitvoerende hoof, André de Ruyter, moet omvattende magte soortgelyk aan die van ‘n sakereddingspraktisyn kry. As Eskom nie hanteer word asof dit in sakeredding is nie, gaan dit op homself en Suid-Afrika inplof.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede Distrik Ses gaan her-ontwikkel word – proses gaan belastingbetalers miljoene rande uitsak jaag
Die Minister van Landbou en Land Hervorming, Thoko Didiza, het glo ’n omvattende plan bekendgemaak vir die her-ontwikkeling van die eens omstrede Distrik Ses, in Kaapstad.
’n Struktuur, bekend as die Distrik Ses Werkkomitee, het glo die Distrik Ses gebied weer as nie-blanke woongebied geïdentifiseer wat nou in 2020 in verskillende fases oorgedra sal word.
Dit bly egter onduidelik hoe die verskillende fases sal wees wat “oordrag” moontlik sal maak, en wat dit alles sal behels.
Nagenoeg 954 eise is ingestel om die eiendomme in die gebied weer oor te dra aan mense wat vroeër in Distrik Ses gewoon het, waarvan menige kinders verskuif is saam met hulle ouers.
Waarnemers sê dit is onduidelik waarom mense hunker na ’n gebied wat miljarde rand se koste kan meebring vir die belastingbetalers, terwyl dit geen wesenlike voordeel inhou om na die gebied te verskuif nie.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Belastingbetalers dok R32 miljoen op vir VIP-behandeling vir EFF afgevaardigdes tydens hul tweede verkiesingskonferensie
Jy, ja, die belastingbetaler het nagenoeg R32 miljoen opgedok sodat die EFF in styl by Nasrec hul konferensie kon hou hou. Dit terwyl van hul top-leiers verbind word by talle gevalle van ernstige korrupsie, waar daar miljoene rande deur tenderpreneurs na hul bankrekening gekanaliseer is. Die EFF het ’n ruim R32 miljoen bestee aan sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hier is die oudpresidente wat belastingbetalers se sakke die meeste ruk
Gewonder watter Suid-Afrikaanse oudpresidente, sowel as hul gade, die belastingbetaler die meeste uit die sak jaag op hul ou dag na hulle hul politieke ampte verlaat het? Tot dusvêr was dit geensins maklik om uit te vind nie en self dr. Leon Schreiber, DA-LP het tydens ’n parlementêre vraag aan Jackson Mthembu, minister in die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.