Ingevolge die Eiendomspraktisynswet gaan Swart ekonomiese bemagtiging (SEB)-deelname eersdaags verpligting wees in die eiendomsbedryf. Piet Le Roux, uitvoerende hoof van die sakeorganisasie Sakeliga, is hul nie ten gunste van die nuwe wetgewing nie. Hy verduidelik dat die wat vantevore aan die nodige vereistes voldoen het, as eiendomspraktisyns kon optree maar met die nuwe verwikkelinge sal..
Continue reading…
SEB nou ’n moet vir eiendomsbedryf – Geen SEB-sertifikaat geen getrouheidsfondssertifikaat!
Enjoyed this post? Share it!
Taxibestuurders saai amok in Wes-Kaap te midde van voortdurende stakings en protesoptogte, wat verkeer uit groot stede ontwrig
Wes-Kaapse taxibestuurders begin vandeesweek weer met hul betogings, wat die verkeer van groot stede soos Kaapstad en Bellville ontwrig. Verskeie taxiverenigings het verlede begin met ’n protesaksie wat nou weer hervat kan word weens hul ontevredenheid met Kaapstad se verkeersdepartement. Hulle beweer dat die amptenare van die verkeers departement die taxibestuurders as ‘n teiken gebruik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe R28.6 miljard projek by Ethekwini Munisipaliteit net nog ’n inisiatief vir ANC-regering om geld te vermors
Nog ’n mislukte ANC-projek onder die dekmantel van Khawuleza Model van stapel gestuur ten koste van verarmde belastingbetalers. Die regerende ANC se president, Cyril Ramaphosa, het verklaar dat die Khawuleza munisipaliteit en omgewing die plek is om werksgeleenthede te skep. Hy het die sogenaamde metropolitaanse weergawe van stapel gestuur vir die Khawuleza District Development Model,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
17 Plaasaanvalle, 3 plaasmoorde in Suid-Afrika, 1-15 September 2019 – Bloedbad op plase en ANC-regime doen niks daaraan!
In die eerste 15 dae van September 2019 was daar al sewentien plaasaanvalle en drie plaasmoorde. Die getalle neem steeds toe, en baie min word daaraan gedoen deur die owerhede wat die bestaan van hierdie gruwelike misdade wil ontken. Gedurende Augustus 2019 was daar in Suid-Afrika 45 plaasaanvalle, 4 plaasmoorde, terwyl 6 plaasaanvalle suksesvol afgeweer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
African Wealth Report – Die rykste stede in Suid-Afrika teenoor die res van Afrika
New World Wealth en AfrAsia Bank het die jongste African Wealth Report gepubliseer aan die einde van 2018, waarin die welvaartvlakke van verskillende Afrika-lande aangetoon word. Luidens die verslag is Suid-Afrika steeds die rykste land in Afrika, met die bevolking met die hoogste netto waarde (HNWI) van 39.200 mense met die meeste rykdom op $..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tog sien die ANC-regime dit nie as ’n krisis! – Toename en brutaliteit van plaasaanvalle in SA styg 60% tussen 1999- 2019
Plaasaanvalle styg met 60% oor afgelope dekade – TLU SA stel halfjaarlikse landbou-misdaadsyfers bekend TLU SA is uiters bekommerd oor die toename in en brutaliteit van plaasaanvalle in Suid-Afrika, met ‘n toename van 60% net oor die afgelope dekade. Dié statistiek is vandag tydens die organisasie se aankondiging van syfers oor plaasaanvalle en -moorde bekendgemaak…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril swyg steeds oor plaasaanvalle- en moorde, veiligheid van boere word nou voor polisie se deur gevee
ANC-regerende president, Cyril Ramaphosa ontken die erns van geweld misdaad op plase wat sedert die begin van 2019 tot en met einde Mei 2019, 184 plaasaanvalle en 20 plaasmoorde opgelewer het. Ondanks pleidooie vanuit die georganiseerde landbou dat die president hom uitspreek teen misdaad op plase, gaan hy steeds niks daaroor sê nie en is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sjinese bang vir Eskom – Gedeeltelike lening van R7 miljard wat deur Sjina uitbetaal moes word aan Eskom, nooit gerealiseer uit vrese dat bankrot staatsentiteit geld sou gebruik om salarisse te betaal
Sjina wat ‘n R33 miljard as lening beloof het aan Eskom met die veronderstelling dat die fondse gebruik word om Kusile en Medupi kragstasies te voltooi, het klein koppie getrek en die bedrag is nooit uitbetaal aan die entiteit nie. Die kommer is glo uitgespreek dat Eskom diesel sou koop en die dag-tot-dag verpligtinge daarmee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
LUR van Onderwyser, wat gekenmerk word vir sy blatante aanvalle op Afrikaanse sprekende skole hul taal- en toelatings beleid, bedank!
Dit blyk dat die land en spesifiek Transvaal gespaar is van verdere probleme in die onderwys sektor met die bedanking van Panyaza Lesufi as die LUR van onderwys. Sy termyn was gekenmerk deur blatante aanvalle op Afrikaans sprekende skole en hul taal- en toelatings beleid. Opvoedkundiges sê die provinsie is baie beter daaraan toe met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onderwys in Suid-Afrika: Is daar nog ’n toekoms vir blanke kinder in staatskole?
As daar objektief na onderwys in Suid Afrika gekyk word, dan staan ‘n mens verstom oor die skokkende toestand daarvan. In die “vorige bedeling”, bedoelende voor 1994, was skole funksioneel, skoolkalenders afgebaken en is sillabusse en kurrikula in elke klas gevolg. Onderwysers was toegewyd en toesig vanaf departementshoofde tot en met die skoolhoof het gereeld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Ope brief aan my mede Afrikaner: Jy is ‘n onnosel volkie. Jy wil aanhou met iets wat duidelik nie werk nie!
Jy is ‘n onnosel volkie. Jy gaan weer vir die DA stem. Jy doen al vir 24 jaar. Jou Pa en Oupa het dieselfde gedoen. Vir die NP gestem. En waar het dit jou gebring? In die gemors van jou werklikheid van vandag. Hoekom sal jy wil aanhou met iets wat duidelik nie werk nie?..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korrupsie syfers maak dat blanke kiesers huiwerig is om te gaan stem – Misbruik van gesag 23%, Omkopery 18%, Werkgewer korrupsie 12%, ens.
Corruption Watch se nuutste syfers rondom korrupsie lê die vinger op die probleem in Suid Afrika. Misbruik van gesag was 23%, Omkopery 18%, Werkgewer korrupsie 12%, Tender bedrog 21% en ander 26%. As gesags misbruik, omkopery en tender bedrog bymekaar getel word vind ons dat 62% van aangemelde bedrog deur amptenare gepleeg is, almal is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.