Vakbonde dreig om SAL tot totale stilstand te ruk as hulle voortgaan om ’n vyfde van hul personeel te sny

Passasiers gestrand na talle vlugte van SA Lugdiens gekanselleer is weens ongerymdhede met onlangse oudit verslag

Nasionale Lugredery van SA wek groot kommer – tweedehandse, foutiewe onderdeel van Mango verander passasiers se vlug in nagmerrie

SAL-vlieëniers is bereid om te staak om die nasionale lugdiens te red, ‘n staking sal ‘n eerste wees in sy bestaan van 80 jaar

Hier kom marrakas! Bankrot SAL het geen bevoegde vlug inspekteurs om vaartuie te evalueer

SAL betaal Comair R1,1 miljard, waar kry die bankrot staatsentiteit die geld vandaan?

Wankelende lugredery onder ANC beheer verkeer glo onder uiters moeilike finansiële omstandighede en gaan nou gered word deur handelsbanke – Kom nou daarvan as korrupsie en onbevoegdheid feesvier in die geledere

Afgedankte NVG baas nou adviseur by SAL – Die SAL, wat na jare van wanbestuur en korrupsie bankrot geword het wil nou ‘n omkeer maak – ‘n Jakkes verander van hare maar nie van snare!

SAL leen R3,5 miljard van plaaslike banke om hom aan die gang te hou – Is dit die regte besluit om die staatsbeheerde lugdiens te red uit sy geldpenarie aangesien korrupsie en onbevoegdheid aan die orde van die dag is?

SAL is ’n sinkende skip, maar nogtans staan die bankrot redery al weer bakhand en bedel vir belastingbetalers se swaar verdiende geld om hom weereens uit nog ’n finansiële krisis te red

ESKOM het wel nuwe kontrakte vir steenkool geteken, maar hulle skuldlas mik nou al na meer as R550 miljard

ANC-regime gee belastingbetaler se geld uit soos bossies – Tesourie skryf R23 miljard af, SAL kry nog geld