Soos die samestelling video van die grootbek Never Trump Liberale, hieronder, wys, het Hoofstroommedia & Hollywood in 2016 totale dwase van hulself gemaak en openlik hul haat uitgespreek vir die normale man op straat, wat Trump gestem het.
Continue reading…
VIDEO: Trump Gaan Weer Dwase van Hoofstroommedia en Hollywood Maak in 2020, vir Twee Redes: #Deplorables en die #Ekonomie, Stupid!
Enjoyed this post? Share it!
Geen verkiesingsfoefie gewees! Ramaphosa stem saam met Malema op onteiening sonder vergoeding
Pres. Cyril Ramaphosa het in sy repliek op die debat op die staatsrede dit duidelik gestel dat onteiening sonder vergoeding steeds ’n werklikheid sal word as een van die maniere om grond in die land te herverdeel. Ramaphosa het egter weer nie plaasmoorde veroordeel nie, hoewel hy misdaad in die algemeen aangeraak het. “Ons is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime ’n laagtepunt in gewildheid bereik en gaan na verwagting 5 tot 6% steun afstaan aan ander partye
Die ANC sal steeds die land se regeerder wees vir die komende termyn van 5 jaar, maar of hulle daarna nog die bewind gaan hou, word betwyfel. Alhoewel die stemme nog nie klaar getel is nie, word dit al duideliker dat die regime van Cyril Ramaphosa ’n laagtepunt in gewildheid bereik het, en gaan na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verouderde toestelle wat jare lank in SA verkiesings gebruik word, is nie gekoppel aan ‘n sentrale aanlyn stelsel – Cope se Deidre Carter sê haar ID is geskandeer op vier verskillende stem lokale
Op Woensdag 8 Mei het meeste Suid-Afrikaanse burgers deelgeneem aan die 2019 verkiesing. Menigte kiesers beskryf hoe maklik die ink van hul duime verwyder is engevalle is aangeteken van mense wat meer as een keer kon stem. Cope se Deidre Carter het met CapeTalk se Lester Kiewit gesels oor probleme wat sy ervaar het met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK| Stem bedrog – Verskeie mense erken dat hulle meer as een maal hul kruisie kon maak
Sosiale media gons na verskeie mense na vore gekom het en gerapporteer het dat hul meer as een maal kon stem asook dat die ink merk aan die duim op die linkerhand vinnig verwyder kan word. Kyk na hierdie video en luister na die stemboodskap. SAUK redaksie
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verkiesings kan nie vry en regverdig verklaar word, nog ‘n skandaal van verlate stembriewe word in die Noordwes gevind
Nog ‘n skandaal van verlate stembusse is gevind in Wyk 4 by die Laerskool Bloemhof, wat deur die OVK as ‘n stemlokaal geoormerk is. Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) sê dit het twee stembusse in die Lekwa Taemane Plaaslike Munisipaliteit, wat Bloemhof insluit, gevind. OFM News het ook vroeër berig dat twee stembusse Maandag in Ikageng..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verkiesingsbedrog steek kop uit – Kiesers sê hul kon gister meer as een maal hul kruisie trek tydens verkiesing – IEC skop terug en sê dit die eerste keer dat hul hierdie bewerings in die gesig staar
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het gesê dit was die eerste keer dat hul gekonfronteer word met bewerings van meervoudige stemming. Verskeie politieke partye het klagtes ingedien, terwyl Suid-Afrikaners op sosiale media bekend gemaak het dat hulle meer as een keer kon stem. EWN het video’s gesien van mense wat meer as een keer kon stem,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Stembedrog steek alreeds kop uit na verskeie stembusse slegs enkele ure na eerste dag van spesiale stem in die strate van Tzaneen gevind is
Net ‘n paar uur in die eerste dag van die spesiale stem, is die Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) met sy eerste uitdaging getref, aangesien stembusse op die strate van Tzaneen, Limpopo, gevind is. Glen Mashinini, voorsitter van die OVK, het die voorval bevestig en onthul dat die kommissie besig is om ondersoek in te stel…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Blankes word sondebokke gemaak vir die mislukkings van die ANC-regime – VF Plus-leier, Pieter Groenewald
Pieter Groenewald, Vryheidsfront Plus-leier, sê wit Suid-Afrikaners is moeg om gebrand merk te word as sondebokke vir die mislukkings gemaak deur die regering. Groenewald sê Suid-Afrikaners wat glo in gelyke regte vir minderhede, die groei van die ekonomie en die misdaadsituasie ernstig aanspreek, moet stem vir die party wat op 8 Mei plaasvind. “Ons moet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Ope brief aan my mede Afrikaner: Jy is ‘n onnosel volkie. Jy wil aanhou met iets wat duidelik nie werk nie!
Jy is ‘n onnosel volkie. Jy gaan weer vir die DA stem. Jy doen al vir 24 jaar. Jou Pa en Oupa het dieselfde gedoen. Vir die NP gestem. En waar het dit jou gebring? In die gemors van jou werklikheid van vandag. Hoekom sal jy wil aanhou met iets wat duidelik nie werk nie?..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ace Magashule spel sy weersin uit teen blankes – “ANC het nie wittes se stemme nodig” – Nou watter regdenkende blanke sal hoegenaamd vir die ANC wil stem?
Die ANC se Sekretaris-generaal, die omstrede Ace Magashule, het sy weersin in die bestaan van blankes die afgelope naweek uitgespel toe hy aan die hoorders gesê het die ANC het nie wittes se stemme nodig nie. Die Sekretaris-generaal se uitlating kom as ’n vingerwysing nadat die jongste meningspeilings toon dat meer blankes vir die ANC..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ace se kandidatelys by OVK – Een het byna stelsel vir maatskaplike pensioene in duie laat stort, ander het na bewering omkoopgeld- en geskenke ontvang. Al drie word boonop by beweerde staatskaping betrek
Verteenwoordigers van verskeie politieke partye het Woensdag hul kandidatelys by die Verkiesingskommissie (OVK) se hoofkantoor in Centurion ingedien. Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, het kort ná 14:30 dié party se lys ingegee. Een het vir die hof gelieg. Een het byna die stelsel vir maatskaplike pensioene in duie laat stort en ’n ander het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.