Die regerende party, die ANC, het verlede week ’n saamtrek gehou in Kimberley ter viering van sy 108 jaar. Hierdie viering, wat gewoonlik gepaard gaan met ‘n joviale atmosfeer van sang en dans deur partyleiers, lede en ondersteuners, het plaas gevind gedurende ‘n tyd waarin die land in verskeie epidemiese krisisse gedompel is. Kan die..
Continue reading…
Die ANC-regerende party vreet koek terwyl SA in ’n krisis gedompel is
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe hoof van Eskom staar reuse uitdagings in gesig, eerste opdrag is om staatsentiteit te ontbondel
Andre de Ruyter het ses dae vroeër met sy pligte as Hoof Uitvoerende Beampte van Eskom begin deur elk van die kragsentrales te besoek om hom te vergewis van die omstandighede by elkeen. Die nuwe Eskom baas het ’n enorme taak op hom, met ’n eerste opdrag om Eskom te ontbondel in verskillende entiteite, te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom sit die KERS weer terug in Kersfees – Totale duisternis kruip nader na fase 6 beurtkrag bereik is
Suid-Afrika kruip al nader aan die risiko van ’n totale landwye krag ineenstorting na Eskom Maandagaand omstreeks 18:00 fase 6 beurtkrag toegepas het, wat ’n streek se krag vir ongeveer 9 ure afskakel per dag. Dit is weens ’n bykomende tegniese probleem by die Medupi-kragstasie by Lephalale in Limpopo. Fase 6-beurtkrag is omstreeks 22:00 Maandagaand..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beurtkrag is terug in SA weens ’n tekort aan opwekkingsvermoë by Eskom kragstasies
Eskom het Woensdag vroeg aangekondig dat fase 2-beurtkrag vanaf 09:00 tot 23:00 in werking gestel is. Die ernstige kragbeperkings word glo veroorsaak deur’n gebreekte steenkool-vervoerband by die Medupi-kragstasie. Dit het die stasie se kraglewering met die helfte verminder. Die sukkelende kragvoorsiener het in ʼn kort verklaring gesê weens ʼn tekort aan opwekkingsvermoë is hy gedwing..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onproduktiewe Eskom sleep Nersa hof toe oor verlaagde krag tariewe wat geldelike tekort van R102 miljard toon
Die gulsige Eskom, watt nie daarin slaag om self winsgewend te word nie, en gedurige bakhand staan by die ANC regering, het nou sy arrogansie ’n stap verder geneem, se finansiële deskundiges. Die bankrot kragvoorsiener het reeds stappe gedoen om die Hooggeregshof te nader in ’n saak teen Nersa se beslissing om ’n laer tarief..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom smous dalk sy probleme – wil nou van sy kragsentrales verkoop om verliese weens onderhoudkoste te besnoei
Nasionale kragvoorsiener, bestuur deur die ANC-regime, beplan om van sy kragsentrales te verkoop ten einde ontslae te raak van die groter probleme in die bedryf. Ingeligte bronne het Die Vryburger meegedeel dat Eskom sy kragsentrales wat groot onderhoudskoste vereis en skuldig is aan die reuse besoedeling in sekere gebiede soos Oos-Transvaal, wil verkoop aan privaat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Medupi en Kusile kragstasies is nog steeds “van lyn” af weens swak konstruksie werk, korrupsie en koste oorskryding
Meer as 600 senior amptenare van Eskom en sommige uitvoerende bestuurslede is ingelig rondom die entiteit se “omkeer” plan. Volgens dokumentasie sit Eskom sonder kontant en het op verskeie geleenthede bykans totaal ineengestort. R130 miljard is aan die kragvoorsiener geleen deur die staat gaan glo help terwyl die regering verhoogde tariewe gaan aankondig Die ontbondeling..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot Eskom se topbestuurders wat jaarliks R1,5 tot R3 miljoen verdien, dring aan op verhoging omdat geen salarisverhoging gegee is to dusvêr
Die senior bestuurders van Eskom, wat jaarliks R1,5 tot R3 miljoen verdien, neem die kragnetwerk na die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) omdat hulle die afgelope jaar nie ‘n salarisverhoging gekry het nie. Die koerant Rapport het Sondag gesê dat tussen 180 en 200 senior bestuurders ‘n terugwerkende verhoging van 4,7% wil hê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale kragvoorsiener Eskom se rug is teen muur en gaan binne weke weer vir geld moet soebat
Nasionale kragvoorsiener Eskom gaan na berig word einde vandeesmaand R15 miljard benodig om lopende koste te dek, waaronder R7 miljard vir infrastruktuur en R4 miljard vir salarisse – dít terwyl die staatsentiteit tans feitlik geen fondse in sy bankrekening het nie. Eskom wat al hoe meer geld moet leen om sy skuld te diens, gaan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom bly ’n mislukking – ANC-regime erken dat kragvoorsiener nie die kapasiteit beskik om aan behoeftes van groter nywerhede te voldoen
Die ANC se Minister van Energie, Jeff Radebe, het erken dat die nasionale kragvoorsiener nie oor die kapasiteit beskik om aan die behoeftes van groter nywerhede te voldoen nie. Deskundiges op die gebied van kragvoorsiening sê dit is die doodsklok vir die ANC president, Cyril Ramaphosa, se beloftes van geen beurtkrag, groot buitelandse beleggings en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom se “staats gewaarborgde skuld” beloop tans R291 miljard na nasionale kragvoorsiener weereens R17,6 miljard reddingsboei ontvang
Ten spyte van herhaalde versekerings dat Eskom nie verdere finansiële hulp van die staat sou ontvang nie is daar verlede Vrydag R17,6 miljard aan die sogenaamde nasionale kragvoorsiener “gegee”. Die lening van Sjina Ontwikkelings Bank kon nie die R7 miljard van die lening uitbetaal soos wat belowe is nie. Dit blyk dat die finansiële krisis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot Eskom ruïneer bankrot SA – Fase 2 beurtkrag ingestel- Nasionale kragvoorsiener beheer deur ANC-regime is al weer nie in staat om die voldoende elektrisiteit op te wek om in aanvraag te voorsien
Met die jongste aankondiging dat Eskom weer nie in staat is om voldoende elektrisiteit op te wek om in die aanvraag te voorsien nie, word die kragverbruikers se geduld weereens tot die uiterste beproef. Eskom sê fase 2 beurtkrag sal vandag vanaf 08:00 tot 23:00 geïmplementeer word weens ‘n tekort aan kapasiteit. Die kragvoorsiener het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.