Dit hang op almal se lippe: Sal Suid-Afrika se regime dit oorweeg om nog ’n kernkrag elektrisiteit opwekking sentrale aan te koop wat soortgelyk is aan die Koeberg sentrale. Suid-Afrika beweeg vinnig agteruit en is lankal nie meer ’n land met Eerstewêreld standaarde nie. Met die regime se jongste pogings om die ligte te laat..
Continue reading…
Kry SA nog kernkrag sentrales en sal dit veilig wees in die hande van ’n Derdewêreldse land regeer deur die ANC-regime?
Enjoyed this post? Share it!
De Ruyter het onmoontlike taak om Eskom reg te ruk
Dat Eskom in ’n benarde posisie verkeer, is algemene kennis, en strek nou tot in die buiteland waar beleggers hoogstens beloftes maak, maar nimmer tot die daad sal oorgaan om hulle geld in die doolhof te waag. Nadat die ANC regime uiteindelik na 25 jaar van wanbestuur, besef het dat hulle ’n bekwame persoon moet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Prys skok wag op elektrisiteitverbruikers as Eskom sy sin kry – Verbruikers gaan 50% meer betaal vir elektrisiteit as Eskom Nersa in die hof klop
Die kragvoorsiening daag tariefverhogings uit wat deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) vir 2019 tot 2022 goedgekeur is. As Eskom sy sin kry, sal verbruikers 50% meer vir elektrisiteit betaal. Eskom voer aan dat die goedkeuring van verhogings met 9,41% vir 2019-2020, 8,10% vir 2020-2021 en 5,22% vir 2021-2022 in plaas van die aangevraagde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom met skuldlas van R450 miljard dalk ANC-regime se ondergang
Die optrede van hooggeplaastes in Eskom kan moontlik lei tot die ondergang van die ANC regering, sê politieke ontleders. Druk is aan die toeneem op die regerende ANC regime vanuit die binnekringe sowel as opponerende strukture asook van ekstreme groepe dat opgetree moet word teen diegene wat verantwoordelik is vir die gemors waarin die kragvoorsiener..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom met skuldlas van R441 miljard, sal nie geprivatiseer word nie – ANC se plan om kragvoorsiener van ondergang te red ietwat teleurstellend
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het gister die jongste bloudruk van die regering onthul en het groot verskuiwings in die sakemodel voorgestel. Politici, sowel as politieke ontleders en finansiële kundiges is teleurgesteld in die plan, waarvan die inhoud vaag en waarskynlik swak geïmplementeer kan word. Nie net het hy Suid-Afrika teleurgestel nie, maar ook..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot Eskom vra vir nog ’n regering reddingsboei weens skuld bo R450 miljard styg
Die skuld van die kragvoorsiening het tot meer as R450 miljard en Mabuza het Dinsdag die regering genader vir nog ’n reddingsboei. Jabu Mabuza, uitvoerende hoof en voorsitter van Eskom, het gesê die skuldvlakke van die kragvoorsiening het die plafon bereik. Hy het gesê die kragvoorsiening het nie genoeg gedoen om meer inkomste te genereer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot Eskom se topbestuurders wat jaarliks R1,5 tot R3 miljoen verdien, dring aan op verhoging omdat geen salarisverhoging gegee is to dusvêr
Die senior bestuurders van Eskom, wat jaarliks R1,5 tot R3 miljoen verdien, neem die kragnetwerk na die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) omdat hulle die afgelope jaar nie ‘n salarisverhoging gekry het nie. Die koerant Rapport het Sondag gesê dat tussen 180 en 200 senior bestuurders ‘n terugwerkende verhoging van 4,7% wil hê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ons is in die ramp: SA staan op die rand van ’n totale krag ineenstorting weens Eskom se onvermoë om krag te voorsien – Nasionale kragvoorsiener en ANC-regime maak gereed vir fase 5 & 6
Ons is nie op pad na ’n ramp nie; ons is in die ramp. Die land staan op die rand van ‘n totale krag ineenstorting of “verduistering” weens Eskom se onvermoë om krag te voorsien. Die ANC regering en Eskom is volgens berigte besig om planne in plek te kry vir fase 5 en fase..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Num en ANC stamp koppe oor die ontbondeling van Eskom, vakbond dreig om land se kragvoorsiening tot stilstand te bring
Die vakverbond Num staan direk in lyn met die regering se voorstel dat Eskom “ontbondel” moet word. Ramaphosa se versekering dat werkers nie hul poste gaan verloor nie strook nie met Pravin Gordhan se verklaring dat Eskom sy werkers ‘n skeidingspakket gaan aanbied nie. Num het gedreig dat hulle die land se kragvoorsiening tot stilstand..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beleggers wil nie in SA meer belê oor nasionale kragvoorsiener so onbetroubaar is – Kommuniste eis einde van beurtkrag nadat dit alreeds die land miljarde Rand gekos die afgelope weke
ANC, SAKP, Cosatu en Sanco staan voor in die ry met hulle eis dat beurtkrag beëindig word in Suid-Afrika. Dit is ironies dat die persone in beheer van die land, dit wil sê die regerende ANC party, n sy alliansie vennoot die SA Kommunistiese Party en vakverbonde nou eis dat beurtkrag gestaak moet word. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sonkrag in werking maar, wittes word net gebruik en swartes pluk die vlugte
Die jongste nuus oor die verbetering van kragvoorsiening kom uit die Noord-Kaap gebied waar die sonpaneel plaas se eerste fase gereed gemaak is en krag lewer.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jan Publiek moet nou aan korste ent trek nadat 10 Munisipaliteite opgeskroef word oor wanbetaling
Inwoners in tien munisipale gebiede in vyf provinsies se krag gaan moontlik aan die einde van die maand by tye afgesit word. As die munisipaliteit die bedrag nie binne 30 dae betaal nie, mag Eskom die krag afsny 14 dae nadat ’n geskrewe kennisgewing uitgereik is. Eskom het ’n verklaring uitgestuur dat die betrokke munisipaliteite..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.