Die Gupta-broers is onder groot druk nadat die VSA aangekondig het dat hulle sanksies gaan toepas op die gesin wat dit baie moeilik vir die drie broers gaan maak om sake te doen. Die Amerikaanse tesourie het die Guptas en hul medewerkers veroordeel omdat hulle ”n beduidende korrupsienetwerk’ in Suid-Afrika bedryf. ‘ N Verklaring wat..
Continue reading…
Groot sanksies op Guptas opgelê deur VSA tesourie wat die broers se sakebedrywighede ernstig inkort, om nie te praat van die moontlikheid van tronk vir die SA staatsgreep
Enjoyed this post? Share it!
SA stort in duie agv kommuniste ANC-regime – haglike toestand van land nou op selfde flak as die van Zimbabwe
Die politieke ontleders sê die toestande in Suid-Afrika verswak nou by die dag, en die haglike toestande stel inwoners nou op dieselfde vlak as in Zimbabwe. Met ’n polisiediens wat derduisende rondtes ammunisie verlore laat gaan sonder dat enige optrede teen die skuldiges beoog word, dui op die haglike veiligheid toestand wat heers. Die land..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril dui aan dat hy veel kleiner Kabinet gaan saamstel om uitgawes te besnoei, wat kan beteken dat die “Zuma-ministers” in die stof gaan byt
Onbevestigde berigte vlieg tans rond oor die moontlikheid dat die ministers wat Jacob Zuma om hom geskaar het, deur Ramaphosa afgedank kan word. Die ANC president het vroeër aangedui dat hy ’n veel kleiner kabinet sal saamstel ten einde die uitgawes te snoei, en dat hy van plan is om die kabinet te herskommel. Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swak prestasie van ANC-regime veroorsaak dat ’n verswakte ANC-regime SA gaan regeer – Verloor 19 setels in nasionale Vergadering
Die ANC se nuwe president, Cyril Ramaphosa moet tevrede wees met sy swak vertoning en verswakte verteenwoordiging in die Nasionale Vergadering. Met ’n stempersentasie van 60% is dit duidelik dat die kiesers van die land keelvol is vir die swak regeerders wat die kuns verstaan om te bedrieg, maar wat nou weerstand ondervind het. Met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime ’n laagtepunt in gewildheid bereik en gaan na verwagting 5 tot 6% steun afstaan aan ander partye
Die ANC sal steeds die land se regeerder wees vir die komende termyn van 5 jaar, maar of hulle daarna nog die bewind gaan hou, word betwyfel. Alhoewel die stemme nog nie klaar getel is nie, word dit al duideliker dat die regime van Cyril Ramaphosa ’n laagtepunt in gewildheid bereik het, en gaan na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa se diefstal benadering – Terwyl wêreld sit en kyk wat Ramaphosa, met die grondgryp program gaan doen, word dit al duideliker dat hy besig is met voetwerk om die verkiesing te nader
Terwyl die Westerse wêreld in afwagting sit en kyk wat die ANC president, Cyril Ramaphosa, met die grondgryp program gaan doen, word dit al duideliker dat hy besig is met voetwerk om die verkiesing te nader. Politieke ontleders wys daarop dat die president skielik nie meer die landbouers van die land se goed ontwikkelde plase..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tom Moyane en sy regskoste gaan ook die hoogtes inskiet, en wie gaan dit nogal betaal?
Die voortslepende regsaksie van Tom Monyane om sy afdanking as SAID hoof ter syde gestel te kry, het veroorsaak dat sy regskoste rekening besig is om te styg.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC is dalk besig om ontslae te raak van die ‘vrot apples’, maak nie saak nie, die ANC bly vrot
Die burgemeester van Stutterheim, ene Pateka Qaba, is geskors deur sy party na geweldadige proteste in die dorp waartydens die munisipale gebou en ‘n kliniek afgebrand is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC mors meer as R75 miljard, en dan leen Cyril nog geld van uit die buite land!
Dit blyk dat die ANC regering daarin geslaag het om meer as R75 miljard te vermors met ongemagtigde, onreëlmatige en verkwistende transaksies.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hier kom ‘n lelike ding – Zuma beplan glo om vir Cyril Ramaphosa te verwyder dmv staatsgreep
Van staatskaping tot staatsgreep, sê politieke ontleders nadat gerugte die rondte doen dat Jacob Zuma besig is, met behulp van top ANC lede, om Cyril Ramaphosa te verwyder. Volgens die gerugte is Ace Magashule, Supra Mahumapelo, Meokgo Matuba (ANC vroue-liga), en Thaduxolo Sabelo saam gesien in Durban tydens ‘n “geheime” vergadering. Alle die aanwesiges ontken..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
MKMVA en ANCYL prys Zuma vir sy werk en beskou hom as een van hul beste leiers
Terwyl menige verlig is oor die “bedanking” van Jacob Zuma, kom die ANC Vroueliga en Umkhonto we Sizwe Militêre Veterane en prys Zuma vir sy werk en beskou hom as een van hul beste leiers. Politieke ontleders sê as dit die standaard is wat gestel word aan ‘n leier, dan kan ‘n mens net besef..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maak Zuma reg vir noodtoestand?
Politieke ontleders is verdeeld oor die berigte dat die weermag ‘n taakspan aangestel het om regulasies te formuleer vir ‘n noodtoestand. Die presidensie het ontken dat Jacob Zuma gevra het dat so ‘n taakspan saamgestel moet word, maar daar is diegene wat sê dat die Uniegebou nie weet wat hul leier doen nie. Reeds in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.