Werknemers van dertig munisipaliteite gaan dalk nie salarisse ontvang weens ‘n tekort aan fondse – toestand kan toegeskryf word aan wanbesteding en onbekwaamheid van rade

Staatsbeheerde Denel het kontantvloei probleme en kan werkers net ’n gedeelte van werkers se salarisse betaal

SABC-finansiële krisis: Nasionale uitsaaier kan van die lug gedwing word weens bankrotskap

SABC ’n sinkende skip in ‘n gety van skuld –  Kort R3,2 miljard reddingsboei van regering om voort te bestaan

Kyk waar gaan jou geld heen! – R50 miljoen bestee maandeliks aan salarisse van 400 LP’s waarvan sommige heerlik slaap in parliament, of net tuis bly en niks doen op ’n werksdag

Ontevrede vullis werkers bring Durban sentrale sake gebied tot stilstand deur strate te versper met afval

Onskuldige boer van Mpumalanga loop deur na ontstoke Gupta-myners sy voerbale afbrand – boere in omgewing vrees dat hul oeste volgende aan die brand gesteek gaan word

#EskomKrisis is ’n tikkende tydbom: Gordhan se enigste plan is om die ligte aan te hou tot verkiesing

Sukkelende SABC wat reeds jare afhanklik is van staatshulp het personeel in ’n reuse verleentheid gedompel deur nie hul salarisse te betaal

Kommunistiesgesinde ANC-regime sukkel om konsekwent op te tree – geskorste amptenare ontvang steeds salarisse

Bankrot SABC het meer as R80 miljoen betaal aan bonusse

Invloed van Zuma en Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite te sink – Denel sukkel om salarissse te betaal