Die jaarlikse Staatsrede het oudergewoonte nie net in ‘n sirkus ontaard nie, maar weereens, was nog meer kommunisme en nog meer Afrosentrisma die orde van die dag. Suid Afrika behoort nou aan die aasvoels, en hulle sal daaroor kekkel tot selfs die kraai gaap! Al wat jy seker van kan wees, is dat daar breedweg indikasies sal wees van hul nuwe planne om nog meer te plunder, en met nog meer dwaasheid voor die dag te kom i.v.m. met Staatsentiteite, en die herskrywing van ons geskiedenis. As U ‘n bietjie gerusstelling benodig, kalmeer jou senuwees deur om TLU se Staatsrede, vanuit ‘n landbouperspektief, te lees.
Continue reading…
Vergeet Die SONA Sirkus Waar Aasdiere Hul Gulsigheid Probeer Wettig, Hier is Die SOBS: Staat van Ons Boere Staatsrede Volgens TLU!
Enjoyed this post? Share it!
Kenners sê R230 miljard is nie naastenby genoeg om mislukte Eskom te red en reken dat leierskap onstabiliteit probleem is by staatsentiteite
Tydens sy toespraak voor die “nasie” het die ANC president, Cyril Ramaphosa gesê dat Eskom nie tot niet kan gaan nie en dat die staat sal toesien dat daar genoeg fondse is om die entiteit aan die gang te hou. Volgens kenners is sy R230 miljard nie genoeg om die mislukte krag verskaffer te red..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
11 PIC Raadslede wil bedank te midde van voortslepende skandale en skorsing van senior personeel
Die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) of soos hy nou bekend staan Public Servants Association (PSA) verteenwoordig sowat 240,000 lede landswyd en het sopas aangedui dat hul die Public Investment Corporation(PIC) opdrag gaan gee dat daar nie verdere beleggings in Eskom gedoen moet word nie. Deur die aankoop van effekte van Eskom word pensioenarisse bloot gestel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Invloed van Zuma en Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite te sink – Denel sukkel om salarissse te betaal
Die wapen vervaardiger Denel kon nie sy senior bestuurslede se volle salaris betaal aan die einde van September nie. Denel benodig glo dringend befondsing en finansiële bystand en sal seker weer deur tesourie gehelp word met belasting geld om voort te gaan. Die invloed van Zuma en die Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime gee belastingbetaler se geld uit soos bossies – Tesourie skryf R23 miljard af, SAL kry nog geld
Die Tesourie het aangekondig dat hulle bykans R23 miljard afgeskryf het van die regering se belegging in SAL. In die vorige boekjaar is R13 miljard afgeskryf en Tesourie verwag dat SAL verliese sal toon tot en met 2020. Volgens ekonome is dit duidelik dat die goue eend se eiers nog steeds gesteel word deur staatsentiteite..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jou belastinggeld gaan weereens aangewend word om groot salaris pakkette van die SABC bestuurders te betaal, ‘n propaganda instelling van die regering
Die bodemlose put van staatsentiteite word net dieper en dieper, en die staat moet meer geld skenk aan die SABC vir die plek se voortbestaan. Nog meer verstommend is dat parlementslede die versoek goedgekeur het! Daar is darem kommer oor die groot salaris pakkette en die groot aantal bestuurders. Weereens is daar nie ‘n bedrag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R59 miljoen van belastingbetaler se geld gaan gebruik word om bankrot gesteelde staatsentiteite te red
Ten spyte van herhaalde versekering dat bankrot staatsentiteite nie wéér uitgehelp gaan word nie, het Cyril Ramaphosa en die kabinet aangekondig dat R59 miljoen van die belastingbetaler se geld gebruik gaan word om te voorkom dat plekke soos SAL, SABC, Poskantoor en SANRAL ineenstort en nie hul rekeninge kan betaal nie. SANRAL kan nie meer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC voorsitter in die Vrystaat, Ace Magashule, gooi vloermoer
Die ANC voorsitter in die Vrystaat, Ace Magashule, het ‘n tipiese EFF tirade gevoer by die provinsie se soveelste kongres die jaar. Die huidige kongres is vier keer uitgestel weens ‘n hofbevel en takverkiesings wat gekenmerk is deur onreëlmatighede. Volgens Ace het die swartmense hul waardigheid herwin deur die ANC. Die vraag is egter wanneer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Presidensie slaan vure dood na DA banke waarsku teen SAL
Geen besluit is geneem om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) uit die beheer van die nasionale tesourie terug te skuif na die departement van vervoer nie. Die presidensie het Sondagmiddag dié versekering in ’n verklaring gegee enkele ure nadat die DA Suid-Afrika se banke aangemoedig het om nie toe te laat dat die SAL weereens Dudu..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gigaba se begrotingstoespraak laat tuimel die Rand tot op sy laagste vlak in tien maande
Net nadat Malusi Gigaba sy tussentydse begrotingsrede in die parlement gelewer het, het die rand met 2 persent getuimel en sy laagste vlak in tien maande bereik. Dit was die markte se stil maar verdoemende reaksie op Gigaba se rede. Hy het min goeie reaksie gekry oor sy toespraak. Inteendeel, is hy daarvan beskuldig dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.