‘Wil jy weet hoekom die Vryheidsfront Plus se steun meer as verdubbel het? Dis oor minderheidsgroepe soos die Afrikaner nou voos beskuldig is vir alles wat verkeerd gaan, ons het nou genoeg die pak gevat. “Ons sê: Weet jy wat, ek wou nog altyd hierdie land gebou het. Maar nou kom die ANC-regering en blameer..
Continue reading…
VF+ se steun verdubbel – minderheidsgroepe is keelvol om die pak te vat vir alles wat verkeerd loop in SA
Enjoyed this post? Share it!
KYK| Stem bedrog – Verskeie mense erken dat hulle meer as een maal hul kruisie kon maak
Sosiale media gons na verskeie mense na vore gekom het en gerapporteer het dat hul meer as een maal kon stem asook dat die ink merk aan die duim op die linkerhand vinnig verwyder kan word. Kyk na hierdie video en luister na die stemboodskap. SAUK redaksie
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Springlewendige man van die Paarl, hoor gister vir die eerste dat hy dood is en sonder sy medewete begrawe, en kan nie stem nie
Piet van Zyl wou graag Woensdag gaan stem het, maar toe hoor hy Dinsdag dat hy reeds op 1 Maart dood is.Hy is ook intussen, sonder sy medewete, deur Swartland Funerals in Malmesbury in die Wes-Kaap begrawe. Hier sit Piet van Zyl (69) springlewendig by sy kleindogters, Danielle, Zane en Nicky van Zyl, terwyl die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verkiesing was gekenmerk deur brandende bande en paaie wat met klippe bestrooi was toe protesteerders stemdag ontwrig oor ontevredenheid met politieke leiers van die land
Protes in Durban, Plettenbergbaai en Khayalitsha was een van die kenmerke van gister se stemmery, en getuig van ontevredenheid met die politieke leiers van die land. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het bevestig dat minstens vyf stemstasies nog nie Woensdag om 17:00 oopgemaak het nie. Die ANC se verkiesing was gekenmerk deur brandende bande en paaie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
50% van die jonger swartmense in die ouderdom 18 tot 30 jaar, het nie as kiesers geregistreer en ken nie verlede van “apartheid” en die sogenaamde “struggle
Meer as 6 miljoen van die jong swartmense in Suid-Afrika is nie geregistreerde kiesers nie en stel nie belang om te gaan stem nie. Die miljoene swartmense wat almal gebore is na die beeïndiging van ’n blanke regering in 1994, het geen lus vir die sogenaamde “apartheid praatjies” van politieke leiers nie. Met meer as..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mbeki: Kriminele elemente op ANC kandidatelys kan einde en dood van ANC beteken
Die voormalige ANC president, Thabo Mbeki, het sy politieke party skerp gekritiseer oor die kandidatelys vir die verkiesing van 8 Mei vanjaar. Hy heet in ’n onderhoud met die :”Sunday Times” gesê die ANC het nodig om ernstig te wees met uitskakeling van kriminele elemente wat op die lys van parlementêre kandidate is. Hy sê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skenkers vir ANC verkiesing – Vir die wat nie weet nie, maatskappye soos Sanlam, Angelo American, MTN befonds die regerende party
Die nie-wins soekende “My Vote Counts” wat in Suid-Afrika allerhande aksies uitvoer, het onlangs ’n verslag bekendgemaak oor waar die ANC se fondse vandaan haal om verkiesings te veg. Alhoewel die skenkings aan politieke partye nie altyd in harde kontant is nie, word die grootste skenkings gewoonlik op bankrekenings inbetaal. Soms is goedere aan politieke..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Ope brief aan my mede Afrikaner: Jy is ‘n onnosel volkie. Jy wil aanhou met iets wat duidelik nie werk nie!
Jy is ‘n onnosel volkie. Jy gaan weer vir die DA stem. Jy doen al vir 24 jaar. Jou Pa en Oupa het dieselfde gedoen. Vir die NP gestem. En waar het dit jou gebring? In die gemors van jou werklikheid van vandag. Hoekom sal jy wil aanhou met iets wat duidelik nie werk nie?..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Meer as 22 van die ANC se kandidate is nie geskik om in verkiesing te staan, Ramaphosa tree nie op teenoor hulle uit vrees dat party teen hom as president van die ANC sal draai
Politiese analiste meen dat die uitwys van kandidate wat nie geskik is om in die verkiesing te staan nie ‘n probleem inhou vir die ANC president, Cyril Ramaphosa. Indien hy sou optree en die kandidate verwyder gaan daar onmin ontstaan binne party geledere. Sou hy nie optree nie sal beleggers hom aanvat aangesien hy beloof..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korrupsie syfers maak dat blanke kiesers huiwerig is om te gaan stem – Misbruik van gesag 23%, Omkopery 18%, Werkgewer korrupsie 12%, ens.
Corruption Watch se nuutste syfers rondom korrupsie lê die vinger op die probleem in Suid Afrika. Misbruik van gesag was 23%, Omkopery 18%, Werkgewer korrupsie 12%, Tender bedrog 21% en ander 26%. As gesags misbruik, omkopery en tender bedrog bymekaar getel word vind ons dat 62% van aangemelde bedrog deur amptenare gepleeg is, almal is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC se Eskom slenter – Kragvoorsiener ontvang opdrag van ANC-regime om geen beurtkrag toe te pas tot ná die verkiesing om steun van kiesers te behou
Gerugte doen die rondte dat Eskom hoofde opdrag van die regering gekry het om die elektrisiteitsvoorsiening aan die gang te hou sonder beurtkrag, tot na die verkiesing. Die opdrag kom in die lig van die ANC se agteruitgang in hulle steun van die kiesers vir die komende verkiesing in Meimaand. Die ANC het glo gesê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ace Magashule spel sy weersin uit teen blankes – “ANC het nie wittes se stemme nodig” – Nou watter regdenkende blanke sal hoegenaamd vir die ANC wil stem?
Die ANC se Sekretaris-generaal, die omstrede Ace Magashule, het sy weersin in die bestaan van blankes die afgelope naweek uitgespel toe hy aan die hoorders gesê het die ANC het nie wittes se stemme nodig nie. Die Sekretaris-generaal se uitlating kom as ’n vingerwysing nadat die jongste meningspeilings toon dat meer blankes vir die ANC..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.