Die land val uit mekaar uit en word oorheers deur bendes, kriminele, bedreigers en korrupte ANC kaders, wat Miljarde belastingbetalers geld in hul sak steek, en die NVG en Valke het heeltemal misluk, om enige verskil in die tsunami van misdaad te maak. Inderdaad, nie eens 56 moorde per dag in gruweldade soos plaasmoorde, verkragtings, kapings, huisbesettings, marteling, transito rooftogte waar bombe en masjien gewere gebruik word, ensovoorts, kan hul aanspoor om wet en orde toe te pas nie. Die NVG en Valke wil liewer lyf wegsteek en die ou apartheids donkie looi, om die aap agter die bos te gaan haal, om drie dekade oue “misdade” te gaan soek van die apartheids era. Hulle vergeet dat onder apartheid was die ANC verban, vir goeie rede, want ons sien elke dag die hel wat ANC se sosialisme meegebring het. ‘n Kommunis se misdaad is ‘n ander se veiligheid, en dit is die NVG en Valke se verskoning om nie hul eie makkers te agtervolg nie.
NVG en Valke te Sleg om hul ANC Makkers te Vervolg, Kruip weg Agter Heksejag vir Dekades oue “Misdade” van Apartheidsera!
Bewerings Kinnear se Sluipmoordenaar se Liggaam het Langs Hom Gelê in Die Lykhuis, Maar Kilian Aangekla vir Moord! Borgaansoek Weer Uitgestel
Skokkende bewerings dat die jong man wat wyle lt. kol. Charl Kinnear (52) koelbloedig voor sy huis doodgeskiet het, kort daarna óók doodgeskiet is, en dat sy lyk langs Kinnear s’n in die lykhuis gesien is, is pas weer uit betroubare bron bevestig.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kinnear Sluipmoord: Fotos Blyk te Wys dat Zane Kilian Sondebok is om Kinnear se Dokument Oor Skelm Wes-Kaapse Misdaadseenheid te Verdoesel!
Die eerste hofverskyning om borgaansoek van die oud-rugbyspeler Zane Kilian (39) van Springs, is Maandag tot eerskomende Vrydag uitgestel omdat die hof in Bishop Lavis glo te “gevaarlik” vir hom is, omdat hy nou sommer die sondebok is in die sluipmoord op die gevierde Wes-Kaapse top-speurder Lt. Kol. Charl Kinnear (52). . . maar WAAR is die EINTLIKE skieter wie se foto’s wêreldwyd versprei is, waar hy op Vrydag 18 September 2020 doodluiters en helder oordag deur die strate na Kinnear se huis in Bishop Lavis stap, en hom koelbloedig in sy motor doodskiet?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe Hoof van SA Leër het Uitstaande Moord Klagtes Teen Hom vir Mislukte Granaat Aanval! Skynheiligheid van SA Regstelsel is Letterlik Swart en Wit!
Swartes loop vry, blankes word hard gestraf! Die nuwe hoof van die SA weermag, wat nie eens ‘n ongewapende gebou kon aanval nie, het uitstaande moord en poging tot moord klagtes teen hom, wat nog nooit vervolg is nie, al het die Waarheid en Versoening Komitee (WVK) amnestie geweier, omdat sy verbroude hand granaat aanval op Trust Bank in Kimberley geen politieke oogmerk gehad het nie wat deel was van die “stryd” in die verlede. Die Stigting vir Gelykheid voor die Wet het sy skok uitgespreek oor die aanstelling van Lawrence Mbatha as hoof van die SA weermag ‘n week gelede, na die parlementêre komitee vir verdediging sy aanstelling verwelkom het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“We will kill their children, we will kill their women, we will kill anything we find on our way” – NVG nog nie BLF leier Mngxitama tot verantwoording gebring oor aanhitsing van geweld en haatspraak teen blankes
TLU SA oorweeg nou regsaksie om die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) te dwing om bevredigende antwoorde te verskaf oor die vervolging van die leier van Black First Land First (BLF), Andile Mngxitama. Meer as ‘n jaar nadat Mngxitama gedreig en sy volgelinge opgestook het om wit vroue en kinders dood te maak, kan die NVG steeds..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma voor stok gebring, moet meer as R16 miljoen opdok vir jare lange hofsake geborg met belastingbetalers se geld
Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, het nou ’n probleem nadat die hof beslis het dat hy die geld moet terugbetaal wat deur die staat aangewend is vir sy jare lange hofsake. Die hof het beslis dat die staatsprokureur alle moontlike stappe moet neem om te verseker dat die geld terug gevorder word. Verskillende bedrae..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
’n Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van Grace Mugabe op ’n aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer – die presidents vrou sit dalk in die tjoekie die feesseisoen
’n Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van Grace Mugabe op ’n aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se private vervolgingseenheid, het Woensdag bevestig dat hy vroeër die oggend deur ’n brigadier van die polisie se provinsiale kantoor in Johannesburg daaroor ingelig is. “Die nasionale..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika se regstelsel in sy kanon in – in die verlede gereken as een van die bestes maar afgelope dekade verword tot een wat wanfunksioneel en chaoties is
Dit is nag. Die stelsel is in sy kas in. Daar is groot fout – Dít is hoe regskenners reageer wat gepols is oor die stand van ons regstelsel teen die agtergrond van onlangse misdaadstatistieke en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se jongste jaarverslag waarin hy onder meer sê georganiseerde misdaad is besig om landsburgers se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geraamtes van nuwe NVG waarnemende hoof val nou letterlik uit die kas
Dr. Silas Ramaite (foto), waarnemende hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) na die vertrek van Shaun Abrahams, is sewe jaar gelede gearresteer vir beweerde bestuur onder die invloed van drank na ‘n motorongeluk. Die voorval was naby Louis Trichardt toe sy Jaguar betrokke was met ‘n bakkie. Geen blaastoets is gedoen nie maar polisie op..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gaan die nuut gekose NVG ook deur die politieke poppemeester beheer word?
Die pas aangestelde waarnemende hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), dr. Silas Ramaite (foto), sal moet bewys dat hy selfstandig kan optree en dat hy nie gekontamineer is nie deur sy termyn as adjunk vir die gediskrediteerde adv. Shaun Abrahams, vorige hoof van die NVG. Die vinnige optrede van pres. Cyril Ramaphosa om ʼn waarnemende..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril ondersoek bevoegdheid van Jiba en Mrwebi
Cyril Ramaphosa het aan beide Nomgcobo Jiba (foto) en Lawrence Mrwebi kennis gegee dat hy ondersoek gaan laat instel oor hul geskiktheid om aan te bly in hul poste. Beide het senior posisies by die Nasionale Vervolgingsgesag. Ramaphosa het ook aangedui dat hy wag op ‘n die uitkoms van die konstitusionele hof se besluit of..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale Vervolgingsgesag “verloor” geveg teen Guptas
Dit lyk asof die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besig is om hul geveg teen die Guptas te verloor.
Bronne binne die Gespesialiseerde Kommersiële Misdaad eenheid erken dat hul geen houvas het op die Guptas en Zuma jnr nie.
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.