Eskom kan nie voldoende en volhoubare krag lewer, ANC-regime stem toe vir alternatiewe opsies

Berei solank voor vir Fase 8 Beurtrkag of daaglikse kragonderbrekings van 10 uur, aangesien munisipaliteite voorberei op die ergste

Medupi nog steeds nie voltooi – 12 jaar nadat eerste sooi gespit is vir oprigting – Wonderbaarlik dat hul nog nie vir ou Jan die skuld gegee het nie!

Skuif solank die kragopwekker nader en maak solank die kerse gereed, Eskom beurtkrag kom weer

Eskom met skuldlas van meer as R450 miljard sny krag toevoer af na dele van Soweto weens wanbetaling

Tekorte aan krag in SA kan tot vier jaar duur vanweë Eskom se onvermoë om te produseer

Eskom bewerkstellig SA ondergang met netto verlies van R20,7 miljard

#Blackprivilege: Soweto-inwoners wil ‘n vaste tarief van R100 per maand betaal vir onbeperkte elektrisiteit – Jislaaik, die res van SA wil dit ook hê asb!

City Power kliënte in donker gelaat na voorafbetaalde elektrisiteit webblad deur virus besmet word

Bloedsuier Eskom hou ANC gyselaar, as daar nie gehoor gegee word aan hul eise vir befondsing, dan gaan hele SA boet en sonder krag sit

Net jammer die ANC-regime steek ’n stokkie daarvoor! – Bankrot Eskom wil nou ewe skielik optree deur kragverskaffing te staak aan plakkerskampe wat kraglyne saboteer om gratis krag te tap

Oproerige betogers in plakkerskamp brand laerskool af om misnoeë teen swak dienslewering van ANC regering te toon, tog het hulle vir die party gestem, aan die einde lei kinders en hul toekoms daaronder.