Daar is glo ‘n vlaag van kapings in Drie Riviere, maar die polisie weet van niks. Sosiale media aan die ander kant is aan die gons oor ‘n groep mans wat glo ’n skrikbewind in Drie Riviere voer, en mense probeer kaap. Die polisie sê egter hulle dra geen kennis hiervan nie. Wie moet mense nou glo?
Continue reading…
Is Daar ‘n Vlaag van Kapings in Drie Riviere? SAPD sê Nee, Sosiale Media sê Ja!
Enjoyed this post? Share it!
1,813 Plunderaars wat in ANC Geweld in Hegtenis Geneem is Veroorsaak Skerp Styging van Covid in Tronke!
Gevangenisse in Gauteng en KwaZulu-Natal berig dat baie gevangenes wat twee weke gelede in die provinsies in hegtenis geneem is, vir beweerde plundering en geweld gedurende die onlangse ANC Onluste, positief vir Covid-19 getoets het.
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Boer Ontruim na Land Diewe Plaas Beset Ondanks Hofbevel en Gesloopte Sinkhuise! Polisie Soek Bendeleiers van Landgryp Bedrog!
Opdatering oor die voortslepende landgryp bedrog by Elandsfontein by De Deur, Vereeniging: die plaaseienaar en sy Ma is ontruim van die plaas vir hul eie veiligheid, omdat dit duidelik was dat die misleide indringers sou aanhou terugkom. Ontruiming was onder die omstandighede die regte besluit omdat petrolbomme reeds in ‘n gebou gegooi is. Die video is deur die eienaar geneem voordat hy ontruim is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#GangsterState ANC Kiesers is Verraaiers vir hul Beloning van Institusionele en Strukturele Korrupsie en Diefstal van die Belastingbetaler!
Die ANC bandiete word letterlik toegelaat om nie net direk van U die belastingbetaler te steel nie, maar ook geld te druk en sodoende van U kinders en kleinkinders te steel! Daar is egter net een persoon wat die grootskaalse plundering kan stop, die ANC-kieser kan dit keer, maar daar is geen aanduiding dat hulle ooit dit sal doen nie, omdat hulle verlei word deur ‘n konstante stroom wit haat. ANC-kiesers beloon en keur hierdie blatante diefstal en bedrog goed, keer op keer, wat Suid-Afrika se infrastruktuur, geloofwaardigheid, internasionale kredietwaardigheid en die vermoë om die burgers te dien, vernietig. Hierdie opsetlike en bewuste vernietiging van SA maak ANC-kiesers verraaiers van die nasie, vir hul deel in die vernietiging daarvan. Byvoorbeeld, die vergete tender van Mafioso Magashule van R230 Miljoen net om asbesdakke te tel, gee insig in hoe die Vrystaat geplunder is, maar Ace Magashule is nou beloon deur tot sekretaris-generaal van die ANC bevorder te word! ANC-kiesers is inderdaad verraaiers van hul medeburgers.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyber Maandag! Tot 30% afslag winkelwyd, landwyd afgelewer! Bestel nou aanlyn!
Moenie al die wonderlike geskenk-aanbiedings vir Black Friday in 2019 wat ons aanbied, misloop nie. Black Friday 2019 is ‘n tyd van groot aanbiedinge en reuse besparings, wat dit die perfekte tyd maak om jouself te bederf met iets ongeloofliks of om die perfekte geskenk te vind wat pas by vriende, familie en kollegas en selfs vir kersfees, wat nou om die draai is. Ons het ongelooflike Swart Vrydag geskenke vir haar en Swart Vrydag geskenke vir hom.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Al wat ek kan sê is ‘God help ons’ – Foto’s van die Vaal Rivier wat wys hoe rou riool ons drinkwater besoedel – politici beskou dit nie as noodgeval
Foto’s van die Vaalrivier in Vereeniging om 06h00 vandag 24 Oktober 2019. Dit is ons enigste Vaalrivier. Daar is geen plaasvervanger nie en dit sal binnekort onmoontlik wees om reg te stel. As u dink dat geen elektrisiteit ‘n ongemak is nie, wag dan vir geen water nie -3 dae en jy is dood. Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA staalverbruik is op die laagste vlakke in ‘n dekade – ArcelorMittal wat voorheen bekend gestaan het as Iscor, mag sommige van sy Suid-Afrikaanse aanlegte sluit
In ‘n verklaring verlede Woensdag het ArcelorMittal Suid-Afrika [JSE: ACL] – die grootste staalprodusent op die vasteland – aangekondig dat hy sommige van sy bedrywighede kan sluit. Die onderneming, wat meer as 60% van die staal in Suid-Afrika lewer, het bedrywighede in Vanderbijlpark, Vereeniging, Saldanha en Newcastle. Die Suid-Afrikaanse staalverbruik is op die laagste vlakke..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA se trein vervoerstelsel laat veel te wense oor met gedurige berugte van ongelukke, ontsporings en vertragings – Trein wat ontspoor in Vereeniging omgewing veroorsaak chaos
Chaos het ontstaan toe ’n trein in die Vereniging omgewing ontspoor het en treine van ander roetes moes gebruik maak om die vertragings te vermy. Metrospoor se treindiens in Vereeniging was so erg dat die treine wat later moes vertrek, geadviseer is om alternatiewe roetes te gebruik, Geen beserings is aangemeld nie, maar die oorsaak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Valke ondersoek bedrog van meer as R150 miljoen by Sedibeng Munisipaliteit
’n Senior ondersoek span is besig om bedrog, korrupsie en wanadministrasie na te gaan waar daar na bewering kontrakte betrokke is in die Sedibeng munisipaliteit. Sedibeng is in Vereeniging en die munisipaliteit se werksaamhede word nou ondersoek oor beweerde bedrog van meer as R150 miljoen. Godfrey Lebeya van die Valke eenheid het senior ondersoekers aangestel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VF Plus:- Meer mense vermoor met messe en skerp voorwerpe as met vuurwapens
In die afgelope drie finansiële jare (vanaf 2015/16) is meer mense met messe en skerp voorwerpe in Suid-Afrika vermoor as met vuurwapens. Bowendien het die polisie geen rekord oor hoeveel van die betrokke vuurwapens wettig of onwettig was nie. Dit blyk uit die antwoord van die minister van polisie, Bheki Cele, op ʼn amptelike parlementêre..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC se kantoor in Vereeniging in puin gelê na brand uitbreek en geen brandweerwa beskikbaar is nie – wonder hoe voel die ANC oor hul eie dienslewering na hierdie episode?
Daar was Sondagnag glo nie een brandweerwa in die Sedibeng-streek beskikbaar om die brand by die ANC-streekkantoor in Vereeniging te blus nie. Die kantoor in Senator Marks-laan was Sondagaand tussen 22:00 en 23:00 in ligte laaie en het Maandagoggend in puin gelê. Daleen Venter, DA-raadslid in die Emfuleni- plaaslike munisipaliteit (waarin Sedibeng geleë is) en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Visse vrek by die tonne in Vaalrivier
Na verskeie pleidooie deur verskeie organisasies en verskeie media berigte oor die rioolbesoedling deur Emfuleni Munisipaliteit in die Vaalrivier, het die Vaalrivierstelsel nou ineengestort en vrek die visse by die tonne. Na verskeie pleidooie deur verskeie organisasies en verskeie media berigte oor die rioolbesoedling deur Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit (ELM) in die Vaalrivier, het die Vaalrivierstelsel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.