Sal ANC duisend jaar neem om skuld te delg indien hulle instaat sou wees om R100 per sekonde terug te betaal

Swak bestuur van ANC-regime die oorsaak dat internasionale kredietgradeerder, Mangaung –Metro met 3 kerwe afgradeer weens skuld krisis

Eskom bewerkstellig SA ondergang met netto verlies van R20,7 miljard

Parasiet Staats Beheerde Entiteite, soos Eskom slurp staatskas leeg, SA sit met staatskuld krisis wat slegs deur verdere skuld en verhoogde belasting dalk gered kan word

E-tol stryd nog nie gefinaliseer – ANC-regime verdeeld oor omstrede stelsel, miljarde rande se uitstaande skuld nog nie ingevorder

SA staar graderings krisis in gesis weens ANC-beheerde Eskom se tamaaie skuld van meer as R440 miljard – Hoe gaan Ramaphosa die probleem te oorbrug sonder om openbare fondse te misbruik?

ANC-beheerde Victor Khanye munisipaliteit skuld glo meer as R100 miljoen aan water, en sowat R46 miljoen aan elektrisiteit – inwoners dring aan om te weet wie steel dan al die geld

U, die belastingbetaler gaan vir Eskom se mislukkings betaal en waarskynlik Soweto se skuld ook

#Blackprivilege! SOWETO INWONERS SE ONBETAALDE KRAGREKENING STYG TOT MEER AS R18 MILJOEN – Sny hul elektrisiteit, hoekom moet die wit minderheid hul rekeninge subsidieer?

SABC ’n sinkende skip in ‘n gety van skuld –  Kort R3,2 miljard reddingsboei van regering om voort te bestaan

Bankrot Eskom se uitvoerende hoof lê tuig neer vanweë stres, wie sal nou waag om die leisels oor te neem?

11 PIC Raadslede wil bedank te midde van voortslepende skandale en skorsing van senior personeel