Suid-Afrika kruip al nader aan die risiko van ’n totale landwye krag ineenstorting na Eskom Maandagaand omstreeks 18:00 fase 6 beurtkrag toegepas het, wat ’n streek se krag vir ongeveer 9 ure afskakel per dag. Dit is weens ’n bykomende tegniese probleem by die Medupi-kragstasie by Lephalale in Limpopo. Fase 6-beurtkrag is omstreeks 22:00 Maandagaand..
Continue reading…
Eskom sit die KERS weer terug in Kersfees – Totale duisternis kruip nader na fase 6 beurtkrag bereik is
Enjoyed this post? Share it!
Skuld belaaide Eskom word genoop om ou kragsentrales af te skakel, risko van beurtkrag word dus verhoog – Ons kan die onbevoegde ANC-regime hiervoor bedank
Die Nasionale kragvoorsiener, Eskom het verskeie kragopwekkingseenhede by ouer kragstasies permanent gesluit weens die onvermoë om dit reg te maak, berig die Sunday Times. Hierdie besluit het die beskikbare elektriese kapasiteit van die kragverbruik verminder. Die vermoë om te voldoen aan die aanvraag van krag is dus nie volhoubaar, wat die risiko van beurtkrag in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kragnetwerk bly onder druk, moontlikheid van beurtkrag nie uitgeskakel
Die elektrisiteitsnetwerk bly onder druk en volgens Eskom is daar steeds die moontlikheid van beurtkrag vir vandag en die res van die week, maar sal dit slegs toegepas word indien absoluut noodsaaklik. Volgens Eskom was onbeplande onderbrekings teen Sondag om 22:00 effens minder as 10 000 MW en is daar oor die naweek goeie vordering..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skuif solank die kragopwekker nader en maak solank die kerse gereed, Eskom beurtkrag kom weer
Eskom het sy teleurstelling uitgespreek oor die besluit van die graderings agentskap Moody’s wat die bankrot entiteit van die staat verder afgradeer het. Die Moody’s Beleggingsdiens het Eskom afgradeer van ’n B2 tot ’n B3, wat beteken dat die entiteit geen vertroue wek by verbruikers of die graderings agentskap nie. Met die afgradering word Eskom..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom waarsku – wees voorbereid op ‘beurtkrag op kort kennisgewing’
Die sukkelende kragvoorsiener is gedwing om die duur roete te gebruik deur water en diesel te gebruik weens die ineenstorting van sommige van sy krag opwekkingseenhede. Die ‘onverwagte verlies’ van sommige van Eskom se opwekkingseenhede die afgelope naweek het die elektrisiteitstelsel ‘ernstig beperk’, het die sukkelende energievoorraad in ‘n verklaring gesê. Terwyl die verklaring gesê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tekorte aan krag in SA kan tot vier jaar duur vanweë Eskom se onvermoë om te produseer
Die ANC-SAKP regering se langtermyn plan met die ekonomie hang ten nouste saam met die verskaffing van elektrisiteit. Die regering het sy “plan” reeds gepubliseer, en daarin word gewaarsku teen ’n sogenaamde “onmiddellike risiko” van groot elektrisiteit tekorte wat gaan ontstaan. Om dit te vererger, word dit gestel dat die groot tekorte aan krag vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Krag onderbrekings kos SA Miljoene rande per dag en kan ekonomie se ondergang beteken – Eskom benodig R1,8 Triljoen!
Ramaphosa kan maar vergeet om met suksesvolle resultate te gaan geld en beleggings bedel terwyl Eskom al weer met beurtkrag begin het, sê ’n bekende ekonoom van Pretoria. Eskom se beurtkrag wat sonder enige aankondiging in werking gestel is, kos Suid-Afrika miljoene rand per dag, en is die entiteit op twee maniere besig om die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Matriekeksamen ontwrig deur beurtkrag – gaan kragonderbrekings nou skuld kry vir swak prestasie onder leerders?
Die beurtkrag wat onaangekondig ingestel is deur die bankrot kragvoorsiener, het gelei tot die ontwrigting in eksamen lokale waar matrieks in skemerlig moes stop met hulle eksamen. Nagenoeg 35 skole is gelyktydig met Woensdag se beurtkrag ontwrig en ouers, onderwysers en leerlinge was woedend oor die onaangekondigde beurtkrag op die onmoontlikste tyd toe eksamens afgelê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom beurtkrag dalk toegepas oor Nersa nie elektrisiteitsverskaffer se tariefverhoging goedgekeur het nie – Afpersing en manipulering op hoogste vlak om sin te kry!
TLU SA vind dit uiters verdag dat Eskom skielik beurtkrag instel, slegs dae nadat die elektrisiteitsverskaffer ‘n hofsaak teen Nersa, die reguleerder, aanhangig gemaak het omdat die entiteit nie tevrede was met die tariefverhogings wat goedgekeur is nie. “Dit wil byna voorkom of hier sprake is van ‘n subtiele afpersing, soos dit in die verlede..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beurtkrag is terug in SA weens ’n tekort aan opwekkingsvermoë by Eskom kragstasies
Eskom het Woensdag vroeg aangekondig dat fase 2-beurtkrag vanaf 09:00 tot 23:00 in werking gestel is. Die ernstige kragbeperkings word glo veroorsaak deur’n gebreekte steenkool-vervoerband by die Medupi-kragstasie. Dit het die stasie se kraglewering met die helfte verminder. Die sukkelende kragvoorsiener het in ʼn kort verklaring gesê weens ʼn tekort aan opwekkingsvermoë is hy gedwing..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom se finansiële posisie kommerwekkend – munisipale skuld steek reeds R20 miljard-kerf verby
Eskom bly in diep geldelike moeilikheid terwyl hy die miljarde rand probeer terugkry wat hy verloor het deur korrupsie, asook wanbetaling deur verbruikers, groot klante en munisipaliteite, het Jabu Mabuza, Eskom se raadsvoorsitter en waarnemende uitvoerende hoof, Woensdag aan parlementslede gesê. Mabuza het Eskom se jaarverslag met sy geouditeerde finansiële state aan die parlementêre portefeuljekomitee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom probleme nog nie opgelos – Moontlikheid van beurtkrag in komende maande
Die DA het Donderdag in ʼn verklaring gesê hy het betroubaar verneem dat Eskom ʼn waarskuwing aan munisipaliteite gerig het oor die “sterk moontlikheid van beurtkrag in September en Oktober” vanjaar. Natasha Mazzone, DA-skaduminister van openbare ondernemings, sê in die verklaring die opposisieparty het nou ter wille van deursigtigheid aan Jabu Mabuza, voorsitter van Eskom,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.