Die landbou in Suid-Afrika sukkel om bekwame, en veral betroubare operateurs te bekom wat oor die kundigheid beskik om as operateurs van groot toerusting diens te doen. Die vermoë om ’n graan oesmasjien wat ’n paar miljoen rand gekos het, te hanteer op die lande van ’n boer, verg ervaring en vernuf. ’n Landbouer het..
Continue reading…
Landbou in SA het ’n tekort aan bekwame operateurs om groot toerusting te diens
Enjoyed this post? Share it!
Busisiwe Mkhwebane se kundigheid as Openbare Beskermer bevraagteken na sy haar verslag oor Vrede Suiwelplaas en optrede om beskuldigdes te beskerm
Die Suid-Afrikaanse Openbare beskermer wat deur Jacob Zuma aangestel is na die uittrede van Madonsela, se optrede is so verdag dat politieke kenners haar kundigheid in die amp bevraagteken. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria verklaar het dat die Openbare Beskermer se verslag oor die Vrede Suiwelplaas projek ongrondwetlik en ongeldig is. Meningsvormers is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slegs senior ANC lede besit alleenreg om SA se president te verkies terwyl kundigheid en betroubaarheid nie noodwendig in ag geneem word, intussen moet miljoene kiesers met die besluit tevrede wees
Die ANC se senior lede is die enigste mense wat hulleself die reg gun om die land se president te kies terwyl miljoene kiesers daarmee tevrede moet wees. Analiste reken die toedrag van sake behoort verander te word sodat die kiesers self kan besluit vir watter persoon hulle wil stem as president van die land…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gauteng se dag “Zero” – Slegs een van die drie water verwerkings aanlegte in Gauteng is in werkende toestand a.g.v. onkundigheid en geen instandhouding
Die Kaap se water krisis is tydelik afgewend en nou is dit die Gauteng wat ‘n water en riool krisis in die gesig staar. Die probleem lê nie alleen by die hoë verbruik van water nie, (300 liter per /dag per persoon), maar ook by die storting van rou riool in riviere wat na die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R550 miljoen wat aangewend moes word vir die oprigting van nuwe skole verdwyn – dis hoekom Afrikaanse skole nou moet boet vir die sondes van regeringsamptenare!
Staatsfondse wat aangewend moet word vir die oprigting van nuwe skole eindig op in die sakke van die sogenaamde “middelman”. Miljoene Rand wat vir die skole bedoel is om infrastruktuur te vestig, gly in die sakke van sogenaamde deskundiges wat ’n fooi vorder vir hulle advies. Die “konsultante” is dikwels minder kundig en bied slegs..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika se regstelsel in sy kanon in – in die verlede gereken as een van die bestes maar afgelope dekade verword tot een wat wanfunksioneel en chaoties is
Dit is nag. Die stelsel is in sy kas in. Daar is groot fout – Dít is hoe regskenners reageer wat gepols is oor die stand van ons regstelsel teen die agtergrond van onlangse misdaadstatistieke en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se jongste jaarverslag waarin hy onder meer sê georganiseerde misdaad is besig om landsburgers se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
TLU SA: Misdaad sal afneem as transformasie gestop word in polisie sektor en wanneer daar gekyk word na kundigheid en bekwaamheid
Die skokgolwe oor die skerp styging in die meeste ernstige misdade, gaan nog lank met ons wees, en daarom sal die debat oor die oorsake en oplossings nog lank voortduur, sê mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA. “Uiteraard sal die kwessie van misdaad en plaasmoorde weer aandag kry op ons jaarkongres volgende week Woensdag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
As staatsbeheerde entiteite gedink het banke gaan links en reg geld uitdeel wag daar ‘n versassing op hulle
Die SA Banke sektor het beloof dat hulle sal help om die tanende staatsbeheerde entiteite weer winsgewend te maak. Maar hierdie hulp sal kom deur middel van kundigheid en hulpbronne. Geen geld gaan dus “geleen” word aan die entiteite nie. Soveel so vir Gordhan en Nene se bakhand versoek aan banke. Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.