Die Suid-Afrikaanse ekonomie het die jaar op ’n baie bitter noot begin met werkloosheid wat tot 27,6% opgeskiet het. Dit was in die vierde kwartaal van 2018 27,1%, maar die ANC regime vertel aan die kiesers hoe die syfer gaan daal, hulle moet net vir die party stem. Uitgebreide werkloosheid het tot die hoogste vlak..
Continue reading…
Werkloosheid in SA tans 27,6% – maar die ANC regime vertel aan die kiesers hoe die syfer gaan daal, hulle moet net vir die party stem
Enjoyed this post? Share it!
Aanlyn toelating van skoliere opgeskort omdat die huidige stelsel blykbaar te ingewikkeld is vir ’n deel van die bevolking
Die departement van Onderwys het sy stelsel opgeskort waarvolgens ouers aanlyn hulle aansoeke om toelating kon doen. Die aanlyn fasiliteit is opgeskort tot 20 Mei omdat die huidige stelsel blykbaar te ingewikkeld is vir ’n deel van die bevolking. ’n Vereenvoudigde stelsel sal na 20 Mei beskikbaar gestel word waarin die ours stap vir stap..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime ’n laagtepunt in gewildheid bereik en gaan na verwagting 5 tot 6% steun afstaan aan ander partye
Die ANC sal steeds die land se regeerder wees vir die komende termyn van 5 jaar, maar of hulle daarna nog die bewind gaan hou, word betwyfel. Alhoewel die stemme nog nie klaar getel is nie, word dit al duideliker dat die regime van Cyril Ramaphosa ’n laagtepunt in gewildheid bereik het, en gaan na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verkiesings kan nie vry en regverdig verklaar word, nog ‘n skandaal van verlate stembriewe word in die Noordwes gevind
Nog ‘n skandaal van verlate stembusse is gevind in Wyk 4 by die Laerskool Bloemhof, wat deur die OVK as ‘n stemlokaal geoormerk is. Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) sê dit het twee stembusse in die Lekwa Taemane Plaaslike Munisipaliteit, wat Bloemhof insluit, gevind. OFM News het ook vroeër berig dat twee stembusse Maandag in Ikageng..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onwettige grondgryp aksie – Boere in Limpopo weer gillende, dreigende skare van omtrent 600 af wat plaashuis wou afbrand tydens Werkersdag
Die wit vlag is gehys en daar is vir eers vrede nadat dinge op Werkersdag byna lelik skeefgeloop het op ’n plaas by Swartwater in Limpopo. Dis ’n wonderwerk,” sê mnr. Rudo van Vuuren, wat gister saam met vyf ander boere voor ’n gillende, dreigende skare van omtrent 600 gaan staan het om te verhinder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sjinese bang vir Eskom – Gedeeltelike lening van R7 miljard wat deur Sjina uitbetaal moes word aan Eskom, nooit gerealiseer uit vrese dat bankrot staatsentiteit geld sou gebruik om salarisse te betaal
Sjina wat ‘n R33 miljard as lening beloof het aan Eskom met die veronderstelling dat die fondse gebruik word om Kusile en Medupi kragstasies te voltooi, het klein koppie getrek en die bedrag is nooit uitbetaal aan die entiteit nie. Die kommer is glo uitgespreek dat Eskom diesel sou koop en die dag-tot-dag verpligtinge daarmee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
LUR van Onderwyser, wat gekenmerk word vir sy blatante aanvalle op Afrikaanse sprekende skole hul taal- en toelatings beleid, bedank!
Dit blyk dat die land en spesifiek Transvaal gespaar is van verdere probleme in die onderwys sektor met die bedanking van Panyaza Lesufi as die LUR van onderwys. Sy termyn was gekenmerk deur blatante aanvalle op Afrikaans sprekende skole en hul taal- en toelatings beleid. Opvoedkundiges sê die provinsie is baie beter daaraan toe met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gordhan: Eskom sal staande bly – Ja, met belastingbetalers se geld om die staatsentiteit van bankrotskap te red
Te midde van veelvuldige probleme by Eskom as kragvoorsiener, sal die entiteit staande by, het Minister Pravin Gordhan Suid-Afrika verseker. Dit volg nadat ’n uitgesproke ekonoom gesê het die kragvoorsiener is op die rand van algehele ineenstorting weens sy finansiële toestand. Kenners sê die minister se versekering is ’n logiese gevolg indien in aanmerking geneem..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot SA se bankrot regeerders – belastingbetalers se bydrae tot die staatskas word roekeloos verkwis
Terwyl almal deur die ANC regime aangemoedig word om te help bou aan die ekonomie, sorg die sogenaamde regeerders dat die belastingbetalers se bydrae tot die staatskas roekeloos verkwis word. As R750 miljoen uit die leë staatskas opgediep word om ANC ministers en adjunkministers se huise op te knap en selfs duisende Rand betaal vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onderwys in Suid-Afrika: Is daar nog ’n toekoms vir blanke kinder in staatskole?
As daar objektief na onderwys in Suid Afrika gekyk word, dan staan ‘n mens verstom oor die skokkende toestand daarvan. In die “vorige bedeling”, bedoelende voor 1994, was skole funksioneel, skoolkalenders afgebaken en is sillabusse en kurrikula in elke klas gevolg. Onderwysers was toegewyd en toesig vanaf departementshoofde tot en met die skoolhoof het gereeld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Ope brief aan my mede Afrikaner: Jy is ‘n onnosel volkie. Jy wil aanhou met iets wat duidelik nie werk nie!
Jy is ‘n onnosel volkie. Jy gaan weer vir die DA stem. Jy doen al vir 24 jaar. Jou Pa en Oupa het dieselfde gedoen. Vir die NP gestem. En waar het dit jou gebring? In die gemors van jou werklikheid van vandag. Hoekom sal jy wil aanhou met iets wat duidelik nie werk nie?..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC wys morele bankrotskap met eskalerende boikot teen Israel en vriendskappe met muishondlande soos Venezuela
Pres. Cyril Ramaphosa en die regering het die Suid-Afrikaanse ambassade in Israel tot net ’n belangekantoor afgegradeer nadat die ANC in 2017 ’n resolusie in die verband aanvaar het. Die VF Plus is gekant teen die ANC-regering se eskalerende en eensydige boikot teen Israel terwyl hy terselfdertyd moeite doen om bande te smee met lande..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.