Studente is weereens behep met die sogenaamde rassisme wat deur blankes toegepas word, en kla oor dinge wat niks met rassisme te maak het nie, sê ’n opvoedkundige wat anoniem wil bly.
Continue reading…
Stellenbosch Universiteit word uitgekryt as ’n rassistiese instelling na voorheen benadeelde groepe links en regs valse beskuldigings rondslinger
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot kragvoorsiener steier met kraglewering en diesel opwekker eenhede is ingespan om aansteek van kerse te voorkom
Eskom het nou so vêr gegaan as om sy nood reserwes aan te wend in ’n poging om beurtkrag te ontduik. Die diesel opwekker eenhede is ingespan om die aansteek van kerse te voorkom, maar die diesel brandstof rekening is reeds meer as 50% oor die entiteit se toelaatbare diesel verbruik volgens sy begroting. Werkers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Waarom stem mense vir dieselfde leiers wat nie dienste lewer nie?
Betogings oor dienslewering in Suid-Afrika duur voort, aangesien verskillende munisipaliteite nie hul mandaat lewer om basiese dienste aan hul gemeenskappe te lewer nie. Die Maluti-A-Phofung-munisipaliteit in die Vrystaat het sedert verlede jaar Desember nie meer water aan Qwaqwa verskaf nie en spanning het opgevlam toe ‘n jong meisie verdrink het terwyl hulle probeer het om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
PRASA se bankrekening is glo dol leeg!
Die vervoer-vakbond Untu sê die passasier-spoor-agentskap oftewel Prasa, se bankrekening is leeg. Sonja Carstens, Untu se woordvoerder sê daar is nie eers geld om nuwe remme vir treine aan te koop nie. Die regsfirma, Werksmans-prokureurs, het ook nou sy dienste aan Prasa opgeskort weens ‘n uitstaande rekening van 19-miljoen-rand. Werksmans het Prasa bygestaan in verskeie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoë werkloosheidsyfer word voor deur van Eskom gevee
Die stygende werkloosheid wat tans ondervind word, word deur mynhuise en sakelui voor die deur van Eskom gelê wat onsekerheid veroorsaak met sy patetiese dienslewering. Met verskeie instansies wat die afgelope weke aangekondig het dat hulle noodgedwonge met afleggings moes begin, het die werkloosheid onrusbarend vinnig toegeneem en word nog groter afleggings voorsien. Die onsekerheid..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom kan nie voldoende en volhoubare krag lewer, ANC-regime stem toe vir alternatiewe opsies
Die ANC regime het uiteindelik besef dat Eskom nie instaat is om voldoende, en volhoubaar, krag te lewer aan die verbruikers nie. Die nuus dat die regering ingestem het daartoe dat munisipaliteite hulle eie kragvoorsiening mag begin, is ʼn algehele ommekeer in beleid en is ook in stryd met die AMC-SAKP alliansie se kommunistiese benadering..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA chroomondernemings waarsku teen meer as 1 200 werk besnoeiings – Eskom se onbetroubaarheid en stygende tariewe was van die belangrikste redes vir die ontslag
Gesamentlike ondernemingsvennote Glencore en Merafe Resources kan tot 665 poste besnoei en het met hul werknemers by hul Rustenburg ferrochrome smelter begin konsulteer. Plaaslike chroomondernemings het Maandag gewaarsku dat hul moontlik 1 200 werkers kan aflê agv kragonderbrekings, stygende elektrisiteitstariewe en groter mededinging van oorsee. “Die konsultasieproses is as gevolg van verslegtende bedrywighede en marktoestande..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe statistieke wys dat Suid-Afrikaners na Nieu-Seeland as vlugtelinge probeer emigreer
Nuwe statistieke wat deur die Nieu-Seelandse immigrasie gepubliseer is, toon hoe Suid-Afrikaners probeer het om na die land te emigreer met vlugtelingstatus en misluk. Nieu-Seeland hervestig elke jaar 1000 vlugtelinge deur middel van sy vlugtelingkwotaprogram. Sedert die Tweede Wêreldoorlog het die land meer as 35.000 vlugtelinge hervestig, met die regering van Nieu-Seeland wat in 1987..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die staatsbeheerde Landbank word die eerste SBE wat na rommel afgegradeer is
Die Land Bank het die eerste groot staatsbeheerde maatskappy in SA geword wat deur die Moody-graderingsagentskap na rommelstatus gegradeer word. Die agentskap in New York, wat die laaste oorblywende een van die groot drie is wat SA as ‘n beleggingsgraad-ekonomie beoordeel, het gesê as gevolg van die regering se fiskale uitdagings, verwag hy minder finansiële..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-beheerde SAL ervaar tans kontantvloei probleme, kanselleer 38 binnelandse en internasionale vlugte
Die SAL het die kansellasie van 38 binnelandse en internasionale vlugte tussen OR Tambo Internasionale Lughawe en Kaapstad, sowel as tussen Johannesburg en Durban se King Shaka-lughawes, bevestig. In ‘n verklaring het die lugdiens gesê: ‘Hierdie besluite strook met die SAL se gewone beleid om vlugte te hersien en dienste met ‘n lae aanvraag te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Prys skok wag op elektrisiteitverbruikers as Eskom sy sin kry – Verbruikers gaan 50% meer betaal vir elektrisiteit as Eskom Nersa in die hof klop
Die kragvoorsiening daag tariefverhogings uit wat deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) vir 2019 tot 2022 goedgekeur is. As Eskom sy sin kry, sal verbruikers 50% meer vir elektrisiteit betaal. Eskom voer aan dat die goedkeuring van verhogings met 9,41% vir 2019-2020, 8,10% vir 2020-2021 en 5,22% vir 2021-2022 in plaas van die aangevraagde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Alexkor, SA staatsbeheerde diamantmyn onderneming kort dringend ’n reddingsboei om met sy mynbedrywighede voort te gaan
Die Suid-Afrikaanse staatsbeheerde diamantmyn onderneming, Alexkor, het ‘n behoefte aan kontant om uitgawes te betaal, maar verdien hierdie sukkelende entiteit om ’n reddingsboei te ontvang. Die toegewings op mariene gebiede strek van Alexanderbaai tot Port Nolloth, terwyl sy landtoegewings ongeveer 865 km2 beslaan. Alhoewel karaatverkope van 41 941 eenhede tot 70 061 in die jaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.