Terwyl Vodacom sy kontrak met PRASA vir die verskaffing van selfone, wat treindrywers gebruik om met beheerkamers te kommunikeer, gekanselleer het, is dit ook onthul dat die ANC R9 Biljoen uit PRASA geneem het om vir SANRAL e-Tol te betaal, volgens Steve Harris van UNTU, ‘n vakbond binne Prasa. Treindrywers gebruik hierdie selfone om die mondelingse magtiging te kry om roetes te gebruik om ongelukke te voorkom, omdat hulle nie die radio stelsel kan gebruik nie, want dit werk ook nie!
Continue reading…
ANC Vat R9 Biljoen van PRASA om vir e-Tol te Betaal! Sonder Remme, Selfone, Radio’s, Wagte, SAPD of Geld, het die PRASA-trein Ontspoor, Maar ANC Aasvoëls Plunder Nog die Wrak!
Enjoyed this post? Share it!
Doelbewuste Verliese: Regstellende Aksie en SEB, ‘n Bedrog Wat ‘n Hele Land en al sy Staatsondernemings Bankrot Gemaak Het! Toegelaat om Sakke Geld te Steel Net Omdat Hulle Swart is, Maar GEEN Waarde Byvoeg Nie!
Daar was nog nooit so ‘n groot bedrog op hardwerkende belastingbetalers, as wat die swart meerderheid bevolking van Suid-Afrika gepleeg het nie. Stel jou voor dat jy iemand ken wat bestuurder by ‘n staatsbeheerde diens is, en omdat jy swart is (en waarskynlik ook ‘n ANC-lid), kan jy ‘n winsopslag van byvoorbeeld 10% by die SOE se dienste of produkprys byvoeg en dan dit laat inbetaal in jou bankrekening. Jy sit dan agteroor en die geld rol in. Deur jou swartheid te verkoop aan die staatsentiteit, om dit SEB geloofwaardigheid te gee, word jy ‘n miljoenêr… jy werk nie, jy steel net.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
E-tol stelsel het gekom om te bly – Gautengers moet maar betaal
Tito Mboweni, minister van finansies, het Woensdag tydens sy tussentydse begrotingsrede gesê die gewraakte e-tol-projek sal voortgaan en verbruikers sal verantwoordelik gehou word vir die koste, met betalings wat nou sterker afgedwing en gereguleer gaan word. Die mense van Sentraal Transvaal sal maar verlief moet neem met die feit dat die Minister van Finansies, Tito..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ontwikkelingsbank skenk 7de lening ter waarde van R7 miljard aan SA Nasionale Pad Agentskap, beheer deur ANC-regime
Die “nuwe Ontwikkelingsbank” bekend as Brics Bank, het goedkeuring gegee om R7 miljard aan die staatsbeheerde entiteit Sanral te leen. Dit is die sewende lening aan Suid-Afrika wat Brics toegestaan het, en die jongste lenings word beskou as nog ’n tree nader aan rommel status. Die SA Nasionale Pad Agentskap (SANRAL) wat aanvanklik beoog het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Fondse wat vir Prasa geallokeer is, gaan nou gebruik word om mislukte Sanral e-tol stelsel te befonds
Die “staat” is besig om nuwe wetgewing voor te lê wat sal beteken dat fondse wat vir Prasa geallokeer is oorgeplaas gaan word om die mislukte Sanral e-tol stelsel te befonds. R2 miljard is glo betrokke by die oorplasing nadat daar reeds in 2018 R 3 biljoen van Prasa geld oorgeplaas is na Sanral. Vervoer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC mors meer as R75 miljard, en dan leen Cyril nog geld van uit die buite land!
Dit blyk dat die ANC regering daarin geslaag het om meer as R75 miljard te vermors met ongemagtigde, onreëlmatige en verkwistende transaksies.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
E-tol: Belastingbetaler, betaal gaan jy betaal al word e-tol van die tafel gevee
As e-tol van die tafel gevee word, sal die regering die rekening moet betaal. En dit beteken óns – die belastingbetaler – sal in elk geval moet les opsê, skryf Jo Prins. Ek kry die laaste ruk vreeslik kwaai SMS’e van die nasionale padagentskap (Sanral). Hulle dreig my met vervolging, want ek blyk een van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R59 miljoen van belastingbetaler se geld gaan gebruik word om bankrot gesteelde staatsentiteite te red
Ten spyte van herhaalde versekering dat bankrot staatsentiteite nie wéér uitgehelp gaan word nie, het Cyril Ramaphosa en die kabinet aangekondig dat R59 miljoen van die belastingbetaler se geld gebruik gaan word om te voorkom dat plekke soos SAL, SABC, Poskantoor en SANRAL ineenstort en nie hul rekeninge kan betaal nie. SANRAL kan nie meer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Al wat jy kry is ‘geen kommentaar’ … waarheen gaan jou/die geld?
Verslae van Tesourie wat saamgestel is toon dat maatskappye, individue en nasionale agentskappe soos die…………
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sanral en SAPD dreig padgebruikers met massa-sms’e om agterstallige etol-gelde te betaal
ʼn Uiters onsensitiewe veldtog word tans gevoer deur klaarblyklik Sanral en die SAPD waarin padgebruikers met massa-sms’e gedreig word om agterstallige etol-gelde te betaal, asook dat daar strafregtelik teen hulle opgetree gaan word indien ʼn sekere polisiebeampte nie gekontak word nie, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Die sms wat glo van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Padagentskap Sanral dreig met vervolging – word uitgelag deur aanklaers
Die padagentskap Sanral, wat onder andere die omstrede en mislukkende e-tolstelsel bedryf, dreig om nou ernstig te begin om nie-betalers van e-tol te vervolg. In ‘n skrywe aan geregistreerde e-tol gebruikers, meld Sanral dat mediaberigte beweer dat hy onlangs R3,6 miljard e-tol skuld afgeskryf het. “Ons wil die rekord regstel: nie-betaling van e-tol bly steeds..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister erken E-tol meetapparaat is foutief
Die e-tolstelsel se meetinstrumente is na jare se gebruik nog steeds nie finaal gesertifiseer soos vereis word deur die Regsmetrologiewet 9 van 2014 nie, en word daarom steeds onwettig gebruik. Dit is die mening van adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus, nadat hy ‘n antwoord gekry het op ʼn geskrewe parlementêre vraag oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.