Dit blyk dat dertig munisipaliteite nie genoeg fondse het om salarisse aan die einde van Junie te betaal aan hul werkers nie. Dit veroorsaak dat mediese fonds, pensioen bydraes en ander polisse agterstallig raak en werkers die gevaar loop om van die voordele deur verskaffers gestaak kan word. Die swak bestuur van Munisipaliteite kom na..
Continue reading…
Werknemers van dertig munisipaliteite gaan dalk nie salarisse ontvang weens ‘n tekort aan fondse – toestand kan toegeskryf word aan wanbesteding en onbekwaamheid van rade
Enjoyed this post? Share it!
Staatsbeheerde Denel het kontantvloei probleme en kan werkers net ’n gedeelte van werkers se salarisse betaal
Die staat se maatskappy Denel, wat wêreldberoemd geword het vir sy vervaardiging van puik militêre toerusting, is soos al die ander staats maatskappye, om die rand van die afgrond. ’n Woordvoerder het pas bekend gemaak dat die personeel hierdie maand slegs 85% van hulle normale maandelikse vergoeding sal ontvang. Werknemers en belangstellendes is ewe geskok..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SABC-finansiële krisis: Nasionale uitsaaier kan van die lug gedwing word weens bankrotskap
Met onsekerheid oor of die SAUK ‘n reddingsboei van die regering sal ontvang, is daar nou vrese dat die uitsaaier van die lug afgedwing kan word. Die situasie by die die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SABC) lyk maar haglik, met vrese dat die nasionale uitsaaier op ‘n volledige verduistering kan betree. Langdurige finansiële stryd in die SABC..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SABC ’n sinkende skip in ‘n gety van skuld – Kort R3,2 miljard reddingsboei van regering om voort te bestaan
Die SABC benodig ’n reddingsboei van R3,2 miljard om die toekoms van die uitsaaiwese, in die land te verseker. Gekonfronteer met ‘n baie moeilike keuse in Mei maand, óf hy hoes om sy agt-syfer munisipaliteit rekening te betaal óf hul vereffen die salarisrekening; het die nasionale uitsaaier egter verkies om sy personeel betaal. Dit is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kyk waar gaan jou geld heen! – R50 miljoen bestee maandeliks aan salarisse van 400 LP’s waarvan sommige heerlik slaap in parliament, of net tuis bly en niks doen op ’n werksdag
Die vorige speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, wat allerweë beskou is as ’n ietwat onbekwame persoon vir die pos wat sy beklee het, se salaris beloop R2,825,470 per jaar, wat ’n maandelikse bedrag van meer as R235,000 beloop. Dan is daar nog die adjunk speaker wat ’n R1,977,795 per jaar huis toe dra..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ontevrede vullis werkers bring Durban sentrale sake gebied tot stilstand deur strate te versper met afval
Durban se sentrale sake gebied is tot stilstand gebring toe werkers van die Durbanse Vullis verwyderings-agentskap die strate versper het met soliede afval. Afval trokke vol vullis is gebruik om die vullis in die strate te stort. Die optrede is in protes teen die verhoging van oud MK lede in die departement se salarisse. MK..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onskuldige boer van Mpumalanga loop deur na ontstoke Gupta-myners sy voerbale afbrand – boere in omgewing vrees dat hul oeste volgende aan die brand gesteek gaan word
Woedende werkers van die Gupta-myne wat al van November af sonder inkomste sit, het ’n onskuldige boer se bale afgebrand en ’n amptenaar só erg aangerand dat hy vir sy lewe gevrees het. Jan Uys, ’n boer en apteker van Mpumalanga wat grond by die Optimum-myn huur, het Maandag deurgeloop toe werkers bale op sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#EskomKrisis is ’n tikkende tydbom: Gordhan se enigste plan is om die ligte aan te hou tot verkiesing
Die ANC-regering het nie ’n weldeurdagte plan om Eskom se probleme op te los nie. Minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan het erken dat die ANC-regering nie die politieke wil het om die gebroke krag entiteit reg te ruk wat deur dekades van wanbestuur en korrupsie veroorsaak is. Natasha Mazzone, DA-LP het dié beskuldigings gemaak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sukkelende SABC wat reeds jare afhanklik is van staatshulp het personeel in ’n reuse verleentheid gedompel deur nie hul salarisse te betaal
Personeel het met skok besef dat die SABC nie hulle salarisse inbetaal het wat Dinsdag in hulle rekenings moes wees nie. Blykbaar het die Broadcasting, Electronic, Media & Allied Workers Union ’n kort verslag gestuur om te bevestig dat hulle kennis ontvang het dat geen betalings gemaak is nie. ’n Personeellid het glo later aan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kommunistiesgesinde ANC-regime sukkel om konsekwent op te tree – geskorste amptenare ontvang steeds salarisse
Nongcobo Jiba en Lawrence Mrwebi is onlangs geskors weens onreëlmatige gedrag in die Nasionale Vervolgings Gesag. Kort daarna is hul skorsing opgehef waarna daar weer klagtes teen hul ingebring is. Nou het Ramaphosa beide geskors hangende ‘n ondersoek rondom hul geskiktheid vir hul poste. Tot tyd en wyl sal beide hul salarisse geniet en wag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot SABC het meer as R80 miljoen betaal aan bonusse
Die bankrot ANC uitsaaier het meer as R80 miljoen betaal aan direkteure en uitvoerende hoofde van die entiteit. Een direkteur het ‘n handige R15 miljoen bonus pakket ontvang terwyl vyf ander meer as R4 miljoen elk “verdien” het. Volgens ‘n woordvoerder gaan gepoog word om van die geld te herwin! Intussen is die SABC so..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Invloed van Zuma en Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite te sink – Denel sukkel om salarissse te betaal
Die wapen vervaardiger Denel kon nie sy senior bestuurslede se volle salaris betaal aan die einde van September nie. Denel benodig glo dringend befondsing en finansiële bystand en sal seker weer deur tesourie gehelp word met belasting geld om voort te gaan. Die invloed van Zuma en die Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.