Vergeet Die SONA Sirkus Waar Aasdiere Hul Gulsigheid Probeer Wettig, Hier is Die SOBS: Staat van Ons Boere Staatsrede Volgens TLU!

“We will kill their children, we will kill their women, we will kill anything we find on our way” – NVG nog nie BLF leier Mngxitama tot verantwoording gebring oor aanhitsing van geweld en haatspraak teen blankes

Diefstal, bly diefstal – ANC-regime gaan voort met grondonteiening sonder vergoeding beleid

Eskom beurtkrag dalk toegepas oor Nersa nie elektrisiteitsverskaffer se tariefverhoging goedgekeur het nie – Afpersing en manipulering op hoogste vlak om sin te kry!

TLU SA: Drakoniese idee van onteiening sonder vergoeding deur ANC-regime kan nie voortgaan – SA en sy inwoners se toekoms te kosbaar om gevaarlike beleid toe te pas wat fundamentele ekonomiese en ander strukture en stelsels in land bedreig

TLU SA waarsku teen Grondpaneel se verslag rakende grondonteiening sonder vergoeding– stedelinge asook enige grondeienaar word daardeur geraak

Die nare werklikheid van Grond Onteiening Sonder Vergoeding: Eens suksesvolle plase in ruïnes, na ANC-regime dit oorhandig in hande van onbekwame swart bestuur

Tog sien die ANC-regime dit nie as ’n krisis! – Toename en brutaliteit van plaasaanvalle in SA styg 60% tussen 1999- 2019 

ANC-regime wil nou jou pensioengeld plunder om hul sukkelende staatsentiteite te red

TLU SA nie beïndruk met Ramaphosa se pleidooi aan wit jongmense om in die land te bly – hy lewer net praatjies wat aangepas word afhangende van die gehoor met wie hy praat

TLU SA Eis Bewyse Van President Ramaphosa Wat Boere As Gronddiewe Impliseer – Betwyfel Akkuraatheid Van Paneelverslag

Die TLU SA (Die Transvaalse Landbou-unie van Suid-Afrika) het weer gefokus op veiligheid vir hierdie feestyd. Hou jou gesin veilig!